www.wikidata.af-za.nina.az
Die vaatplante tracheofiete of hoer plante is plante in die koninkryk Plantae wat gespesialiseerde weefsels vir die vervoer van water minerale en gefotosinteerde produkte deur die plant Vaatplante sluit in die varings kolfmosse perdesterte bedeksadiges blomdraende plante keeldraende plante en ander naaksadiges Die wetenskaplike name vir vaatplante is Tracheophyta en Tracheobionta maar dit word nie gereeld gebruik nie Nievaatplante sluit vroeer ontwikkelde stamme in Plantae soos mosse horingblad en lewermosse in en lede van ander ryke soos verskeie alge VaatplanteTydperk Vroee Siluriaan OnlangsWetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisiesNiesaaddraende plant Equisetophyta Lycopodiophyta Psilotophyta Pteridophyta Superdivisie Spermatophyta Pinophyta Cycadophyta Ginkgophyta Gnetophyta MagnoliophytaDie vaatplante word op twee maniere onderskei Vaatplante het vaatweefsel wat stowwe deur die plant kan vervoer Die eienskap maak dit vir vaatplante moontlik om groter te ontwikkel as nievaatplante wat nie die gespesialisseerde geleidende weefsels besit nie en daarom beperk is tot betreklik klein groottes In vaatplante is die hoofgenerasiefase die sporofiet wat n diploied is met twee stelle chromosome per sel In nievaatplant is die hoofgenerasiefase meestal die gametofiet wat haploied is met een stel chromosome per sel Watervervoer vind in die xileem of floeem plaas xileem dra water en anorganiese oplossings opwaarts uit die wortels na die blare terwyl floeem organiese oplossings deur die hele plant vervoer Groepe plante wat lignified geleidende weefsel het xileemvate of tracheiede Lede WysigSpoordraende vaatplante Equisetophyta perdestert Lycopodiophyta kolfmosse spikemosses quillworts Psilotophyta wimpervarings Pteridophyta varingsSaaddraende vaatplante Superdivisie Spermatophyta Pinophyta keeldraende plante Cycadophyta broodbome Ginkgophyta ginkgo s Gnetophyta gnetofiete Magnoliophyta blomplanteSien ook WysigNievaatplant Kategorie Tracheophyta Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vaatplant amp oldid 2588579