www.wikidata.af-za.nina.az
Die bedeksadiges Angiospermae of Magnoliophyta verwys na die takson van blomdraende plante Hulle sluit die mees diverse groep plante op aarde in Saam met die naaksadiges Gymnospermae maak hulle die groep plante uit wat sade voortbring Bedeksadiges verskil egter van naaksadiges deurdat hulle blomme dra en ingeslote saadknoppe het Naaksadiges daarteenoor dra naakte sade in keels of aan oop strukture AngiospermaeTydperk Vroee kryt Hede T J K Pg NMagnolia virginianaWetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie AngiospermaeLindley 1 P D Cantino amp M J Donoghue 2 KladesAmborellaceaeNymphaealesAustrobaileyalesMesangiospermae Ceratophyllaceae Chloranthaceae Eudicotyledoneae eudicots Magnoliidae Monocotyledoneae monocots SinoniemeAnthophyta Magnoliophyta Cronquist Takht amp W Zimm 1966Die bedeksadige plante se sade is feitlik sonder uitsondering opgesluit in n geslote vrugbeginsel In teenstelling met naaksadige plante Gymnospermae wat geen stampers het nie en ook nie vrugte dra nie het alle bedeksadige plante blomme met stampers en meeldrade wat as die plant se voortplantingsorgaan dien Bedeksadige plante kan in eensaadlobbige plante monocotyledonae en tweesaadlobbige plante dicotyledonae verdeel word Alle blomplante word onder bedeksadige plante geklassifiseer en daar is tans na raming meer as 250 000 verskillende soorte bedeksadige plante Kenmerkend vir bedeksadige plante is die feit dat dubbele bevrugting by die plant plaasvind wat daartoe aanleiding gee dat die endosperm kiemwit die eindproduk van die plant se bevrugtingsproses is Inhoud 1 Kenmerke 2 Bevrugting 3 Saadvorming 4 Bronnelys 5 VerwysingsKenmerke WysigBedeksadige plante subklas Angiospermae is die vernaamste groep saadplante en is vir die mens se voortbestaan van die grootste belang In teenstelling met naaksadige plante Gymnospermae is die bedeksadige plante se saadknoppe in n geslote vrugbeginsel opgesluit Hierdie geslote vrugbeginsel is gewoonlik gevorm uit vergroeide vrugblare Die saadknoppe word as ryp saad vrygestel sodra die vrugbeginsel alleen of saam met ander blomdele in n vrug ontwikkel het Nog n kenmerk van bedeksadige plante is dat hierdie plante blomme dra waarin die plant se voortplantingsorgane gelee is Op die blom bodem is die kelk en die kroonblare wat n aantal meeldrade en een of meer stampers omhul Tweeslagtige blomme het stampers en meeldrade terwyl eenslagtige blomme net meeldrade in manlike blomme of net stampers in vroulike blomme het Die meeldrade lewer die stuifmeelkorrels en die stamper die eiersel Omdat die geslagselle van die bedeksadige plante deur middel van reduksiedeling ontstaan waartydens die chromosoomgetal gehalveer word is die geslagselle haploied Sodra n stuifmeelkorrel met n eiersel versmelt word n nuwe diploiede organisme gevorm wat later tot n volwasse plant sal ontwikkel Hierdie plant vorm weer geslagselle en die hele siklus word so voltooi Die voortdurende afwisseling van haploiede selle met een stel chromosome en diploiede selle met twee stelle chromosome word metagenese genoem met ander woorde die afwisseling tussen geslagtelike en nie geslagtelike reproduksie Bevrugting Wysig Monokotiele links en dikotiele saailingeDie saadknoppe in die vrugbeginsel bestaan uit een of twee vliese saadmantels om die nusellusweefsel waaruit die eiersel later ontwikkel Hierdie saadmantels vorm later die saadhuid Reduksiedeling vind in die nusellusweefsel plaas en dit gee daartoe aanleiding dat n embriosak