www.wikidata.af-za.nina.az
Endemie in n wye sin kan beteken om te behoort aan of inheems aan kenmerk van of wydverspreid in n spesifieke geografiese gebied rasseverspreiding veld streek of omgewing inheems aan n streek of strekking Die witkwasjakkals is endemies aan Sentraal en Suider Afrika Vigs word byvoorbeeld endemies aan Afrika genoem Dit het verder twee spesifieke betekenisse In ekologie is n endemiese organisme een wat eksklusief inheems aan n plek of biota is Dit is in kontras met vele terme wat nie inheems beteken soos eksoties indringer ens Sien endemies ekologie In epidemiologie word n infeksie endemies in n bevolking genoem wanneer daardie infeksie onderhou word in die bevolking sonder dat enige eksterne invloede nodig is Sien endemies epidemiologie Dit is n dubbelsinnigheidsbladsy die n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word As n interne skakel u hierheen gelei het kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys Wys alle artikels waarvan die titel begin met Endemie of met Endemie in die titel Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Endemie amp oldid 2452017