www.wikidata.af-za.nina.az
Die nuwe tweesaadlobbiges of eudicots is n monolitiese klade van blomdraende plante Die kern educots staan as gevorderde tweesaadlobbiges bekend terwyl die res van die educots as primitiewe tweesaadlobbiges beskryf kan word Hierdie klade word nie as n formele takson erken nie en is dus nie n botaniese naam of rang nie Daarteenoor vorm dit wel n natuurlike groep en die naam word algemeen gebruik Eudicots Tricolpates Tydperk Vroee Kryt Onlangs T J K Pg NWetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie Angiospermae geen rang EudicotsKladesRanunculales Sabiales Proteales Trochodendrales Buxales Gunnerales Kern eudicots Berberidopsidales Dilleniales Caryophyllales Santalales Saxifragales Vitales Rosids omtrent 16 ordes Asterids omtrent 10 ordesOu en nuwe tweesaadlobbiges WysigDie ou betekenis van tweesaadlobbiges het betrekking op n takson met n formele botaniese naam en n rang Die naam hiervoor is Dicotyledones ook Dicotyledoneae Magnoliopsida in die rang van klasse of Magnoliidae in die rang van subklasse Dit het egter aan die lig gekom dat die takson hoewel baie bekend nie n natuurlike eenheid vorm nie Die nuwe betekenis van tweesaadlobbiges eudicots het betrekking op n klade n groep wat na vore tree na aanleiding van n filogenetiese analise Hierdie klade eudicots word tot dusver nie as n formele takon erken nie en het nie n botaniese naam of n rang nie Dit is daarteenoor wel n natuurlike groep en word in bree kringe onder die naam eudicots soms ook tricolpates aanvaar Die nuwe groep eudicots is n deelgroep van die ou Dicotyledones en sluit die meeste van die ou spesies in Die bekendste uitsonderings is die waterlelie en die magnolias Wikispecies Wikispecies het meer inligting oor Eudicots Hierdie artikel omtrent n Biologieverwante onderwerp is slegs n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eudicots amp oldid 2371727