www.wikidata.af-za.nina.az
Periode sisteem Epog serie Tydsnede etage M jaar geledePaleogeen Paleoseen Danium jongerKryt Laat Maastricht 66 0 72 1Campanium 72 1 83 6Santonium 83 6 86 3Coniakium 86 3 89 8Turonium 89 8 93 9Senomanium 93 9 100 5Vroeg Albium 100 5 113 0Aptium 113 0 125 0Barremium 125 0 129 4Hauterivium 129 4 132 9Valanginium 132 9 139 8Berriasium 139 8 145 0Jura Laat Titonium ouerDie verdeling van die Kryt IKS Die Kryt is die derde en laaste geologiese periode van die Mesosoiese Era en strek van die einde van die Jura sowat 145 miljoen jaar gelede tot die begin van die Paleogeen die eerste periode van die Kainosoiese Era sowat 66 miljoen jaar gelede Die naam kom van die Duitse woord Kreide Dit strek oor 79 miljoen jaar en is die langste periode van die Fanerosoiese Eon Die Kryt is ook n chronostratigrafiese sisteem van die Mesosoiese erateem Die Kryt was n periode met n relatief warm klimaat wat gelei het tot hoe oseaanvlakke en talle vlak binnelandse see Hierdie oseane en see is bewoon deur seereptiele ammoniete en rudiste terwyl dinosourusse steeds op land oorheers het Terselfdertyd het nuwe soorte soogdiere en voels ontstaan sowel as blomplante Die Kryt het geeindig met n groot katastrofe die Kryt Paleogeen uitwissing waarin baie groepe insluitende nie vlieende dinosourusse pterosourusse en groot seereptiele uitgewis is Die einde van die Kryt word gekenmerk deur die K Pg grens wat verbind word met die massauitwissing tussen die Mesosoiese en die Kainosoiese Era Die Kryt is in 1822 die eerste keer as n aparte periode geidentifiseer deur die Belgiese geoloog Jean d Omalius d Halloy en is genoem na die groot kalkbodems wat gevorm is uit die skulpe van see ongewerweldes wat in Wes Europa gevind word Eksterne skakels WysigUCMP Berkeley se Kryt webblad Die Kollege van Wooster Geargiveer 1 Desember 2012 op Wayback Machine Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kryt geologie Proterosoikum Fanerosoiese EonNeo Paleosoiese Era Mesosoiese Era Kainosoiese EraEdiacarium Kambrium Ordovisium Siluur Devoon Karboon Perm Trias Jura Kryt Paleogeen Neogeen Kwarter Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kryt geologie amp oldid 2472812