www.wikidata.af-za.nina.az
Periode sisteem Epog serie Tydsnede etage M jaar geledePerm Sisuralium Asselium jongerKarboon Pennsylvanium Gzhelium 298 9 303 7Kasimovium 303 7 307 0Moskovium 307 0 315 2Bashkirium 315 2 323 2Mississippium Serpukhovium 323 2 330 9Viseum 330 9 346 7Tournaisium 346 7 358 9Devoon Laat Famennium ouerDie verdeling van die Karboon IKS Die Karboon is n geologiese periode van die Paleosoiese Era wat strek van die einde van die Devoon sowat 358 9 miljoen jaar gelede tot die begin van die Perm sowat 298 9 miljoen jaar gelede Die naam kom van die Latynse woord carbo steenkool en is in 1822 deur die geoloe William Conybeare en William Phillips geskep 1 Dit verwys na die feit dat steenkool wereldwyd in die periode gevorm is 2 Die Karboon word dikwels in Amerika verder ingedeel in die vroeer Mississippium en die latere Pennsylvanium periode 3 Die Karboon is ook n chronostratigrafiese sisteem van die Paleosoiese erateem Lewe op land was goed gevestig teen die aanbreek van die Karboon Amfibiee was hier die oorheersende gewerweldes Een van die takke sou eindelik ontwikkel in reptiele die eerste ten volle landgewerweldes Geleedpotiges was ook algemeen en baie was groter as die van vandag Groot woude het die land bedek en sou later die steenkoolbodems vorm wat kenmerkend van die Karboon was n Klein uitwissing die Karboon reenwoud instorting het in die middel van die periode plaasgevind weens n verandering in klimaat 4 In die laaste deel van die periode was daar ysvorming lae seevlakke en bergvorming terwyl die kontinente gebots het om die superkontinent Pangaea te vorm Verwysings Wysig Eerw W D Conybeare en William Phillips Outlines of the Geology of England and Wales Part I Londen Engeland William Phillips 1822 Cossey P J et al 2004 British Lower Carboniferous Stratigraphy Geological Conservation Review Series no 29 JNCC Peterborough p3 The Carboniferous Period Sahney S Benton M J amp Falcon Lang H J 2010 Rainforest collapse triggered Pennsylvanian tetrapod diversification in Euramerica PDF Geology 38 12 1079 1082 doi 10 1130 G31182 1 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Eksterne skakel Wysig Geologic Time Scale 2004 International Commission on Stratigraphy ICS Besoek op Januarie 15 2013 Voorbeelde van Karboon fossiele Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Karboon Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Karboon Proterosoikum Fanerosoiese EonNeo Paleosoiese Era Mesosoiese Era Kainosoiese EraEdiacarium Kambrium Ordovisium Siluur Devoon Karboon Perm Trias Jura Kryt Paleogeen Neogeen Kwarter Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Karboon amp oldid 1891697