www.wikidata.af-za.nina.az
Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoe gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak en verwyder hierdie kennisgewing na die tyd Vir meer hulp sien die redigeringshulp Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word Die Internasionale Standaard Boeknommer ISBN is n unieke numeriese 1 kommersiele identifiseerder vir boeke wat gebaseer is op die 9 syfer Standaard Boeknommer SBN kode wat in die Verenigde Koninkryk deur die boekverkopers en skryfbehoefte handelaar W H Smith en ander in 1966 ontwikkel is 2 Die 10 syfer ISBN formaat is deur die Internasionale Standaarde Organisasie ontwikkel en as internasionale standaard ISO 2108 in 1970 gepubliseer Die 9 syfer SBN kode is in die Verenigde Koninkryk egter tot en met 1974 gebruik Tans is die ISO TC46 SC9 subkomitee verantwoordelik vir die standaard n ISBN 13 978 3 16 148410 0 verteenwoordig deur n EAN 13 staafkode Sedert 1 Januarie 2007 het die Internasionale Standaard Boeknommers uit 13 syfers bestaan wat versoenbaar was met die Europese Artikelnommers EAN 3 n Soortgelyke numeriese identifiseerder die International Standard Serial Number ISSN identifiseer periodiese publikasies soos tydskrifte Inhoud 1 Oorsig 2 Kontrolesyfer in ISBN 10 2 1 Alternatiewe berekening 3 Kontrolesyfer in ISBN 13 4 Gebruik van die ISBN kontrolesyfer 5 Verwysings en voetnotasOorsig Wysig n ISBN word toegeken aan elke uitgawe en variasie behalwe vir herdrukte uitgawes van n boek Die ISBN is 13 syfers lank indien dit na 1 Januarie 2007 toegeken is en 10 syfers lank as dit voor 2007 toegeken is n Internasionale Boeknommer bestaan uit 4 of 5 dele Die dele van n 10 syfer ISBN en die ooreenstemmende EAN 13 en staafkode Let op die verskillende syfers in elkeen Die deel van die EAN 13 wat met EAN gemerk is is die landkode vir n 13 syfer ISBN n GS1 voorvoegsel 978 of 979 die groepidentifiseerder die uitgewerkode die itemnommer en n Kontrolesom of kontrolesyfer Die dele van die ISBN mag verskil in lengte en word gewoonlik geskei deur koppeltekens of spasies Die groepidentifiseerder is n 1 tot 5 syfer getal Die enkelsyfer groepidentifiseerders is 0 of 1 vir Engelssprekende lande 2 vir Franssprekende lande 3 vir Duitssprekende lande 4 vir Japannees 5 vir Russies en 7 vir Sjinees n Voorbeeld van n 5 syfer groepidentifiseerder is 99936 vir Boetan Oor die algemeen is die groepe 0 7 80 94 950 993 9940 9989 4 Die oorspronklike standaard boeknommer SBN het nie groepidentifiseerders gehad nie maar die byvoeg van n nul 0 as n voorvoegsel tot n 9 syfer SBN skep n geldige 10 syfer ISBN Groepidentifiseerders vorm n voorvoegselkode wat vergelykbaar is met telefoniese landkodes Die nasionale ISBN agentskap ken die uitgewernommer toe die uitgewer kies dan n itemnommer Gewoonlik word daar nie van n uitgewer vereis om n ISBN toe te ken nie of dat die nommer op die boek vertoon moet word nie die meeste boekwinkels hanteer egter slegs goedere wat met n ISBN genommer is n Volledige lys van die 628 000 toegekende uitgewerskodes word gepubliseer en kan aangekoop word Die webwerf van die internasionale ISBN agentskap bied egter nie n gratis metode aan om uitgewerskodes op te soek nie 5 Daar word blokke ISBN e aan uitgewers vir gebruik toegeken Die groter uitgewers met n hoer verwagte aantal boeke kry gewoonlik groter blokke n Klein uitgewer mag dalk ISBN e ontvang wat insluit een of meer syfers vir die groepidentifiseerder en verskeie ander syfers vir die uitgewer en n enkelsyfer vir die indiwiduele items Wanneer die uitgewer dan daardie blok opgebruik het kan die uitgewer n verdere blok ISBN e ontvong met n verskillende uitgewernommer Gevolglik kan dit gebeur dat n uitgewer meer as een uitgewernommer het Daar mag ook meer as een groepidentifiseerder wees vir n land Dit kan gebeur as n gewilde identifiseerder al sy nommers opgebruik het Die lys van identifiseerders wys dat dit in China en meer as n dosyn ander lande al gebeur het Deur veranderlike bloklengtes te gebruik kan n groot uitgewer