www.wikidata.af-za.nina.az
Europa afgelei van Grieks Eὐrwph of Eurṓpe is n vasteland wat oor die westelike vyfde van die Eurasiese landmassa strek Alhoewel dit in geografiese opsig eerder as subkontinent geklassifiseer kan word wat saam met Asie die vasteland van Eurasie vorm word dit vanwee sy historiese en kulturele ontwikkeling meestal as selfstandige kontinent beskou Eeue lank was Europa in kulturele en ekonomiese opsig die middelpunt van die wereld So het die term Europa naas sy geografiese definisie ook betrekking op kulturele politieke ekonomiese regtelike en ideele aspekte Europa Oppervlakte 10 180 000 km 6de Bevolking 742 452 000 2013 3de Bevolkingsdigtheid 73 km Lande 50 en 5 omstrede Afhanklike gebiede 6Taalfamilies Indo EuropeesOeraalsTurksBaskiesSemitiesNoordwes KaukasiesNoordoos KaukasiesMongoolsTydsones UTC 1 Ysland tot UTC 4 Rusland Grootste stede Istanboel transkontinentaal Moskou Parys Londen Madrid Barcelona Sint Petersburg Rome BerlynVir die vierde grootste maan van die planeet Jupiter sien Europa maan Inhoud 1 Naam 2 Geografie 2 1 Topografie 2 2 Waterliggame 2 3 Klimaat 3 Demografie 4 Politiek 5 Ekonomie 6 Lande van Europa 7 Sien ook 8 Verwysings 9 Eksterne skakelsNaam WysigDie naam Europa strek in sy Griekse vorm Eὐrwph ver terug Hier is die term Eurṓpe meestal as n samestelling van die Oud Griekse eὐrys eurys wyd en ὄps ops sig gesig opgevat dus was Eurṓpe die vrou met die wye sig Volgens die Griekse mitologie was Europa die naam van n Fenisiese koningsdogter wat deur die god Zeus in die gestalte van n stier swemmend na die eiland Kreta ontvoer en daar deur hom verlei is Sommige etimoloe neem aan dat hierdie naam oorspronklik aan n Semitiese taal ontleen en daarna vergrieks is 1 Dit is moontlik van die Fenisiese erob donker of aand afgelei Geografie Wysig n Satellietfoto van Europa ortografiese projeksie Europa word deur die Bosporus en die Dardanelle van Klein Asie geskei en deur die Middellandse See en die Straat van Gibraltar van Afrika In die weste word dit deur die Atlantiese Oseaan en in die noorde deur die Noordoostelike Yssee begrens In die suide weste en noorde strek seearms van die Atlantiese Oseaan diep in die landmassa in en maak van Europa die vasteland met die mees onreelmatige kuslyn die hartland word deur talle skiereilande en eilande omring In die ooste is daar geen presiese geografiese of geologiese grens tussen Europa en Asie nie Die grense van Europa word dus as gevolg van maatskaplike konvensies bepaal terwyl n geografiese definisie van Europa steeds willekeurig is So het die Franse filosoof Bernard Henri Levy opgemerk dat Europa eerder n gedagte sou wees as n plek Die Sweedse offisier en aardrykskundige maar Duitse boorling Philip Johan von Strahlenberg 1676 1747 het die Oeralgebergte en rivier as die oostelike grens van Europa gedefinieer Tussen die Kaspiese See en die Swart See loop die grenslyn noord van die Kaukasus gebergte Europa strek oor n oppervlakte van sowat 10 5 miljoen vierkante kilometer en is dus die tweede kleinste vasteland na Australie Die mees noordelike punt van die Europese vasteland le op die skiereiland Nordkinn in Noorwee die mees suidelike is die Punta de Tarifa in Spanje die mees westelike die Cabo da Roca in Portugal In noord suidelike rigting strek die vasteland oor n afstand van sowat 3 800 kilometer in oos westelike rigting oor sowat 6 000 kilometer vanaf die Oeralgebergte in Rusland tot by die Atlantiese kus van Portugal Topografie Wysig Wes Europa kan rofweg in drie groot landskapsvorme verdeel word die vlaktes van die noordweste en noorde die laer bergreekse en die relatief jong hoe bergreeks wat nog gedeeltelik vergletser is en vanuit die Pirenee bergreeks langs die Frans Spaanse grens oor die Alpe van Sentraal Europa tot by die Karpate bergreeks strek Hieraan sluit aan die Pirenee Apennyne en Balkanskiereilande in die suide Skandinawie Jutland en die Britse Eilande in die noorde Oos Europa is n wydgestrekte en amper eenvormige vlakte wat van die Noordelike Yssee tot by die Swart See strek Waterliggame Wysig Finland is eweneens bekend as die Land van die Duisend Mere 2 3 Die