www.wikidata.af-za.nina.az
Die bewaringstatus van n spesie is n maatstaf wat die waarskynlikheid dat n spesie in die voorsienbare toekoms sal bly voortbestaan aandui Verskeie faktore word in ag geneem by die bepaling van bewaringstatus van n spesie en dit berus nie slegs op die aantal oorblywende voorbeelde nie maar hang ook af van die algehele vermeerdering of vermindering in bevolking met die verloop van tyd voortplantingtempo bekende bedreigings en so aan BewaringstatusRisiko om uit sterfUitgestorweUitgestorweUitgestorwe in die natuurBedreigKritiek bedreigBedreigKwesbaarLaer risikoByna bedreigVeiligSien ookInternasionale bewaringsunieIUBN rooilysDie Ysbeer is wat op die IUBN se Rooilys as kwesbaar geklassifiseer is Wereldwyd word n aantal verskillende bewaringstatuslyste en ranglyste in stand gehou Hiervan is die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur IUBN se Rooi Lys van Bedreigde Spesies die bekendste 1 Volgens die IUBN stelsel word spesies in drie kategoriee geklassifiseer Kritiek bedreig Bedreig en Kwesbaar Spesies wat sedert 1500 uitgesterf het en spesies wat nie meer in die natuur voorkom nie word ook aangegee Laer risiko taksa word in verdere kategoriee verdeel Teen 2008 is 44 837 spesies deur die IUBN ondersoek waarvan 869 2 uitgestorwe is of nie meer in die natuur voorkom nie 16 928 38 as bedreig geklassifiseer is 3 246 kritiek bedreig 4 770 bedreig en 8 912 kwesbaar 3 513 as naby bedreig Verder is daar vir 5 570 12 nie genoeg data om hulle bewaringstatus te bepaal nie 2 Die Konvensie op Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora CITES Convention on International Trade in Endangered Species of Wild Fauna and Flora is n internasionale organisasie wat hom beywer om te verseker dat die handel in diere en plante nie die oorlewing van spesies bedreig nie Ander organisasie soos die internasionale walviskommissie spits hulle op spesifieke groepe dier of plante toe Baie lande het ook hulle eie klassifikasie stelsels en organisasies wat vir bewaring veg Verwysings Wysig Nature 389 436 2 October 1997 1 IUBN State of the world s species Geargiveer 5 Maart 2009 op Wayback Machine afgelaai op 28 Februarie 2009 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bewaringstatus amp oldid 2449514