www.wikidata.af-za.nina.az
Wetenskaplike klassifikasie DomeinKoninkrykFilum of DivisieKlasOrdeFamilieGenus geslag Spesie soort Wetenskaplike klassifikasie of Taksonomie is n hulpmiddel wat in die biologie gebruik word om organismes te klassifiseer n Verskeidenheid eienskappe soos anatomiese morfologiese embriologiese en genetiese eienskappe gedrag ensovoorts kan gebruik word om die organismes in kategoriee in te deel Bioloe erken 7 basiese en onontbeerlike kategoriee naamlik die ryk phylum klas orde familie genus en spesie n Verdere onderskeid kan tussen die kategoriee gemaak word deur hulle in super sub of infra eenhede in te deel Dit is belangrik dat die groot verskeidenheid lewende organismes in groepe ingedeel word wat hulle onderlinge verwantskap toon en wat die groepe wat bymekaarhoort bymekaargroepeer Die Griekse wysgeer Aristoteles het n stelsel ontwikkel wat 2 000 jaar lank in gebruik was Carolus Linnaeus het in die 18e eeu n stelsel ontwikkel waarvan die basiese beginsels vandag nog gebruik word Die doel van klassifikasie is om organismes so in te deel dat die evolusionere en funksionele verwantskappe van die groepe duidelik blyk Die indelingsproses berus op internasionaal aanvaarde standaarde en reels wat vereis dat organismes na n deeglike studie van die eienskappe of in n reeds bestaande groep of in n nuwe groep ingedeel word Die eienskappe wat gebruik word kan baie uiteenlopend wees soos anatomies morfologies embriologies geneties chromosoomgetalle of biochemies aminosuurvolgordes ensovoorts Die eienskappe van die organismes word met ander verwante organismes vergelyk en dan word dit in die betrokke groep geplaas Bioloe gebruik 7 basiese groepe vir die indeling van organismes Alle lewende organismes word deur die meeste bioloe in 5 ryke ingedeel die diere behoort tot die ryk Animalia plante tot die ryk Plantae eensellige plante en diere tot die ryk Protista swamme en gisse tot die ryk Fungi en die bakteriee en ander prokariote tot die ryk Monera Die indeling is egter voortdurend onderhewig aan veranderings Daarna word n ryk gewoonlik in phyla in die geval van diere of afdelings in die geval van plante ingedeel n Voorbeeld van so ʼn indeling is die geleedpotiges phylum Arthropoda of die weekdiere phylum Mollusca n Phylum kan verder onderverdeel word in subphyla byvoorbeeld die Chordata wat in onder meer die subphyla Cephalachordata en Vertebrata ingedeel word Die daaropvolgende indeling is die klas Die werweldiere byvoorbeeld word in n aantal klasse ingedeel soos die beenvisse klas Osteichthyes kraakbeenvisse klas Chondrichthyes amfibiee klas Amphibia reptiele klas Reptilia voels klas Aves en soogdiere klas Mammalia Klasse word nou onderverdeel in ordes byvoorbeeld die soogdiere wat ingedeel word in die roofdiere of vleiseters orde Carnivora die knaagdiere orde Rodentia ensovoorts Die ordes word in families ingedeel soos die Carnivora wat onder meer die volgende families bevat familie Mustelidae die otters muishonde ensovoorts die Viveridae sivette muskeljaatkatte en die Felidae leeus luiperds tiere katte ensovoorts Elkeen van die taxa kan verder gekwalifiseer word deur byvoorbeeld n superklas te skep soos die superklas Pisces wat al die visse lewend en uitgestorwe akkommodeer Die taxa kan ook tot n subeenheid byvoorbeeld n subklas en ʼn taksonomiese eenheid daaronder die infraklas ingedeel word Die voorvoegsels super infra en sub is op al bogenoemde taxa van toepassing n Aantal ander eenhede soos kohorte of tribus kan ook gebruik word maar dit is nie baie algemeen nie Individuele groepe organismes word gewoonlik aan die hand van hul genus en spesiename aangedui en die metode word die binominale stelsel genoem n Genus is n versameling van n aantal baie nouverwante soorte of spesies Spesies kan op verskillende maniere gedefinieer word en die spesiedefinisies van plante en diere verskil n Dierspesie kan gedefinieer word as ʼn groep diere waarvan die lede kan paar en