www.wikidata.af-za.nina.az
Vir ander gebruike sien Muis dubbelsinnig n Muis is n knaagdier wat aan een van twee families behoort die Muridae vanaf Latyn mus wat muis beteken en die Cricetidae vanaf Nieu Latyn cricetus wat kleiner hamster beteken MuiseWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde RodentiaSuperfamilie Muroidea n Wilde muisAlhoewel muise vir tot twee jaar lank kan lewe in laboratoriumtoestande is die gemiddelde lewensduurte in die natuur slegs drie maande lank omdat hulle so gejag word deur roofdiere Veral katte wildehonde roofvoels en slange vang hulle Muise kan n plaag wees deurdat hulle aanplantings kan beskadig en opvreet en ook omdat hulle siekte kan versprei deur middel van muisparasiete en die bakteriee in hul mis Die makmaking van die kat duisende jare gelede het waarskynlik juis gebeur om muise en rotte te beheer Muise kan nie kleur onderskei nie en sien slegs in swart en witskakering Inhoud 1 Voedsel 2 Sien ook 3 Bron 4 Eksterne skakelVoedsel WysigMuise is gewoonlik herbivore maar eet wel vleis selfs die dooie liggame van ander muise en in die geval van verhongeringstoestande hul eie sterte Graansoorte en vrugte is die stapelvoedsel Sien ook WysigLys van Suider Afrikaanse soogdiere Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider Afrikaanse soogdiere en hul ordesBron Wysig Smither s Mammals of Southern Africa A field guide Redakteur Peter Apps Derde uitgawe 2000 Veldgids tot die soogdiere van Suider Afrika Chris en Tilde Stuart Eerste uitgawe 1988 Eksterne skakel WysigMuise as troeteldiereHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal nbsp Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Muis amp oldid 2393720