slegs n paar syfers toegeken word vir die uitgewernommer en baie syfers vir sy titels op soortgelyke wyse kan lande waar baie boeke uitgegee word minder syfers toegeken word vir die groepidentifiseerder en baie vir die uitgewers en titels Die tabel hieronder bevat n paar ISBN 10 kodes ter illustrasie van veranderlike bloklengtes ISBN Land of Gebied Uitgewer99921 58 10 7 Qatar NCCAH Doha9971 5 0210 0 Singapoer World Scientific960 425 059 0 Griekeland Sigma Publications80 902734 1 6 Tsjeggiese Republiek Slowakie Taita Publishers1 84356 028 3 Verenigde Koninkryk Simon Wallenberg Press0 684 84328 5 Engelssprekende gebied Scribner0 8044 2957 X Engelssprekende gebied Frederick Ungar0 85131 041 9 Engelssprekende gebied J A Allen amp Co 0 943396 04 2 Engelssprekende gebied Willmann Bell0 9752298 0 X Engelssprekende gebied KT PublishingEngelstalige uitgewerkodes volg n sistematiese patroon wat dit moontlik maak vir hulle lengtes om maklik bepaal te word as volg 6 Item nommer 0 groep identifiseerder 1 groep identifiseerder TotaalVan Tot Nommer Van Tot Nommer6 syfers 0 00 xxxxxx x 0 19 xxxxxx x 20 1 00 xxxxxx x 1 09 xxxxxx x 10 305 syfers 0 200 xxxxx x 0 699 xxxxx x 500 1 100 xxxxx x 1 399 xxxxx x 300 8004 syfers 0 7000 xxxx x 0 8499 xxxx x 1500 1 4000 xxxx x 1 5499 xxxx x 1500 30003 syfers 0 85000 xxx x 0 89999 xxx x 5000 1 55000 xxx x 1 86979 xxx x 31980 369802 syfers 0 900000 xx x 0 949999 xx x 50000 1 869800 xx x 1 998999 xx x 129200 1792001 syfer 0 9500000 x x 0 9999999 x x 500000 1 9990000 x x 1 9999999 x x 10000 51000Kontrolesyfer in ISBN 10 WysigDie 2001 weergawe van die amptelike handleiding van die Internasionale ISBN agentskap se dat die ISBN 10 kontrolesyfer 7 wat die laaste syfer in die tien syfer ISBN is moet wissel tussen 0 tot 10 en moet so opgestel wees dat die som van al die tien syfers vermenigvuldig met n heeltal gewig wat afneem van 10 tot 1 n veelvoud van die getal 11 moet wees Die kontrolesyfer word met ander woorde bepaal deur die eerste nege syfers van die 10 syfer ISBN te vermenigvuldig met sy volgorde in die kode beginnende by 10 tot by 2 Die totaal van die getalle word dan bereken en met 11 gedeel en die res bepaal Die kontrolesyfer is dan die getal 11 minus die res daarvan afgetrek Die kontrolesyfer van n ISBN 10 van 0 306 40615 word byvoorbeeld as volg bereken s 0 10 3 9 0 8 6 7 4 6 0 5 6 4 1 3 5 2 0 27 0 42 24 0 24 3 10 130 130 11 11 res 9 11 9 2 Die kontrolesyfer is dus 2 en die volledige reeks is ISBN 0 306 40615 2 Formeel word die berekening van die kontrolesyfer as volg uitgedruk x 10 11 10 x 1 9 x 2 8 x 3 7 x 4 6 x 5 5 x 6 4 x 7 3 x 8 2 x 9 mod 1 1 displaystyle x 10 equiv 11 10x 1 9x 2 8x 3 7x 4 6x 5 5x 6 4x 7 3x 8 2x 9 bmod 1 1 As die resultaat 11 is word n 0 ingeskryf as dit 10 is moet n X gebruik word Die twee algemeenste foute wat voorkom in die hantering van n ISBN wanneer dit getik of geskryf word is n verkeerde syfer of die omkeer van twee syfers Aangesien 11 n priemgetal is verseker die ISBN kontrolesyfer metode dat die twee foute altyd opgespoor sal word As daar egter n fout by die uitgewer voorkom en dit nie opgetel word nie sal die boek met n ongeldige ISBN uitgereik word 8 Alternatiewe berekening Wysig Die ISBN 10 kontrolesyfer kan ook op n effe makliker manier bereken word x 10 1 x 1 2 x 2 3 x 3 4 x 4 5 x 5 6 x 6 7 x 7 8 x 8 9 x 9 mod 1 1 displaystyle x 10 1x 1 2x 2 3x 3 4x 4 5x 5 6x 6 7x 7 8x 8 9x 9 bmod 1 1 Hierdie berekening lewer presies dieselfde resultaat as die bostaande berekening x 10 i 1 9 i x i mod 1 1 displaystyle x 10 sum i 1 9 ix i bmod 1 1 Dit lewer die kontrolesyfer vir n 10 syfer ISBN deur som notasie x 10 10 1 1 9 i x i 1 mod 1 1 displaystyle x 10 10 left sum 1 1 9 ix i 1 right bmod 1 1 Hierdie metode gee ook die korrekte syfer 0 in plaas van 11 wat met die formele berekeningsmetode verkry word Kontrolesyfer in ISBN 13 WysigDie 2005 uitgawe van die Internasionale ISBN agentskap se amptelike handleiding 9 wat ISBN e dek wat na Januarie 2007 uitgereik is beskryf die metode vir die berekening