www.wikidata.af-za.nina.az
n Genus meervoud genera of genusse ook soms geslag genoem is n taksonomiese groepering wat uit een of meer spesies bestaan as daar meer as een spesie in n genus is sal die spesies morfologiese eienskappe deel wat groter ooreenkomste met mekaar toon as spesies van ander genera In die benamingskodes vir bionomiale name wat wereldwyd in gebruik is bestaan die naam van n organisme uit twee dele die genusnaam dit begin altyd met n hoofletter en spesienaam Albei name is kursief n Voorbeeld is Homo sapiens die naam vir die menslike spesie wat tot die genus Homo behoort Sien die artikel oor wetenskaplike klassifikasie vir meer besonderhede oor hierdie stelsel n Genus in een koninkryk kan n naam he wat in n ander koninkryk vir n genus of ander takson gebruik word Al word dit deur die Internasionale Kode van Dierkundige Benamings en die Internasionale Kode van Benamings vir alge fungi en plante ontmoedig is daar 5 000 sulke name wat in meer as een koninkryk gebruik word Anura is byvoorbeeld die naam van die orde van paddas maar ook van n plantgenus Baie genera word verder onderverdeel in subgenera Sien ook WysigKladistiekEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir genus Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Genus amp oldid 2181714