nasate produseer wat kan voortplant n Alternatiewe metode is om spesies te beskou as diere wat n gemeenskaplike spesifieke maatuitkenningstelsel deel wat beteken dat n mannetjie in natuurlike omstandighede net met n wyfie van sy eie spesie paar Die onderstaande lys wys hoe lewende dinge geklassifiseer word Lewe Domein ook superryk superkoninkryk of ryk Koninkryk diere plante bakteriee skimmels protiste Archaea Filum diere afdeling plante Klas Orde Familie Genus Spesie n Organisme se wetenskaplike naam is n kombinasie van sy genus en spesie n Hond se wetenskaplike naam is byvoorbeeld Canis familiaris en n perd is Equus caballus Die wetenskaplike naam word gewoonlik kursief skuinsgedruk geskryf Die genus word met n hoofletter geskryf en die spesie met n kleinletter Die volgende tabel is n lys van die verskillende koninkryke met ooreenstemmende filums afdelings die wetenskaplike naam is soms tussen hakies Koninkryk Filum diere afdeling plante 1 VoorbeeldeDiere Gewerweldes Vertebrata rugstringdiere Chordata Vierpotiges Tetrapoda Soogdiere voels reptiele amfibieeVisse met kake Tuna haaie pylsterteKaaklose visse Agnatha Slymprik lampreiOngewerweldes Invertebrata Wurms slakke Ongewerweldes geleedpotiges Arthropoda Spinnekoppe skerpioene duisendpote krappe insekteStekelhuidiges Echinodermata Seelelies seesterreProtosoe Protozoa Amoebozoa AmoebaPlante Blomplante Angiospermae Varingplante Pteridophyta VaringsDenne Pinophyta DennebomeBakterieeSkimmels swamme Fungi PaddastoeleProtiste Protista Eensellige mikro organismes Archaea Nota Sien Filum vir n redelik volledige lys van verskillende filums afdelings Die volgende tabelle van die verskillende filums bou voort op die boonste tabel Inhoud 1 Gewerweldes rugstringdiere superklas vierpotiges 2 Gewerweldes rugstringdiere superklas visse met kake 3 Gewerweldes rugstringdiere superklas kaaklose visse 4 Ongewerweldes 5 Ongewerweldes geleedpotiges 6 Ongewerweldes geleedpotiges skaaldiere 7 Stekelhuidiges 8 Cnidaria 9 Amoebozoa 10 Plante en bome kyk by Filum vir n lys 11 Eksterne skakelsGewerweldes rugstringdiere superklas vierpotiges WysigKlas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamSoogdier Mammalia Primate Aap mens Homo sapiens MensPan troglodytes SjimpanseeRoofdiere Carnivora Hondagtiges Canidae Canis lupis Wolffamiliaris Alle hondeKatagtiges Felidae Panthera leo Leeupardus LuiperdUrsidae BereOnewehoewiges Perissodactyla Perd Equidae Equus caballus Perdzebra SebraE africanus DonkieEwehoewiges Artiodactyla Wildsbok Oryx gazella Gemsboktaurotragus ElandHoringdraers Bovidae Bos BeesOvis SkaapKameelagtiges Camelidae Camelus dromedarius DromedarisWalvisagtiges Cetaceans Seedolfyne Delphinidae DolfyneOrcinus MoordvisRivierdolfyne Platanistoidea RivierdolfynePhocoenidae SeevarkeVinwalvis Balaenopteridae WalvisseKnaagdiere Muridae Apodemus sylvaticus BosmuisRotteSciuridae EekhoringsHystricidae YstervarkeCastoridae BewersCaviidae Kapibara wartervark Haasagtiges Leporidae HaseLepus KonynOchotonidae PikaVinvoetiges Otariidae Arctocephalus pusillus Kaapse pelsrobOdobenidae Odobenus WalrusseChiroptera VlermuiseMonotremata Ornithorhynchidae Ornithorhynchus anatinus EendbekdierSoogdiere buideldiere Marsupialia Diprotodontia Macropodidae KangaroePhascolarctidae KoalaBuidelrotte Possum Didelphimorphia Didelphidae Buidelrot Opossum Reptiele Reptilia Crocodilia Crocodylidae Crocodylus niloticus Nyl krokodilSquamata Viperidae Bitis arietans PofadderLandskilpaaie Testudinidae Emydidae LandskilpaaieSeeskilpaaie Cheloniidae SeeskilpaaieAmfibiee Amphibia Anura PaddasVoels Aves Falconiformes Accipitridae Haliaeetus vocifer VisarendFalconidae Falco ValkeColumbiformes Columbidae DuiweGewerweldes rugstringdiere superklas visse met kake WysigKlas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamOsteichthyes 1 Actinopterygii 2 Perciformes Scombridae Thunnus TunaXiphiidae Xiphias gladius SwaardvisAmiiformes Amiidae BowfinClupeiformes Clupeidae HaringOsteichthyes