www.wikidata.af-za.nina.az
Therizinosauria of Segnosauria was teropode dinosourusse Fossiele is in rotsformasies uit die Vroee tot Laat Kryt periode gevind in Mongolie China en westelike Noord Amerika Hulle het verskeie eienskappe van die voorpote skedel en pelvis gemeen gehad n Kunstenaarsvoorstelling van Nothronychus mckinleyi TherizinosauriaTydperk Vroee Laat Kryt 130 65 5 m jaar gelede PreYe Ye O S D C P T J K Pg N n Gerekonstrueerde skelet van Nothronychus mckinleyi Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas SauropsidaSuperorde DinosauriaOrde SaurischiaSuborde TheropodaSuperfamilie TherizinosauroideaFamilie Therizinosauria Maleev 1954 TherizinosauriaKladistiese klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlade DinosauriaKlade TheropodaKlade ManiraptoraKlade Therizinosauria Maleev 1954 Die naam is afgelei van die Griekse therizo skeur of afsny en sauros akkedis Die ouer naam Segnosauria is afgelei van die Latynse segnis stadig en die Griekse sauros Beskrywing wysigTerisinosouriers het baie kenmerkende dikwels verwarrende eienskappe Hul lang nekke bree torso s en agterpote met vier tone wat gebruik word om te loop laat hulle baie soos prosouropodes lyk Hul unieke heupbene wat agtertoe wys en gedeeltelik vergroeid is het paleontoloe aanvanklik laat dink aan die voelheup Ornithischia Van hulle het enorme kloue voor wat tot n meter lank kon wees Hulle was hoofsaaklik plantvreters wat hul lang kloue gebruik het om blare en takke te skeur 1 Uit velafdrukke word afgelei hulle was bedek met donsagtige vere sowel as ander langer vere wat moontlik vir vertoon gebruik is 2 Terisinosouriers het baie gewissel in grootte van die klein Beipiaosaurus van 2 2 m tot die reusagtige Therizinosaurus van sowat 10 12 m Taksonomie wysigTak Therizinosauria Genus Eshanosaurus Genus Falcarius Genus Jianchangosaurus Genus Thecocoelurus Superfamilie Therizinosauroidea Genus Beipiaosaurus Genus Enigmosaurus Genus Erliansaurus Genus Neimongosaurus Genus Suzhousaurus Familie Alxasauridae Familie TherizinosauridaeVerwysings wysig Burch S 2006 The range of motion of the glenohumeral joint of the therizinosaur Neimongosaurus yangi Dinosauria Theropoda Chicago Biological Investigator 3 2 20 Abstract Xu X Zheng X t and You H l 2009 A new feather type in a nonavian theropod and the early evolution of feathers Proceedings of the National Academy of Sciences Philadelphia doi 10 1073 pnas 0810055106 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Therizinosauria amp oldid 2581236