www.wikidata.af-za.nina.az
Minsk Belarussies Minsk uitgespreek mʲinsk Russies Minsk uitgespreek mʲinsk Pools Minsk is die hoofstad en grootste stad van Belarus met n bevolking van 1 995 000 soos op 1 Januarie 2018 MinskMinsk MinskKaart WapenVlag Land Belarus Metropolitaanse Munisipaliteit Minsk Koordinate 53 54 N 27 34 O 53 900 N 27 567 O 53 900 27 567 Gestig op 2 September 1067 Oppervlakte Totaal 409 5 vk km Hoogte bo seevlak 280 6 m Bevolking Totaal 1 Januarie 2018 1 995 000 Bevolkingsdigtheid 5 966 vk km Metropolitaanse gebied 2 645 500 Etniese groepe Belarusse 63 3 Russe 15 7 Pole 1 1 Ander Minder as 20 Tydsone UTC 3 VOET Burgemeester Andrei Shorets Amptelike Webwerf minsk gov by Inhoud 1 Geskiedenis 2 Bronne 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigMinsk was al in 1067 bekend as Mennesk Sedert 1101 was dit die hoofstad van n onafhanklike vorstedom wat in 1129 n onderdeel word van Kief Aan die begin van die 14de eeu word die stad n onderdeel van Litaue en in die 16de eeu word Minsk n belangrike handelstad Vanaf 1796 word Minsk die hoofstad van Wit Rusland nou Belarus deel van die Russiese Ryk sedert die Tweede Poolse Verdeling in 1793 In 1812 word die stad deur die troepe van Napoleon Bonaparte verwoes Minsk word n belangrike stad in die twintigste eeu In 1914 1915 was Minsk die setel van die Russiese opperbevel In die jare 10 20 en 30 groei die bevolking van die stad relatief sterk Van 1919 tot 1920 was die stad beset deur Pole In 1941 word Minsk tydens die Slag van Bialystok Minsk n onderdeel van Operasie Barbarossa sowat 95 verwoes Van die totale 300 000 inwoners was ongeveer 90 000 Jode Tydens die Tweede Wereldoorlog word die Joodse bevolking van Minsk deur die nazis in die berugte getto van Minsk opgesluit In totaal was die getto bevolk deur 100 000 mense Die inwoners van die getto is deur die nazis uitgeroei Slegs enkele het die oorlog oorleef 1 In 1944 tel die stad nog maar ongeveer 50 000 inwoners Na die Tweede Wereldoorlog word die stad herbou met bree strate en groot parke 2 In die binnestad word die straatpatroon vervang deur haakse strate en groot verteenwoordigende geboue Na die Tweede Wereldoorlog neem die bevolking snel toe Teen 1959 bedra die inwonertal al 509 500 inwoners teen 1970 was dit 907 100 In die tagtigerjare word die metro van Minsk geopen en in 1982 volg n nuwe nasionale lughawe Bronne WysigBohn Thomas M 2008 Minsk Musterstadt des Sozialismus Stadtplanung und Urbanisierung in der Sowjetunion nach 1945 Koln Bohlau ISBN 978 3 412 20071 8 Bon tomas m 2013 Minskij fenomen Gorodskoe planirovanie i urbanizaciya v Sovetskom Soyuze posle Vtoroj mirovoj vojny Vertaal deur Slepovich E Moskva ROSSPEN Bon tomas m 2016 Saganovich G red Minski fenomen Garadskoe planavanne i yrbanizacyya y Saveckim Sayuze paslya 1945 g Vertaal deur Rytarovich movy M navuk red Minsk Zmicer Kolas Verwysings Wysig Minsk Ghetto Aktion Reinhard Camps 2005 Michiel Driebergen 2019 10 20 Visumvrij naar Minsk dit moet je bezoeken Trouw Eksterne skakels Wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Minsk be Amptelike webwerf nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Minsk amp oldid 2517865