www.wikidata.af-za.nina.az
Die IUBN rooilys van bedreigde spesies wat in 1963 geskep is is die wereld se mees omvattende inligtingsbron van die wereldwye bewaringstatus van plant en dierspesies Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur IUBN is die wereldgesag aangaande bewaringstatus 1 BewaringstatusRisiko om uit sterfUitgestorweUitgestorweUitgestorwe in die natuurBedreigKritiek bedreigBedreigKwesbaarLaer risikoByna bedreigVeiligSien ookInternasionale bewaringsunieIUBN rooilysDie lys is opgestel met presiese kriteria om die uitsterwingsrisiko van duisende spesies en subspesies te evalueer Hierdie kriteria is relevant tot alle spesies en alle gebiede van die wereld Die mikpunt is om die dringendheid van bewaring oor te dra aan die publiek en beleidskeppers so wel as die internasionale gemeenskap om die uitwissing van spesies te probeer verhoed Inhoud 1 Kategoriee 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsKategoriee Wysig Aanduiding van status Uitgestorwe EX n Takson is uitgestorwe as daar geen redelike twyfel bestaan dat die laaste lede gesterf het nie Uitgestorwe in die wildernis EW n Takson is uitgestorwe in die wildernis as alle oorblywende lede sover bekend in aanhouding is of buite hul historiese habitat aangetref word Kritiek bedreig CR n Takson is kritiek bedreig as die beste beskikbare getuienis daarop dui dat hul oorlewing kwaai deur sekere faktore bedreig word en dat hulle n baie hoe risiko loop om in die natuur uit te sterf Bedreig EN n Takson is bedreig as die beste beskikbare getuienis daarop dui dat dit aan enige van die kriteria vir bedreiging voldoen en daarom n hoe risiko loop om in die natuur uit te sterf Kwesbaar VU n Takson is kwesbaar as die beste beskikbare getuienis daarop dui dat dit aan enige van die kriteria vir kwesbaarheid voldoen en daarom n risiko loop om in die natuur uit te sterf Byna bedreig NT n Takson is byna bedreig as dit gevaar loop om in die nabye toekoms uit te sterf maar die gevaar nie groot genoeg is dat dit reeds as Kritiek bedreig Bedreig of Kwesbaar geklassifiseer moet word nie Van beskerming afhanklik is n ouer kategorie wat sedert 2001 nie meer bestaan nie Spesies in die kategorie val nou in die byna bedreigde groep Lae risiko veilig LC n Takson val in die kategorie as sy omstandighede beoordeel is maar dit nie kwalifiseer vir die groepe Kritiek bedreig Bedreig of Kwesbaar nie Dit is taksa wat algemeen en volop voorkom Onseker onbepaald DD n Takson se data is gebrekkig en daar is nie voldoende data om n direkte of indirekte beoordeling van die spesie se oorlewingsrisiko te maak nie Nie geevalueer nie NE n takson se status is nie geevalueer nie as sy omstandighede nog nie vir bedreiging beoordeel is nie Sien ook WysigHoloseen uitwissing SANBI rooilys van Suid Afrikaanse planteVerwysings Wysig Nature 389 436 2 Oktober 1997 1 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie IUBN rooilys Tuisblad van die IUBN rooilys Geargiveer 10 November 2009 op Wayback Machine Ontsluit van https af wikipedia org w index php title IUBN rooilys amp oldid 2529761