www.wikidata.af-za.nina.az
Familie Latyn familia meervoud familiae is n rangorde in die taksonomie oftewel wetenskaplike klassifikasie tussen orde en genus Die familie is die mees belangrike rangorde in die klassifikasie naas spesie en genus Inhoud 1 Geskiedenis van die begrip 2 Agtervoegsels van die familie 3 Sien ook 4 BronGeskiedenis van die begrip WysigDie familiebegrip is van redelik onlangse oorsprong in klassifikasie Die Franse plantkundige Pierre Magnol het die Latynse woord in 1689 vir die eerste keer in hierdie konteks gebruik toe hy 76 plantgroepe in families onderverdeel het Carolus Linnaeus het 62 jaar later ook die Latynse woord benut om plante in hoofgroepe te onderskei naamlik bome kruie varings palmbome ensovoorts Die woord in sy moderne betekenis as n rangorde tussen orde en genus is in 1796 vir die eerste keer deur Pierre Andre Latreille gebruik as deel van sy klassifikasiestelsel vir insekte In die laasgenoemde opsig het dit eers in die afgelope honderd jaar in algemene gebruik gekom Agtervoegsels van die familie WysigIn die taksonomie sisteem het die familiewoord in Latyn tipiese agtervoegsels om dit te kan onderskei as n familie verwante woord Dit is as volg plante aceae alge aceae swamme aceae en diere idaeSien ook WysigLys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesBron WysigVertaal vanaf die artikel Family biology op die Engelse Wikipedia en vanaf eie bronne Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Familie biologie amp oldid 1783257