www.wikidata.af-za.nina.az
Knaagdiere is soogdiere Mammalia wat gesamentlik die orde Rodentia vorm Knaagdiere is besonder suksesvol en veertig persent van alle soogdiere is knaagdiere Hulle kom op alle kontinente van die aarde behalwe in Antarktika voor en leef in n verskeidenheid van habitats soos in bome onder die grond en selfs in varswater KnaagdiereTydperk Paleoseen Onlangs n Bosmuis Apodemus sylvaticus Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum VertebrataKlas MammaliaInfraklas PlacentaliaOrde RodentiaBowdich 1821SubordesSciuromorpha Castorimorpha Anomaluromorpha Myomorpha HystricomorphaKnaagdiere het vier snytande wat aanhou om te groei en deur te knaag kort gehou word Die Latynse naam Rodentia is van die eienskap afgelei rodere om te knaag en dent tand Die meeste knaagdiere is klein Voorbeelde van bekend knaagdiere is muise rotte en eekhorings Sommige knaagdiere soos marmotte hamsters en nagmuise word soms as troeteldiere aangehou Voorbeelde van groter knaagdiere is ystervarke bewers en die grootste lewende knaagdier die kapibara watervark wat tussen 105 en 135 cm in lengte kan groei en 35 tot 65 kg kan weeg Taksonomie WysigOrde Rodentia Suborde Anumaluromorpha Familie Anomaluridae Familie Pedetidae Springhase Suborde Castorimorpha Familie Castoridae Familie Geomyoidea Suborde Hystricomorpha Familie Ctenodactylidae Familie Hystricidae Familie Myocastoridae Familie Caviidae Familie Cuniculidae Suborde Sciuromorpha Familie Aplodontiidae Familie Gliridae ook Myoxidae Muscardinidae Familie Sciuridae Eekhorings Suborde Myomorpha Superfamilie Muroidea Superfamilie Dipodoidea Familie DipodidaeEksterns skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Knaagdier Wikiwoordeboek het n inskrywing vir knaagdier Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Knaagdier amp oldid 2271082