www.wikidata.af-za.nina.az
n Datagebrekkige spesie is een waaroor te min inligting volgens die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur IUBN bestaan vir n behoorlike waardering van sy bewaringstatus Dit beteken nie noodwendig dat die spesie nie baie goed bestudeer is nie maar dat min inligting bekend is oor die getalle en verspreiding van die spesie BewaringstatusRisiko om uit sterfUitgestorweUitgestorweUitgestorwe in die natuurBedreigKritiek bedreigBedreigKwesbaarLaer risikoByna bedreigVeiligSien ookInternasionale bewaringsunieIUBN rooilysDie kategorie is een van nege van die IUCN oor die gevaar van die globale uitsterwing van spesies Die kategoriee strek van uitgestorwe tot minste kommer Die kategoriee datagebrekkig en ongevalueer is nie in die spektrum nie want dit dui op spesies wat nog nie genoeg waardeer is om in n karegorie ingedeel te word nie 1 Die IUCN beveel aan dat spesies nie onnodig as datagebrekkig geklassifiseer word indien die afwesigheid van rekords daarop dui dat hulle getalle gevaarlik laag is nie As die omvang van die takson vermoedelik relatief omskrewe is as n aansienlike tydperk verloop het sedert die laaste rekord van die takson kan n bedreigde status wel geregverdig wees Verwysings Wysig IUCN Red List Categories and Criteria Version 3 1 PDF 2nd uitg Gland Switserland en Cambridge VK 2012 ISBN 978 2 8317 1435 6 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Datagebrekkig amp oldid 2376303