vroulike gametofiet in die saadknop gevorm word Een nusellussel is die makrospoormoedersel wat deur middel van reduksiedeling vier makrospore vorm Drie van hierdie makrospore ontbind en die vierde vergroot en vorm die embriosak Die primere embriosakkern deel weer in twee kerne wat elk na n teenoorgestelde pool van die embriosak beweeg Hier vind daar weer eens verdeling plaas wat daartoe aanleiding gee dat daar nou vier kerne by elke pool is n Sekondere embriosakkern word gevorm wanneer een kern van elke pool na mekaar beweeg en saamsmelt Drie kerne by die een pool vorm die eierapparaat wat uit een eiersel en twee hulpselle bestaan Die ander drie kerne vorm die antipodale selle wat geensins by die plant se bevrugting betrokke is nie Die stuifmeel wat in die helmknoppe van die meeldrade gevorm word word vrygestel wanneer dit ryp is Die stuifmeelkorrels mikrospore het elk n harde buitewand en n sagte binnewand om die selsitoplasma en een kern Terwyl die stuifmeelkorrels nog in die stuifmeelsakkies van die helmknoppe is deel die stuifmeelselle in twee waardeur n vegetatiewe kern en n generatiewe kern gevorm word Die vegetatiewe sel wat soms die buissel genoem word is groot terwyl die generatiewe sel baie kleiner is Die stuifmeel word deur insekte of deur die wind versprei en beland op n stamper waar dit ontkiem deurdat die eksien die harde buitewand oopbars en die intien sagte binnewand as n stuifmeelbuis in die styl afgroei Die buis dring die saadknop binne Die twee stuifmeelkerns wat ontstaan as die generatiewe kern in twee verdeel beweeg met die stuifmeelbuis langs na die saadknoppe waar dubbele bevrugting plaasvind een manlike gameet spermkern versmelt met die eiersel en vorm die embrio Die ander gameet vorm saam met die sekondere embriosakkern die reserwevoedsel van die embrio In die geval van naaksadiges Gymnospermae is die saadknoppe nie in n stamper gelee nie maar wel op n spoordraende vrugblaar Die stuifmeel val so direk op die saadknop Saadvorming WysigDie embrio bestaanuit die kiemwortel radikuia die pluimpie plumula en die saadlobbe wat later in n volwasse plant ontwikkel Die vrug van die plant word uit die vrugbeginsel gevorm By sekere plante is daar n aantal sade in die vrug soos byvoorbeeld by peulplante Soms dra die vrug egter net een saad soos by die okkerneut Daar word onderskei tussen eensaadlobbige monocotyledonae en tweesaadlobbige plante dicotyledonae op grond van die aantal saadlobbe wat die plant het Tweesaadlobbige plante se blare is gewoonlik netnerwig terwyl eensaadlobbige plante se blare parallelnerwig is In teenstelling met die tweesaadlobbige plante wat gewoonlik blomkranse dra wat vier of vyfledig is is die van die eensaadlobbige plante gewoonlik net drieledig Nog n duidelike verskil tussen eensaadlobbige en tweesaadlobbige plante kan in die rangskikking van die vaatbundels in die plantstingel waargeneem word Tweesaadlobbige plante se vaatbundels is in n sirkel gerangskik terwyl die van die eensaadlobbige plant in die grondweefsel versprei is Bronnelys WysigWereldspektrum Volume 2 bl 197 200 ISBN 0908409419Verwysings Wysig Lindley J 1830 Introduction to the Natural System of Botany Londen Longman Rees Orme Brown en Green xxxvi Cantino Philip D Doyle James A Graham Sean W Judd Walter S Olmstead Richard G Soltis Douglas E Soltis Pamela S Donoghue Michael J 2007 Towards a phylogenetic nomenclature of Tracheophyta Taxon 56 3 E1 E44 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bedeksadiges amp oldid 2581197