www.wikidata.af-za.nina.az
n Kritiek bedreigde spesie is n spesie wat op die IUBN rooilys die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus aangedui word as hoogs waarskynlik om in die natuur uit te sterf 1 Daar is tans 2 129 diere en 1 821 plante wat as Kritiek bedreig geklassifiseer is in vergelyking met 1998 se syfers van 854 en 909 onderskeidelik 2 BewaringstatusRisiko om uit sterfUitgestorweUitgestorweUitgestorwe in die natuurBedreigKritiek bedreigBedreigKwesbaarLaer risikoByna bedreigVeiligSien ookInternasionale bewaringsunieIUBN rooilysOmdat die rooilys nie n spesie as Uitgestorwe klassifiseer voordat uitgebreide opnames gedoen is nie kan plante en diere op die lys van kritiek bedreigde spesies reeds uitgestorwe wees n Nuwe kategorie Moontlik uitgestorwe is al voorgestel vir sulke spesies Verwysings Wysig Apes extinct in a generation BBC in Engels 1 September 2005 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 1 September 2005 IUCN 2012 IUCN Red List version 2012 2 Table 2 Changes in numbers of species in the threatened categories CR EN VU from 1996 to 2012 IUCN Red List version 2012 2 for the major taxonomic groups on the Red List PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 2013 01 27 Besoek op 2012 12 31 Eksterne skakels WysigList of Critically Endangered species dooie skakel as identified by the IUCN Red List of Threatened Species The Criteria for Critically Endangered Geargiveer 19 Julie 2012 op Wayback Machine IUCN Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kritiek bedreigde spesie amp oldid 2472810