www.wikidata.af-za.nina.az
Die Rugkoorddiere of Chordata is n filum in die koninkryk Animalia diere wat gewerweldes maar ook n groep naverwante ongewerweldes insluit Die gemeenskaplike eienskap van al hierdie diere is dat hulle of tydelik of blywend in besit is van n chorda dorsalis rugkoord dorsale senukoord kieusplete endostiele en n stert wat verby die anus strek RugkoorddiereTydperk 540 0 m jaar gelede PreYe Ye O S D C P T J K Pg NPikaia gracilensWetenskaplike klassifikasieSuperkoninkryk EukaryotaKoninkryk AnimaliaSubkoninkryk EumetazoaSuperfilum DeuterostomiaFilum ChordataBateson 1885SubfilumsCephalochordata Tunicata VertebrataKladogram WysigDie Chordata is n deel van die Deuterostomia Deuterostomia EchinodermataHemichordataChordataSubfilums WysigDie filum Chordata word onderverdeel in drie subfilums Cephalochordata Die dier het n rug en senukoord maar geen werwels nie Tunicata Die larwe het n rug en senukoord maar dit verdwyn meestal teen volwassenheid Vertebrata Buiten by die slymprik is die dorsale senukoord omring deur kraakbeenagtige of beenagtige werwels Die rugkoord is gewoonlik verklein of afwesig in die volwassene Die Rugkoorddiere en twee susterfilums die Hemichordata en Echinodermata vorm die superfilum Deuterostomia Daar word bespiegel dat die filum ontstaan het as gevolg van pedomorfisme wat in n primitiewe dier soos n spons of koraal plaasgevind het Die bestaande groepe Chordata is verwant soos in die filogenetiese boom hieronder aangetoon word Filum Chordata Subfilum Cephalochordata lansetvissies Klas Leptocardii lansetvissies Klade Olfactores Subfilum Tunicata Urochordata manteldiere 3 000 spesies Klas Ascidiacea Klas Thaliacea Klas Appendicularia Klas Sorberacea Subfilum Craniata diere met skedels Subfilum Myxini slymprikke Subfilum Vertebrata diere met rugwerwels Klas Cephalaspidomorphi lampreie Klas Conodonta Gnathostomata gewerweldes met kake Klas Chondrichthyes kraakbeenvis Teleostomi vis met gebeendere Osteichthyes Klas Acanthodii Klas Actinopterygii straalvinvisse Klas Sarcopterygii vleisvinvisse Superklas Tetrapoda vierpotige gewerweldes Klas Amphibia amfibiee Amniota vierpotige gewerweldes met amniotiese eiers Klas Synapsida soogdieragtige tetrapode Klas Mammalia soogdiere Klas Sauropsida die hedendaagse reptiele en voels Subklas Anapsida Orde Testudines skilpaaie Subklas Diapsida Orde Lepidosauria akkedisse slange en die tuatara n likkewaanagtige dier van Nieu Seeland Archosauria Orde Crocodilia krokodille alligators kaaimanne en gawiale Superorde Dinosauria Klas Aves voels Notas WysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rugkoorddiere amp oldid 2268963