van die 13 syfer kontrolesom Die berekening van n ISBN 13 kontrolesom begin met die eerste 12 syfers van die 13 syfer ISBN wat met ander woorde die kontrolesyfer self uitsluit Elke syfer van links na regs word alternatiewelik met 1 of 3 vermenigvuldig en die produkte dan bymekaar getel en die modulus van 10 daarvan word dan bereken wat n waarde tussen 0 en 9 lewer Die syfer word dan van 10 afgetrek wat n resultaat lewer tussen 1 en 10 n Nul word gebruik om die 10 te vervang sodat daar in alle gevalle n een syfer kontrolesyfer opgelewer word Die ISBN 13 kontrolesyfer van die ISBN 978 0 30640615 word byvoorbeeld as volg bereken s 9 1 7 3 8 1 0 3 3 1 0 3 6 1 4 3 0 1 6 3 1 1 5 3 9 21 8 0 3 0 6 12 0 18 1 15 93 93 10 9 res 3 10 3 7 Die kontrolesyfer is dus 7 en die volledige reeks is ISBN 978 0 306 40615 7 Formeel word die berekening van die ISBN 13 kontrolesyfer as volg geskryf x 13 10 x 1 3 x 2 x 3 3 x 4 x 11 3 x 12 mod 1 0 mod 1 0 displaystyle x 13 left 10 big x 1 3x 2 x 3 3x 4 cdots x 11 3x 12 bmod 1 0 big right bmod 1 0 Hierdie kontrolestelsel wat ooreenstem met die Universele Produkkode se formule vang nie alle foute met die omkeer van aangrensende syfers op nie Veral as die verskil tussen die twee aangrensende syfers 5 is sal die kontrolesyfer nie optel dat die syfers omgeruil is nie In die bostaande voorbeeld sal die kontrolesyfer byvoorbeeld dieselfde wees as die 6 en die 1 in die ISBN omgeruil word Die ISBN 10 formule het nie die probleem nie Gebruik van die ISBN kontrolesyfer WysigUitgewers en biblioteke het verskillende beleide ten opsigte van die gebruik van die ISBN kontrolesyfer Uitgewers bly soms in gebreke om te verseker dat die titel van n boek en sy ISBN ooreenstem alvorens hulle dit publiseer daardie faling veroorsaak heelwat probleme vir biblioteke boekhandelaars en lesers Die meeste biblioteke en boekhandelaars vertoon die boekrekord vir n ongeldige ISBN wat deur die uitgewer uitgereik is Die Library of Congress in die V S A se katalogus bevat boeke wat gepubliseer is met ongeldige ISBN e wat dit gewoonlik met die frase Cancelled ISBN aandui Sommige boekbesteldienste soos Amazon com sal egter nie n soektog na n boek doen as die ISBN wat by hul soekenjin ingesleutel word ongeldig is nie Verwysings en voetnotas WysigSien ISBN in Wiktionary die vrye woordeboek Soms gebeur dit dat uitgewers verkeerdelik n ISBN aan meer as een titel toeken die eerste uitgawe van The Ultimate Alphabet en The Ultimate Alphabet Workbook het dieselfde ISBN 0 8050 0076 3 Andersins word dieselfde boek soms verkeerdelik met verskillende ISBN e uitgereik n Duitse tweede taal uitgawe van Emil und die Detektive het die ISBN e 87 23 90157 8 Denemarke 0 8219 1969 8 V S A 91 21 15628 X Swede 0 85048 548 7 Engeland en 3 12 675495 3 Duitsland http www isbn org standards home isbn international history asp Artikel oor die geskiedenis van die ISBN by isbn org http www lac bac gc ca iso tc46sc9 isbn htm Geargiveer 10 Junie 2007 op Wayback Machine Gereelde vrae oor die ISBN standaard by die ISO See n Volledige lys groepidentifiseerders Geargiveer 22 Julie 2009 op Wayback Machine http www isbn international org en directory html Geargiveer 23 Junie 2007 op Wayback Machine Internasionale ISBN Uitgewersgids http www isbn org standards home isbn international hyphenation instructions asp Geargiveer 3 April 2005 op Wayback Machine Internasionale konvensie rondom die invoeg van koppeltekens http www isbn international org en userman download ISBNmanual pdf Geargiveer 14 Januarie 2009 op Wayback Machine ISBN Gebruikershandleiding Internasionale Uitgawe 2001 n Voorbeeld hiervan is I saka a sketch grammar of a language of north central New Guinea Pacific Linguistics ISBN 0 85883 554 4 http www isbn international org en download 2005 20ISBN 20Users 27 20Manual 20International 20Edition pdf Geargiveer 14 Januarie 2009 op Wayback Machine ISBN Gebruikershandleiding Internasionale uitgawe 2005 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title ISBN amp oldid 2514571