www.wikidata.af-za.nina.az
Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Grieke Die Griekse taal ellhnika ellinika eliniˈka letterlik Helleens of ellhnikh glwssa elliniki glossa eliniˈci ˈɣlosa luister hulp inligting letterlik Helleense taal is n Indo Europese taal wat bestaan vanaf ongeveer die 14de eeu v C in die Kretiese inskrywings genaamd Linear B Miceense Grieks van hierdie periode word onderskei van latere Klassieke of Antieke Grieks vanaf die 8ste eeu v C en later toe tekste in die Griekse alfabet begin skryf is Grieks ellhnikaellinika Uitspraak eliniˈka Gepraat in Griekeland Siprus Turkye Italie Albanie Noord Masedonie Roemenie Egipte Frankryk Oekraine Gebied Suid EuropaTotale sprekers 13 1 miljoen 1 Rang 111Taalfamilie Indo Europees Helleens Grieks Skrifstelsel Griekse alfabet in die verlede Lineer B Sipriese lettergreepskrif Amptelike statusAmptelike taal in Europese Unie Griekeland SiprusGereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 elISO 639 2 gre B Tell T ISO 639 3 ell Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Indo Europese taleIndo Europese taleAlbanees AnatoliesArmeens Balties KeltiesGermaans Grieks Indo IranneesItalies Slawies TogaarsProto Indo EuropeesTaal Vereniging GeloofKurgan Yamna BMAC AriaansIndo Europese studiesModerne Grieks is n lewende taal en een van die rykste oorblywende tale vandag met meer as 600 000 woorde Sekere vakkundiges plaas baie klem op die ooreenkomste met millennia oue Griekse tale Die onderlinge verstaanbaarheid met antieke Grieks is n saak van debat Daar word aangevoer dat n redelik goedgeleerde spreker van die moderne taal die antieke dialekte sal kan lees maar dit is nie duidelik gemaak hoeveel van hierdie opvoeding bestaan uit blootstelling tot woordeskat en grammatika wat verouderd in normale kommunikasie is nie Grieks vanuit die Hellenistiese en Bisantynse tye is merkbaar nader aan Moderne Grieks Vanaf 1834 tot 1976 is daar n poging aangewend om Ka8areyoysa Katharevousa kaTa revus gereinigde taal n poging om eeue oue natuurlike linguistieke verandering aan n taal te korrigeer as die enigste aanvaarbare vorm van Grieks in Griekeland te maak Na 1976 is Dhmotikh Dhimotiki Dimoti ci taal van die mense uiteindelik deur die Griekse regering aanvaar as beide die de facto en de jure vorme van die taal n Groot hoeveelheid woorde en uitdrukkings bly onveranderd deur die eeue behoue en word gevind in n aantal ander tale insluitend Latyn Nederlands Italiaans Duits Frans Engels en Afrikaans Tipiese voorbeelde hiervan sluit meeste terminologiename in soos astronomie demokrasie filosofie antropologie ens Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 Oorsprong 2 Skryfstelsel 3 Zolotas se toespraak 4 Voorbeelde 5 Sien ook 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigOorsprong Wysig Antieke verspreiding van Griekse dialekte Verspreiding van Grieks in die Hellenistiese tydperk Moderne verspreiding van Griekse dialekte Daar bestaan baie teoriee oor die oorsprong van die Griekse taal Een teorie stel voor dat dit ontstaan het met die migrasie van proto Griekse sprekers na Griekeland wat in enige periode tussen 3200 v C tot 1900 v C gebeur het n Ander teorie handhaaf dat Grieks in Griekeland self ontwikkel het vanuit n vorige Indo Europese taal Skryfstelsel WysigGrieks word geskryf met die Griekse alfabet wat dateer vanuit die 8ste eeu v C Die Griekse alfabet bestaan uit 24 letters A B G D E Z H 8 I K L M N 3 O P R S T Y F X PS W In die verlede het Grieke ander skryfstelsels gebruik Lineer B hierdie skrif is