www.wikidata.af-za.nina.az
Die Schengen ooreenkoms is n ooreenkoms wat in 1985 in n klein Luxemburgse dorpie Schengen onderteken is en die geleidelike afskaffing van die grensbeheer tussen sommige lidlande van die Europese Unie beoog het In 1990 is n Konvensie onderteken wat dit geimplementeer het en in 1995 is die grensbeheer tussen sewe lidlande opgehef Schengen lidlande volgens datum EU lidlande wat deelneem EU lidlande wat nie deelneem nie maar later sal mag aansluit EU lidlande wat nie te hoef deelneem nie Nieu Eu lidlande wat deelneem Nieu Eu lidlande wat de facto deelneem Nieu Eu lidlande sonder grensbeheerDit het begin as n intergoewermentele ooreenkoms tussen die lidlande los van die EU maar dit het later deel van die EU wetgewing geword Vandag beslaan Schengen al die lidstate van die EU behalwe vir Bulgarye Siprus Roemenie en Ierland maar Ysland Noorwee Switserland en Liechtenstein wat geen deel van die EU uitmaak het nogtans by die Schengen akkoord aangesluit 1 Gibraltar sal ook deel van die Schengensone word maar in begin 2023 word nog aan n nuwe ooreenkoms tussen die VK die EU en Spanje gewerk om tot n definitiewe status te kom 2 Kroasie het in 2023 toegetree Roemenie en Bulgarye het in 2023 opnuut gevra om toe te kan tree maar Oostenryk het sy veto uitgespreek Nederland het ook Bulgarye geblokkeer maar sy besware teen Roemenie opgegee Later het die Europese Parlement beide lande opgeroep om hulle besware op te gee 3 Verwysings Wysig en Amptelike webwerf van die Europese Kommissie Benjamin Fox 27 Januarie 2023 UK and Spain inch forward on Gibraltar deal Euractiv Matthew Karnitschnig 27 April 2023 Austria sticking to veto on Schengen expansion foreign minister says Politico nbsp Hierdie Europese Unie verwante artikel is slegs n saadjie U kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Schengen ooreenkoms amp oldid 2586264