meeste groot Europese riviere het dwarsdeur die jaar genoeg water om as belangrike waterwee en lewensare te dien Baie van hulle word deur kanale met mekaar verbind Die meeste Europese mere is in die vroeer vergletserte gebiede van Noord Europa en aan die voet van die Alpe gelee Die langste riviere is Wolga 3 531 km Donau 2 858 km Dnjepr 2 201 km en onder meer die Ryn 1 320 km die grootste mere sluit die Ladogameer 17 700 km Onegameer 9 720 km en Vanernmeer 5 584 km in Klimaat Wysig Sneeu op die kerkhof van Mariazell Oostenryk Vanwee die nou verbinding tussen land en see en die bergreekse wat van wes na oos loop word Europa in klimatiese opsig deur die heersende westelike winde en die matigende invloed van die warm Golfstroom gekenmerk so trek die vasteland voordeel uit baie gunstige klimaattoestande met n gematigde seeklimaat wat dwarsdeur die jaar reenval verseker soms selfs jaarlikse neerslae van meer as 2 000 millimeter Die gemiddelde jaarlikse temperatuur in Bordeaux Suidwes Frankryk beloop byvoorbeeld 12 8 C terwyl Halifax in die Kanadese provinsie Nova Scotia met slegs 6 3 C merkbaar koeler is ofskoon dit op dieselfde breedtegraad le Hierdie seeklimaat gaan eers ver in die ooste en suidooste in n kontinentale klimaat met groter seisoenale temperatuurskommelinge en somerreen met soms minder as 500 millimeter per jaar oor Net die gebied suid van die Alpe bergreeks strek tot in die subtropiese sone met droe somers en winterreen die sogenaamde Mediterreense klimaat Die uiterste noorde van Europa het n Arktiese klimaat Demografie Wysig Verspreiding van tale in Europa Bevolkingsgroei in en rondom Europa in 2010 4 In 2017 is die bevolking van Europa deur die Verenigde Nasies rondom 742 miljoen geskat 5 wat effens meer as een negende van die wereldbevolking is Hierdie getal sluit Siberie ongeveer 38 miljoen mense in maar die Europese Turkye ongeveer 12 miljoen is uitgesluit In die 20ste eeu het Europa byna n kwart van die wereldbevolking gehad 6 Die bevolking van Europa het in die afgelope eeu gegroei maar in ander werelddele veral Afrika en Asie het die bevolking vinniger gegroei 7 Onder die vastelande het Europa n relatiewe hoe bevolkingsdigtheid tweede net na Asie Die grootste deel van Europa is in n modus van sub vervangingsvrugbaarheid wat beteken dat elke nuwe gebore generasie minder bevolk word as die ouer Volgens taal en historiese ontwikkeling word 95 persent van die bewoners by die Indo Europese volksgroepe gereken waarvan n derde Germane en Kelte n derde Slawiers n kwart Romane en kleiner groepe van Grieke Albanese en Balte vyf persent is Fins Oegriese volke Na die laaste kouetydperk het talle volksgroepe hulle in Europa gevestig en oor die eeue met mekaar vermeng Die Christelike beskawing met Rooms Katolieke Protestante en Ortodokse vorm die basis vir die oorgrote meerderheid van Europese kulture Europa is n dig bevolkte en verstedelikte vasteland Sy nywerheidsgebiede word deur n baie hoe bevolkingsdigtheid van tussen 250 en meer as 1 000 inwoners per km gekenmerk veral dele van die Verenigde Koninkryk Noord Frankryk en Duitsland Nederland Noord Belgie Noord Italie Opper Silesie in Suidwes Pole en dele van Oekraine Daarenteen is die bergstreke Noord en Oos Europa met soms minder as 10 inwoners per km yl bevolk Die digbevolkste land in Europa en in die wereld is die mikrostaat Monaco Politiek WysigDie politieke kaart van Europa is aansienlik afgelei van die herorganisasie van Europa na die Napoleontiese Oorloe in 1815 Die heersende vorm van regering in Europa is parlementere demokrasie in die meeste gevalle in die vorm van n republiek In 1815 was die heersende vorm van regering nog steeds die monargie Europa se oorblywende elf monargiee behalwe die mikrostaat van Vatikaanstad is grondwetlike monargiee Europese integrasie is die proses van politieke wettige ekonomiese en in sommige gevalle sosiale en kulturele integrasie van Europese lande aangesien dit voortgesit word deur die magte wat die Raad van Europa geborg het sedert die einde van die Tweede Wereldoorlog Die Europese Unie is sedert sy stigting in 1993 die fokus van ekonomiese integrasie op die