www.wikidata.af-za.nina.az
Wikimedia CommonsTipe webblad WikiTaal e Meertalig hoofsaaklik EngelsRegistrasie OpsioneelEienaar Wikimedia StigtingOuteur Die gemeenskapOpgerig 7 September 2004Huidige status AktiefURL http commons wikimedia org Die Wikimedia Commons ook bekend as die Commons of Wikicommons is n versameling vrye beelde opnames en ander multimedialeers Dit is n projek van die Wikimedia stigting Leers wat by hierdie versameling opgelaai word kan deur al die ander Wikimediaprojekte gebruik word insluitende Wikipedia Wikibooks en Wikinews Inhoud 1 Hoe om beelde te gebruik 2 Geskiedenis 3 Tale 4 Kopiereg 5 Fotogalery 6 Eksterne skakelsHoe om beelde te gebruik WysigBeelde wat opgelaai is na Wikimedia Commons kan deur al die ander Wikimemedia projekte gebruik word die sintaks is dieselfde as vir plaaslike beelde Indien n plaaslike beeld met dieselfde naam reeds bestaan sal dit gebruik word andersins sal die een vanuit Commons gelaai word Geskiedenis Wysig Groei van Wikimedia Commons Leernommers met verloop van tyd Die projek is op 7 September 2004 gestig Teen November 2004 het dit reeds die mylpaal van 10 000 opgelaaide medialeers bereik Dit was ook die eerste Wikimedia projek wat weergawe 1 4 van die MediaWiki sagteware gebruik het Tale WysigDie hooftaal vir die Commons is Engels maar die koppelvlak kan via gebruikersvoorkeure verander word om enige ander taal te gebruik insluitend Afrikaans Verder word sommige van die bladsye ook na ander tale vertaal Kopiereg WysigSedert 2004 laat Wikimedia Commons nie meer leers toe wat onder nie vrye lisensies vrygestel word nie insluitend lisensies wat kommersiele gebruik van die materiaal beperk asook media wat onder billike gebruik val Lisensies wat toelaatbaar is sluit in die GFDL Creative Commons slegs sekeres en publieke domein Fotogalery WysigBeeld van die jaar Beeld van die jaar 2006 Poolligte oor die Bear Lake in Alaska VSA soos gesien op 18 Januarie 2005 Beeld van die jaar 2007 Die Broadway toring is n siergebou wat uit 1797 dateer en gelee is op Broadway heuwel naby die dorpie Broadway in Worcestershire Engeland in die Cotswolds Die toring se basis is 312 meter bo seespieel en die toring self is 17 meter hoog Op n mooiweersdag kan dertien graafskappe van Engeland van die bokant van die toring gesien word Die uitsig sluit in die Severn vallei tot by die Walliese berge Beeld van die jaar 2008 Twee perde Equus ferus caballus op die Bianditz berg in Navarra Spanje met die Aiakoberg in die agtergrond Beeld van die jaar 2009 n Sikh pelgrim naby die Goue Tempel Harmandir Sahib in Amritsar Indie Beeld van die jaar 2010 n Laser word gestuur tot die sentrum van die Melkweg vanuit die koepel Yepun van die Paranal observatorium op die gelyknamige berg in Chili Beeld van die jaar 2011 Die Bondhusmeer in Noorwee Beeld van die jaar 2012 Twee Europese byvreter Merops apiaster in die Franse department Ariege Beeld van die jaar 2013 Die wolframdraad brand met n vlam in die gloeilamp Beeld van die jaar 2014 Twee Julia skoenlappers Dryas Iulia drink die trane van skilpaaie Podocnemis expansa in Ecuador Beeld van die jaar 2015 Pluto in donkerder kleure om sy eienskappe duideliker te vertoon soos waargeneem deur Nasa se New Horizons ruimtetuig op 14 Julie 2015 Beeld van die jaar 2016 Jubilee en Munin twee van die Londense Tower se kraaie soos op 30 April 2016 Beeld van die jaar 2017 Phyllomedusa rohdei is n spesie in die familie van boompaddas en is deur n oranje pers kleuring in die lies gekenmerk In die prentjie wedywer twee mannetjies vir n tak en een klim oor die ander Beeld van die jaar 2018 Saamstelling van agt foto s wat die ontstaan van n tornado noord van Minneola in die Amerikaanse deelstaat Kansas verduidelik soos op 24 Mei 2016 Beeld van die jaar 2019 Twee bulle hardloop terwyl die jokkie hulle vashou tydens n pacu jawi Minangkabau vir bulwedloop n tradisionele bulwedloop in Tanah Datar Wes Soematra Indonesie 2015 Finale 45 Beeld van die jaar 2020 n Ysvoel Alcedo atthis vang n vis in die Porivier Piemont Italie Beeld van die jaar 2021 Die Sint Johannes kerk in Sohrol is n 5de of 6de eeuse Armeense Katolieke kerk in Sohrol Shabestar Iran Beeld van die jaar 2022 n Witborskormorant Phalacrocorax carbo n kleinwitreier Egretta garzetta en n kraageend Mareca strepera op die Taudaha meer naby Katmandoe Nepal Eksterne skakels WysigWikimedia Commons se Afrikaanse tuisblad Wikimedia Stigting Projekte Broeikas Commons Meta Wiki Wikibooks Wikidata Wikinews Wikipedia Wikiquote Wikisource Wikispecies Wikiversity Wikivoyage WikiWoordeboekSien ook Wiki MediaWiki QRpedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wikimedia Commons amp oldid 2577712