www.wikidata.af-za.nina.az
Periode sisteem Epog serie Tydsnede etage M jaar geledeTrias Vroeg Indusium jongerPerm Lopingium Changhsingium 252 2 254 1Wuchiapingium 254 1 259 8Guadalupium Capitanium 259 8 265 1Wordium 265 1 268 8Roadium 268 8 272 3Sisuralium Kungurium 272 3 283 5Artinskium 283 5 290 1Sakmarium 290 1 295 0Asselium 295 0 298 9Karboon Pennsylvanium Gzhelium ouerDie verdeling van die Perm IKS Die Perm is die laaste geologiese periode van die Paleosoiese Era en strek van die einde van die Karboon sowat 298 9 miljoen jaar gelede tot die begin van die eerste periode van die Mesosoiese Era die Trias sowat 252 2 miljoen jaar gelede 1 Dit het in 1841 sy naam gekry van die geoloog sir Roderick Murchison en is genoem na die antieke koninkryk Permie Dit is ook die laaste chronostratigrafiese sisteem van die Paleosoiese erateem Die floraryke van die Perm se beginIn die Perm het die vroee Amniota verdeel in die voorouers van die soogdiere waterskilpaaie Lepidosauria en Archosauria Daar was in die tyd n enkele kontinent Pangaea wat omring was deur die oseaan Panthalassa Die uitgebreide reenwoude van die Karboon het verdwyn en groot droe woestyne het ontstaan in die middelste dele van die kontinent Reptiele wat beter kon aanpas by die droe toestande het begin oorheers in die plek van hul amfibiese voorouers Die Perm en die Paleosoikum het geeindig met die Perm Trias uitwissing die grootste massa uitwissing in die Aarde se geskiedenis Byna 90 van die seespesies en 70 van die landspesies is uitgewis 2 Die Aarde sou eers weer n ruk na die begin van die Trias van die katastrofe herstel Verwysings Wysig ICS 2012 International Chronostratigraphic Chart in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2012 Besoek op 17 Augustus 2021 argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2015 Besoek op 24 Januarie 2014 Eksterne skakels WysigDie Universiteit van Kalifornie Klassieke Permiese strata Voorbeelde van Permiese fossiele Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perm geologie Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Perm Proterosoikum Fanerosoiese EonNeo Paleosoiese Era Mesosoiese Era Kainosoiese EraEdiacarium Kambrium Ordovisium Siluur Devoon Karboon Perm Trias Jura Kryt Paleogeen Neogeen Kwarter Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Perm geologie amp oldid 2471141