www.wikidata.af-za.nina.az
Eukariote is lede van die domein Eukaryota organismes wat organelle binne in hul selle bevat soos die selkern golgi apparaat mitochondrium en in plante chloroplaste Die domein bevat alle plante diere alge swamme en protiste EukariootTydperk Orosirium Nou 1850 0 m jaar gelede Had Arch Proter Fan Eukariote en voorbeelde van hul diversiteit kloksgewys van bo links Rooi messelby porcinisampioen sjimpansee Isotricha intestinalis Ranunculus asiaticus en Volvox carteriWetenskaplike klassifikasieDomein Eukaryota Chatton 1925 Whittaker amp Margulis 1978Supergroepe 2 en koninkrykeArchaeplastidaKoninkryk Plantae Plante dd Hacrobia 1 Sar Stramenopiles Alveolata Rhizaria Discoba Loukozoa Amoebozoa OpisthokontaKoninkryk Animalia Diere Koninkryk Fungi dd HemimastigophoraEukariotiese organismes wat nie onder die koninkryke Plantae Animalia of Fungi geklassifiseer kan word nie word soms in die koninkryk Protista gegroepeer In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word Die ander twee domeine Archaea en Bacteria word saam prokariote genoem Kladogram WysigDie verwantskap tussen die eukariote is steeds n onderwerp van navorsing Hierdie is n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon Lewe BacteriaArchaeaEukariote Bikonta Archaeplastida GlaucophytaRhodophytaViridiplantae plante Harosa Heterokonta Bacillariophyceae diatome OchrophytaOomycotaAlveolata CiliophoraMyzozoa ApicomplexaDinozoa DinoflagellataProtalveolataRhizariaExcavataUnikonta AmoebozoaOpisthokonta diere swamme Verwysings Wysig Sakaguchi M Takishita K Matsumoto T Hashimoto T Inagaki Y Julie 2009 Tracing back EFL gene evolution in the cryptomonads haptophytes assemblage separate origins of EFL genes in haptophytes photosynthetic cryptomonads and goniomonads Gene 441 1 2 126 31 doi 10 1016 j gene 2008 05 010 PMID 18585873 Adl SM Simpson AG Lane CE Lukes J Bass D Bowser SS et al September 2012 The revised classification of eukaryotes PDF The Journal of Eukaryotic Microbiology 59 5 429 93 doi 10 1111 j 1550 7408 2012 00644 x PMC 3483872 PMID 23020233 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 16 Junie 2016 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eukarioot Wikispecies het meer inligting verwant aan Eukarioot Hierdie artikel omtrent n Biologieverwante onderwerp is slegs n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eukarioot amp oldid 2484134