www.wikidata.af-za.nina.az
n Veilige spesie is n kategorie op die IUBN rooilys die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus vir diere en plante wat nie kwalifiseer vir enige ander status soos bedreig byna bedreig of kritiek bedreig nie BewaringstatusRisiko om uit sterfUitgestorweUitgestorweUitgestorwe in die natuurBedreigKritiek bedreigBedreigKwesbaarLaer risikoByna bedreigVeiligSien ookInternasionale bewaringsunieIUBN rooilys n Spesie behoort nie in die kategorie geplaas te word sonder deeglike evaluering van sy bevolking nie Genoegsame inligting is dus nodig om te bepaal dat geen bedreiging die spesie in die gesig staar nie Hoewel die IUBN Veilige spesies nie beskou as n ware rooilyskategorie nie val 15 636 spesies nog in die kategorie soos in 2006 Dit sluit in 14 033 diere wat verskeie ongespesifiseerde spesies insluit soos n padda van die genus Philautus 1 Daar is ook 101 dieresubspesies en 1 500 plante 1 410 spesies 55 subspesies en 35 varieteite Die mens is in 2008 amptelik geevalueer en val ook in die kategorie 2 Verwysings Wysig Philautus sp nov Kalpatta The IUCN Red List of Threatened Species Besoek op 2006 12 19 dooie skakel IUCN Red List Homo sapiens The IUCN Red List of Threatened Species Besoek op 2008 10 12 Eksterne skakels WysigList of Least Concern species as identified by the IUCN Red List of Threatened Species Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Veilige spesie amp oldid 2444327