heeltemal vergete na 12 eeu vC en die Sipriese lettergreepskrif verwant aan Lineer B wat in 10 3 eeue VC in Siprus bestaan het Zolotas se toespraak WysigIn 1954 het professor Xenophon Zolotas n toespraak gemaak by die Harvard universiteit Die toespraak was natuurlik in Engels maar vol woorde wat afgelei is vanuit Grieks Kyrie I eulogize the archons of the Panethnic Numismatic Thesaurus and the Ecumenical Trapeza for the orthodoxy of their axioms methods and policies although there is an episode of cacophony of the Trapeza with Hellas With enthusiasm we dialogue and synagonize at the synods of our didymous Organizations in which polymorphous economic ideas and dogmas are analyzed and synthesized Our critical problems such as the numismatic plethora generate some agony and melancholy This phenomenon is characteristic of our epoch But to my thesis we have the dynamism to program therapeutic practices as a prophylaxis from chaos and catastrophe In parallel a panethnic unhypocritical economic synergy and harmonization in a democratic climate is basic I apologize for my eccentric monologue I emphasize my eucharistia to you Kyrie to the eugenic and generous American Ethnos and to the organizers and protagonists of this Amphictyony and the gastronomic symposia Mr Xenophon ZolotasVoorbeelde Wysig Die sewe beginverse van Homeros se Ilias Die nege beginverse van Homeros se Odussee Die Onse Vader in Grieks Matteus 6 9 13 Pater ἡmῶn ὁ ἐn toῖs oὐranoῖs ἁgias8htw tὸ ὄnoma soy ἐl8etw ἡ basileia soy genh8htw tὸ 8elhma soy ὡs ἐn oὐranῷ kaὶ ἐpὶ tῆs gῆs tὸn ἄrton ἡmῶn tὸn ἐpioysion dὸs ἡmῖn shmeron kaὶ ἄfes ἡmῖn tὰ ὀfelhmata ἡmῶn ὡs kaὶ ἡmeῖs ἀfiemen toῖs ὀfeiletais ἡmῶn kaὶ mὴ eἰsenegkῃs ἡmᾶs eἰs peirasmon ἀllὰ rῦsai ἡmᾶs ἀpὸ toῦ ponhroῦ Ὅti soῦ ἐstin ἡ basileia kaὶ ἡ dynamis kaὶ ἡ do3a eἰs toὺs aἰῶnas ἀmhn Sien ook WysigKoine Ponties Lys van gedrukte Afrikaans vreemdtalige woordeboekeVerwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Greek in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020 Besoek op 29 April 2016 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Grieks Sien Grieks in Wiktionary die vrye woordeboek Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Grieks Learn Greek Official site of the Greek Institute of language and speech processing The Greek Language and Linguistics Gateway A Brief History of the Greek Language Geargiveer 27 April 2006 op Wayback Machine The Perseus Project has many useful pages for the study of classical languages and literatures including dictionaries Free online resources for learners both Ancient and Modern Greek Geargiveer 19 Februarie 2004 op Wayback Machine Athena public domain polytonic greek font Gentium a typeface for the nations Geargiveer 12 April 2006 op Wayback Machine a freely available font including polytonic Greek support Learn Greek Online for people who would like to learn the beauty of modern Greek with real audio files totally free Learn Ancient Greek at Textkit There you can find free downloadable Ancient Greek grammars and readers Generator for Greek typographical filler text Greek English English Greek dictionary Greek English Dictionary from Webster s Online Dictionary the Rosetta Edition Greek Spanish dictionary Geargiveer 24 Oktober 2004 op Wayback Machine European Union Dictionary to from Greek to all EU languages Danish Dutch English Finnish French German Italian Latin Portuguese Spanish Swedish Geargiveer 29 September 2006 op Wayback Machine Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Grieks amp oldid 2474952