www.wikidata.af-za.nina.az
Ruschia cupulata is n vetplant uit die vygiefamilie wat endemies aan die Wes Kaap is en kom van Saldanha tot by Jacobsbaai voor waar dit deel van die sandveld is Die spesie het n voorkomsgebied van 424 km Daar is slegs vier tot vyf subpopulasies en hulle word bedreig deur ontwikkeling aan die kus Slegs die subpopulasies in die Weskus Nasionale Park is veilig en word nie bedreig nie By Langebaan is die plant moontlik reeds uitgestorwe Ruschia cupulataBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie AizoaceaeGenus RuschiaSpesie R cupulataBinomiale naamRuschia cupulata L Bolus Schwantes 1927SinoniemeMesembryanthemum cupulatum L BolusBronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ruschia cupulata amp oldid 2516559