www.wikidata.af-za.nina.az
Die Prekambrium is die lang tydperk in die Aarde se geskiedenis voor die huidige Fanerosoise Eon en is n supereon wat in drie eons ingedeel word die Hadeikum Argeikum en Proterosoikum Dit strek van die ontstaan van die Aarde sowat 4 6 miljard jaar gelede tot die begin van die Kambriese Periode sowat 541 miljoen jaar gelede toe makroskopiese hardedopdiere vir die eerste keer volop begin word het Die Prekambrium word so genoem omdat dit die Kambrium voorafgaan laasgenoemde is die eerste geologiese periode van die Fanerosoikum en is genoem na Kambrie die klassieke naam van Wallis waar rotse van hierdie tydperk vir die eerste keer bestudeer is Die Prekambrium beslaan sowat 88 van geologiese tyd Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Geologiese eons Hadeiese Eon Argeiese Eon Proterosoiese Eon Fanerosoiese Eon Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Prekambrium amp oldid 1808261