www.wikidata.af-za.nina.az
Die Russiese Ryk moderne Russies Rossijskaya imperiya transliterasie Rossiiskaja Imperija was n staat wat van 1721 tot met die Russiese Rewolusie van 1917 bestaan het Dit was die opvolger van die Tsaredom van Rusland en die voorganger van die Sowjetunie Rossijskaya imperiyaRossiiskaja Imperija Russiese Ryk 1721 1917 Vlag WapenLeuse S nami Bog Russies vir God is met ons Volkslied Bozhe Carya hrani Russies vir God beskerm die Tsaar source source track track track track track track track track track Ligging of Russiese RykDie Russiese Ryk in sy grootste uitbreiding in 1914Hoofstad Sint Petersburg 1721 1728 Moskou 1728 1730 Sint Petersburg 1730 1917 Taal Tale RussiesFins Finland Pools Pole Regering MonargieWetgewer Regerende SenaatHistoriese tydperk Nuwe Tyd Verdrag van Nystad 11 Oktober 1721 Russiese Rewolusie 25 Oktober 1917Oppervlakte 1866 23 700 000 km2 9 150 621 sq mi 1916 21 799 825 km2 8 416 959 sq miBevolking 1866 skatting 181 537 800 Digtheid 7 7 km 19 8 sq miGeldeenheid Russiese roebel Groote Wapen van die Russiese Ryk tussen 1882 en 1917Die Russiese Ryk in 1912Die Russiese Ryk in 1914Etniese groepe in die Europese Rusland in 1914Die Russiese Ryk was een van die grootstes in die geskiedenis Op een tydstip in 1866 het dit van Oos Europa oor Noord Asie tot in Noord Amerika gestrek Aan die begin van die 19de eeu was Rusland die grootste land in die wereld en het dit van die Arktiese Oseaan in die noorde tot by die Swartsee in die suide gestrek en van die Oossee in die weste tot by die Stille Oseaan in die ooste Oor hierdie uitgestrekte ryk was die ryk se 150 miljoen onderdane gestrooi van arm ongeletterde plattelanders tot ryk adellike families Die ryk met die keiser aan die hoof was een van die laaste absolute monargiee in Europa Die Russiese Ryk was die natuurlike opvolger van die Tsaredom van Rusland Hoewel tsaar Pieter I die ryk eers amptelik na die Verdrag van Nystad 1721 geproklameer het meen sommige geskiedkundiges dat dit eintlik ontstaan het toe Pieter I die troon vroeg in 1682 bestyg het Die administratiewe grense van Europese Rusland Finland uitgesluit het rofweg die natuurlike grense van die Oos Europese vlaktes gevolg In die noorde het dit die Arktiese Oseaan ontmoet die eilande van Nowaja Semlja Kolgoejef en Waigatsj het ook daartoe behoort maar die Karasee is as deel van Siberie beskou In die ooste was daar die ryk se Asiatiese heerskappye Siberie en die Kirgisiese steppe albei was egter deur die Oeralgebergte die Oeralrivier en die Kaspiese See van die Russiese Ryk geskei Die administratiewe grens het egter gedeeltelik gestrek tot aan die Siberiese hang van die Oeralgebergte in Asie In die suide was daar die Swartsee en die Kaukasus laasgenoemde is deur die Manitsj laagte van die ryk geskei Die laagte het in Post Plioseense tye die See van Azof met die Kaspiese See verbind Die westelike grens was suiwer konvensioneel dit het die skiereiland van Kola gekruis vanaf die Varangerfjord tot by die Golf van Botnie daarvandaan het dit gestrek tot by die Koerse strandmeer in die Suidelike Oossee en daarvandaan tot by die mond van die Donau Uit die Donau het dit in n sirkelvorm na die Weste geswaai om Pole te omarm en Rusland van Pruise Oostenrykse Galisie en Roemenie te skei Koloniale rykeAmerikaans Australies Belgies Brits Deens Duits Engels Frans Habsburgs Italiaans Japannees Koers Nederlands Nieu Seelands Noors Ottomaans Portugees Russies Spaans Suid Afrikaans Sweeds Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Russiese Ryk amp oldid 2570778