www.wikidata.af-za.nina.az
Die woordeskat van n taal verwys na die algehele versameling woorde waaroor die taal beskik Dit kan ook gebruik word om na die versameling woorde wat deur n skrywer gebruik word te verwys vergelyk ryk woordeskat of die versameling woorde wat deur n persoon verstaan word of wat die persoon waarskynlik sal gebruik om nuwe sinne mee saam te stel Woordeskat toetse vorm n integrale komponent van intellektuele meting in sielkunde Daar is bevind dat woordeskatvlakke konsekwent algehele intellektuele funksie en opvoedingsprestasie aandui Woordeboeke kan ingespan woord om onbekende woorde na te slaan en sodoende n persoon se woordeskat uit te brei Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Woordeskat amp oldid 2180832