kontinent Meer onlangs is die Eurasiese Ekonomiese Unie tot stand gebring as n eweknie wat uit voormalige Sowjetstate bestaan 27 Europese lande is lede van die politiek ekonomiese Europese Unie 26 van die grensvrye Schengen gebied en 19 van die monetere unie Eurosone Onder die kleiner Europese organisasies is die Nordiese Raad Benelux die Baltiese Vergadering en die Visegrad groep Ekonomie Wysig Steenkoolaangedrewe stoomenjins het die nywerheidsomwenteling in Engeland en ander dele van Europa aangedryf In die 19de eeu het Europa danksy die nywerheidsomwenteling wat sy aanvang in Engeland geneem en later oor die hele vasteland uitgebrei het die leidende rol in die wereldekonomie gespeel Na die Tweede Wereldoorlog het Europa se ekonomiese struktuur as gevolg van die vasteland se verdeling in markekonomiee in Wes Europa en sosialistiese plan ekonomiee in Oos Europa ingrypend verander Hierdie verdeling is eers met die politieke omwenteling van 1989 90 geleidelik oorkom n Verskeidenheid instellings en organisasies soos die Europese Vryehandelsone EFTA en die Europese Ekonomiese Gemeenskap EEG die huidige Europese Unie bygedra tot Europa se vinnige ekonomiese groei wat in baie dele van die kontinent tot in die 1970 s en 1980 s voortgeduur het Kenmerkend vir Europa se ekonomie is die sterk handelsbande met ander werelddele Die Europese landbousektor is grotendeels gemeganiseer en produseer groot oorskotte Belangrike agrariese produkte van Europa sluit graan aartappels suikerbeet en voerplante asook bees vark en skaapvleis Italie en Frankryk is ook op wereldvlak die beduidendste wynprodusente Europa het n wye verskeidenheid natuurlike hulpbronne alhoewel die ontginning tans stagneer of afneem So word weens die sterk vraag na ru olie en aardgas minder steenkool ontgin Daar is belangrike voorkomste van bruinkool ystererts kalisoute en metale Groter olievelde word in die Noordsee in Rusland en Roemenie aangetref terwyl aardgas veral in n aantal Wes Europese lande ontgin word Europa is die tweede grootste nywerheidsmag ter wereld na Noord Amerika Sy nywerhede het aanvanklik veral in gebiede met beduidende natuurlike hulpbronne ontwikkel hierdie streke is tot vandag die mees digbevolkte dele van die vasteland Ander belangrike industriele sentrums het in seehawens groot handelstede en ander nedersettings langs handelsroetes ontwikkel Hier word onder meer verwerkende nywerhede tekstiel en metaalfabrieke masjienbou elektriese papier en voedselnywerhede asook drukkerye aangetref Die vervaardiging van plastiek en elektroniese goedere toon sterk groei Ru olie aardgas en kernkrag voorsien in die stygende vraag na energie Hernubare energiebronne soos wind en sonkrag speel n steeds belangriker rol terwyl waterkrag veral in die Alpelande in Skandinawie in Oekraine en Rusland aangewend word Rasionalisering en die verskuiwing van werksgeleenthede na ekonomiee met laer kostestrukture het in dele van Europa tot grootskaalse deindustrialisasie en die groei van tersiere bedrywe gelei wat produksie georienteer navorsing besigheidsadvies advertensiebedryf en ander of verbruikers georienteer opleiding vryetydsaktiwiteite en vermaak kan wees Met die Verdrag van Maastricht het in 1999 aanvanklik twaalf lidstate van die Europese Unie saamgesluit om n monetere unie te vorm Vanaf 1 Januarie 2002 is Euro banknote en muntstukke ingevoer Die Europese geldeenheid is tans die wettige betaalmiddel in 16 EU lidlande en ses ander Europese state Lande van Europa WysigHoofartikel Lys van Europese lande Die lande van Europa met vlae Politiese kaart van Europa Die Verenigde Nasies se indeling van Europa in substreke 8 Noord Europa Wes Europa Oos Europa Asiatiese gedeelte van Rusland Suid Europa Lande van Wes Asie met gedeeltelike gebied in Suid Europa Turkye Asiatiese gedeeltes van hierdie lande Lande van Wes Asie met gedeeltelike gebied in Oos Europa Georgie en Azerbeidjan Asiatiese gedeeltes van hierdie lande Lande van Sentraal Asie met gedeeltelike gebied in Oos Europa Kasakstan Asiatiese gedeeltes van hierdie lande Die Central Intelligence Agency se The World Factbook indeling van Europa in substreke