www.wikidata.af-za.nina.az
In biologie is n spesie ook soms die soort genoem die basiese eenheid van biodiversiteit In die wetenskaplike klassifikasiesisteem word n spesie aangedui deur n frase van twee woorde in Latyn Die genusnaam is eerste gevolg deur die spesienaam Die mens word byvoorbeeld as n spesie aangedui as volg Homo die genus en sapiens direk daarna as die spesie Die spesie is nie net die laaste woord nie maar die hele frase Homo sapiens Hierdie stelsel is gegrond op die werk van veral Carolus Linnaeus in die 1700 s Op daardie tydstip is daar gedink dat spesies onafhanklike skeppingsdade van God was en dus objektief onveranderbaar Sedert die opkoms van die evolusieleer het die begrip van die woord spesie groot verandering ondergaan Desnieteenstaande is daar steeds geen wetenskaplike konsensus oor die betekenis daarvan nie Die mees algemeen aanvaarde definisie is die van Ernst Mayr spesies is groepe natuurlike bevolkings wat inderdaad of potensieel kan onderteel maar voortplantingsgesproke geisoleerd van ander soortgelyke groepe is n Baie growwe skatting van die aantal geidentifiseerde spesies is as volg 1 Geargiveer 21 April 2006 op Wayback Machine 287 655 plante 10 000 mosse 1 190 200 ongewerweldes insluitende 950 000 insekte en 57 739 gewerweldes insluitende 28 500 visse 5 743 amfibiese spesies 8 163 reptiele 9 917 voels en 5 416 soogdiere Die wetenskaplike naam van n spesie word in skuinsdruk geskryf As daar na n onbekende spesie verwys word word die afkorting sp in die enkelvoud of spp in die meervoud geplaas in die tweede deel van die spesiefrase Belang van spesie in biologiese klassifikasie WysigDit is een van die belangrikste vlakke van klassifikasie weens verskeie redes Dit korrespondeer dikwels met dit wat die leek as verskillende soorte organismes eien honde is een spesie katte n ander Dit is die standaard binominale of trinominale nomenklatuur met behulp waarvan wetenskaplikes na organismes verwys Dit is die enigste taksonomiese vlak wat empiriese betekenis het om te meld dat twee diere van verskillende spesies is beteken meer as net dat daar n verskil in klassifikasie is Betekenis van die toedeling van spesie status WysigTradisioneel het navorsers op die waarneming van anatomiese verskille staatgemaak of die vermoe van verskillende bevolkings organismes om te onderteel om spesies van mekaar te onderskei Albei hierdie metodes bly belangrik maar die deurbrake in die veld van mikrobiologiese navorsingsmetodes insluitende die area van DNS het n reuse bron van verdere verskille of ooreenkomste opgelewer So is talle spesies nou saamgevoeg en voormalige enkele spesies in meer as een herverdeel Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir spesie Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spesie amp oldid 2444080