Sarcopterygii 3 Coelacanthiformes SelakantChondrichthyes 4 Batoidea 5 Lamniformes Lamnidae Carcharodon carcharias GrootwithaaiOdontaspididae SaagtandhaaiChondrichthyes Elasmobranchii Batoidea Myliobatiformes PylstertvisMyliobatidae DuiwelvisBatoidea Rajiformes Rajidae Rog vleetNotas Osteichthyes Gebeende vis visse wat gebeende skelette het teenoor Chondrichthyes wat n skelet van kraakbeen het Actinopterygii Straal stekelgevinde vis vinne bestaan uit webbe van vel wat ondersteun word deur beenagtige of horingagtige stekels teenoor die vlesige lobbige vinne soos Sarcopterygii Sarcopterygii Lobgevinde Chondrichthyes visse wat kake met gepaarde vinne gepaarde neusgate skubbe n hart met hartkamers in serie en skelet van kraakbeen het eerder as been soos Osteichthyes Batoidea Straalvis Alle visse met vinne wat ondersteun word deur lang beenstroke Gewerweldes rugstringdiere superklas kaaklose visse WysigSuperklas Klas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamCyclostomes 1 Myxini Myxiniformes Myxinidae SlymprikHyperoartia Petromyzontiformes LampreiOstracoderms 2 PteraspidomorphiThelodontiAnaspidaCephalaspidoNotas Cyclostomes Kaaklose visse met ronde monde met terugtrekbare tande Ostracoderms Kaaklose visse met harde doppe as velOngewerweldes WysigKlas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamGesegmenteerde wurms Annelida Haplotaxida Megascolecidae Amynthas ErdwurmsWeekdiere Spiraalvormig Helicidae Helix aspersa TuinslakOngewerweldes geleedpotiges WysigKlas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamSpinagtiges Arachnida Araneae Theridiidae Latrodectus L cinctusL indistinctusL karooensisL renivulvatusen andere KnopiespinnekopTheraphosidae BobbejaanspinnekopScorpiones SkerpioeneDiplopoda DuisendpootChilopoda HonderdpootInsekte Insecta Lepidoptera SkoenlapperHymenoptera MiereColeoptera KewersOdonata NaaldekokerMantodea HottentotsgotOngewerweldes geleedpotiges skaaldiere WysigKlas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamMalacostraca Decapoda Grapsidae KrappeNephropidae KreefPenaeidae GarnaalVarswater kreefMerostomata Xiphosura Limulidae HoefysterkrapNota Skaaldiere Crustacea vorm n baie groot groep van die geleedpotiges en word gewoonlik as n subfilum hanteer Dit sluit bekende diere soos krappe krewe varswaterkrewe garnale planktonkrefies en eendmossels in Stekelhuidiges WysigKlas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamOphiuroidea Bros sterreCrinoidea SeelelieAsteroidea SeesterreEchinoidea Echinoida Echinometridae GriffelseekastaiingCnidaria WysigSubfilum Klas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamAnthozoa KoraleCubozoa Cubozoa BoksjellievisseHydrozoaScyphozoa JellievisseStaurozoa stalked jellyfish Amoebozoa WysigKlas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamTubulinea Tubulinida Amoebidae Amoeba AmoebaPlante en bome kyk by Filum vir n lys WysigAfdeling Klas Orde Familie Genus Spesie Algemene naamBlomplante Angiospermae Magnoliids 2 blare rondom elke saad Laurels Lauraceae Sassafras albidum SassafrasRosales Rosaceae RoseLiliales Liliaceae Lelies Lillies Fagales Fagaceae AkkerboomMalpighiales Salicaceae PopulierFabales Fabaceae Acacia DoringboomVenus vlieevangerBryophyta MosplantePteridophyta 1 Caryophyllales Droseraceae Dionaea muscipula VaringplantePinophyta 2 Pinophyta Pinales Pinaceae Pinoideae Pinus DenneboomCycadophyta PalmplanteGinkgophyta GinkgoplanteSphenophyta WigplanteNotas Pteridophyta het nie blomme of sade nie en versprei deur spore Pinophyta is die gom pikplante of kegeldraende plante Eksterne skakels WysigWereldspektrum 1982 ISBN 0908409680 volume 27 bl 72 The animal kingdom Geargiveer 21 Februarie 2014 op Wayback Machine Speciation Questions amp Answers Comparative cytogenetics and chromosomal rearrangements Baramin Identification of species within the sheep goat kind Tsoan monobaramin Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wetenskaplike klassifikasie amp oldid 2585155