www.wikidata.af-za.nina.az
Die Siluur is n geologiese periode wat gestrek het van die einde van die Ordovisium sowat 443 4 miljoen jaar gelede tot die begin van die Devoon sowat 419 2 miljoen jaar gelede Thelodonti visse wat in die Siluur en Devoon geleef het Soos met die ander geologiese periodes is die rotsbodems wat die periode se begin en einde bepaal goed geidentifiseer maar die presiese datums kan met miljoene jare verskil Die begin van die periode het gevolg op die Ordovisium Siluur uitwissing sowat 443 miljoen jaar gelede toe 60 van die seelewe uitgewis is n Belangrike mylpaal in die Siluur was die verskyning van visse met kake en grate Lewe op land het ook toegeneem mosagtige vaatryke plante langs mere strome en aan die kus asook klein geleedpotiges op die droe grond Die lewe op land sou egter eers in die Devoon noemenswaardig uitbrei Eksterne skakels WysigPalaeos Geargiveer 9 Maart 2012 op Wayback Machine Siluur UCMP Berkeley Die Siluur USGS Siluur en Devoon rotse Geargiveer 24 Augustus 2006 op Wayback Machine Voorbeelde van Siluur fossiele Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Siluur Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Siluur Proterosoikum Fanerosoiese EonNeo Paleosoiese Era Mesosoiese Era Kainosoiese EraEdiacarium Kambrium Ordovisium Siluur Devoon Karboon Perm Trias Jura Kryt Paleogeen Neogeen Kwarter Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Siluur amp oldid 2471261