www.wikidata.af-za.nina.az
Die Caryophyllales is n orde van blomplante eudikotiele Vygie n BokbaaivygieWetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie MagnoliophytaKlas MagnoliopsidaOrde CaryophyllalesFamiliesSien teksDie orde bevat talle vetplante en een van die onderskeidende kenmerke is dat hulle betalaiene besit Dit is pigmente wat na die genus Beta genoem is en die wortel van die beet sy kenmerkende kleur verleen 1 Hulle het dikwels aanpassings aan ekstreme omstandighede soos droe gebiede grond wat alkalies is of baie sout of min voedingstowwe bevat Talle Caryophyllales is CAM plante of C4 pleks van C3 plante en sommiges is selfs karnivoor Hierdie aanpassings het waarskynlik meer as een keer ontstaan 2 Families WysigFamilies wat tot hierdie orde behoort is Aizoaceae Amaranthaceae Anacampserotaceae Cactaceae Caryophyllaceae Limeaceae Nyctaginaceae Plumbaginaceae Polygonaceae Portulacaceae TamaricaceaeVerwysings Wysig kennesaw edu in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2019 Besoek op 10 Augustus 2017 tolweb in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Caryophyllales amp oldid 2433326