www.wikidata.af-za.nina.az
Kladistiek van die Griekse klados klados tak 1 of filogenese is n benadering in wetenskaplike klassifikasie wat wegbeweeg van die tradisionele taksonomiese klassifikasie Dit gebruik n stelsel waarin organismes saam gegroepeer word gebaseer op of hulle een of meer gedeelde unieke eienskappe het wat kom van die groep se laaste gemeenskaplike voorsaat en wat nie teenwoordig is in vroeere voorsate nie Die lede van een groep het dus vermoedelik n gemeenskaplike geskiedenis en word beskou as nader verwant 2 3 4 5 Die oorspronklike metodes wat in kladistiese ontledings gebruik word en die skool van kladistiek wat daarop gevolg het spruit uit die werk van die Duitse entomoloog Willi Hennig wat daarna verwys het as filogeniese sistematiek dit was ook die titel van sy 1966 boek Die terme kladistiek en klade is deur ander wetenskaplikes gewild gemaak Verskille Wysig n Kladogram van primate wat n monofiletiese takson n klade in geel aandui asook n parafiletiese takson in blou insluitende die rooi kol en n polofiletiese takson in rooi Kladistiek verskil van taksonomiese klassifikasies deurdat slegs monofiletiese groepe gebruik word dit is groepe wat alle spesies bevat wat afstam van n bepaalde voorsaat plus die voorsaat self sogenaamde klades Nie parafiletiese of polifiletiese groepe is in n kladistiese klassifikasie teenwoordig nie Eersgenoemde is groepe wat wel die laaste gemeenskaplike voorsaat bevat maar nie alle afstammelinge nie Laasgenoemde is groepe wat die meeste afstammelinge van die voorsaat bevat maar nie die voorsaat self nie Ander gebruike WysigDie tegnieke van kladistiek en soms die terminologie word ook suksesvol in ander dissiplines toegepas soos om die verwantskappe te bepaal tussen die manuskripte van The Canterbury Tales wat bewaar gebly het 6 of tussen die 53 manuskripte van die Sanskrit Charaka Samhita 7 Verwysings Wysig clade Online Etymology Dictionary Columbia Encyclopedia Introduction to Cladistics in Engels Ucmp berkeley edu Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020 Besoek op 6 Januarie 2014 Oxford Dictionary of English Oxford English Dictionary Canterbury Tales Project in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2014 Besoek op 4 Julie 2009 Maas Philipp 2010 Computer Aided Stemmatics the Case of Fifty Two Text Versions of Carakasaṃhita Vimanasthana 8 67 157 in Jurgen Hanneder Maas Philipp Text Genealogy Textual Criticism and Editorial Technique Wiener Zeitschrift fur die Kunde Sudasiens Wene Austrian Academy of Sciences 52 53 63 120 doi 10 1553 wzks2009 2010s63 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kladistiek amp oldid 2209565