Noord Europa Wes Europa Sentraal Europa Suid Europa Suidoos Europa Suidwes Europa Oos Europa Indeling van Europa in substreke volgens kulturele kriteria Naam van streek en gebied met vlag 9 Oppervlak km Bevolking 10 Jaar Bevolkingsdigtheid per km HoofstadNoord Europa Aland Finland 1 580 28 666 2013 18 Mariehamn Denemarke 42 923 5 707 251 2016 133 Kopenhagen Estland 45 339 1 311 759 2016 28 Tallinn Faroereilande Denemarke 1 399 49 709 2013 36 Torshavn Finland 338 424 5 486 125 2015 18 Helsinki Letland 64 589 1 973 700 2014 34 Riga Litaue 65 300 2 884 840 2016 45 Vilnius Noorwee 385 178 5 214 900 2016 16 Oslo Swede 450 295 9 851 017 2015 22 Stockholm Ysland 102 775 329 100 2015 3 ReykjavikOos Europa Armenie 29 743 3 018 854 2011 102 Jerewan Azerbeidjan 86 600 9 624 900 2015 106 Bakoe Georgie 69 420 3 729 500 2015 54 Tbilisi Kasakstan 2 724 900 17 563 300 2015 6 Astana Roemenie 238 391 20 121 641 2011 84 4 Boekarest Moldowa 33 846 2 913 281 2014 105 Chisinău Oekraine 603 500 44 429 471 2015 74 Kief Rusland 17 098 242 144 192 450 2015 8 Moskou Belarus 207 595 9 498 700 2016 46 MinskSentraal Europa Duitsland 357 168 81 459 000 2015 227 Berlyn Hongarye 93 030 9 855 571 2015 107 Boedapest Liechtenstein 160 37 340 2014 227 Vaduz Oostenryk 83 879 8 662 588 2015 101 Wene Pole 312 679 38 483 957 2014 123 Warskou Slowakye 49 035 5 415 949 2013 111 Bratislava Slowenie 20 273 2 063 077 2015 102 Ljubljana Switserland 41 285 8 211 700 2014 198 Bern de facto Tsjeggie 78 866 10 541 466 2015 134 PraagSuid Europa Albanie 28 748 2 821 977 2010 111 Tirana Andorra 468 84 082 2010 180 Andorra la Vella Bosnie en Herzegowina 51 129 4 613 414 2010 90 Sarajevo Bulgarye 110 994 7 364 570 2010 77 Sofia Gibraltar Verenigde Koninkryk 6 8 29 431 2010 4 328 Gibraltar Griekeland 131 990 11 295 002 2010 85 Athene Italie 301 338 60 418 711 2010 201 Rome Kosovo 10 908 1 859 203 2010 170 Pristina Kroasie 56 594 4 489 409 2010 81 Zagreb Noord Masedonie 25 713 2 114 550 2010 82 Skopje Malta 316 412 966 2010 1 307 Valletta Montenegro 13 812 672 181 2010 50 Podgorica Portugal 92 090 11 317 192 2010 114 Lissabon San Marino 61 31 716 2010 501 San Marino Serwie 77 474 7 120 666 2010 102 Belgrado Spanje 504 030 46 030 109 2010 93 Madrid Turkye 783 562 78 741 053 2010 102 Ankara Vatikaanstad 0 44 826 2010 1 877 VatikaanstadWes Europa Belgie 30 528 11 190 845 2015 364 Brussel Man eiland 572 84 497 2011 148 Douglas Frankryk 643 801 66 644 000 2016 116 Parys Guernsey 78 65 849 2014 844 Saint Peter Port Ierland 70 273 4 635 400 2015 65 Dublin Jersey 118 99 500 2014 819 Saint Helier Luxemburg 2 586 562 958 2015 194 Luxemburg stad Nederland 41 543 16 971 452 2015 18 Amsterdam Verenigde Koninkryk 242 495 64 716 000 2015 256 LondenEuropa Totaal 10 180 000 742 452 000 2013 213Sien ook WysigAfrika Eurasie Eurasie Europese UnieVerwysings Wysig www etymonline com Europa Li Leslie 1989 04 16 A Land of a Thousand Lakes The New York Times in Engels Besoek op 2021 12 29 Statistieke van Finland CIA gov Geargiveer 27 Mei 2016 op Wayback Machine CIA population growth rankings CIA World Factbook https population un org wpp Groei van Wereldbevolking 1950 2050 Population Reference Bureau Geargiveer 22 Julie 2013 op Wayback Machine World Population Prospects The 2006 Revision Population Database UN Department of Economic and Social Affairs Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2010 Besoek op 10 Junie 2008 Standard Country or Area Codes for Statistical Use in Engels Millenniumindicators un org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020 Besoek op 25 Augustus 2012 Europese Kontinent Kaart van Europa en USCensusBureau Countries and Areas Ranked by Population 2009 Geargiveer 13 Oktober 2013 op Wayback MachineEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Europa Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Europa Kontinente van die wereld Afrika Eurasie Amerikas Eurasie Oseanie Afrika Antarktika Asie Australie Europa Noord Amerika Suid AmerikaGeologiese superkontinente Gondwana Laurasie Pangaea Rodinia Ur Vaalbara Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Europa amp oldid 2492826