www.wikidata.af-za.nina.az
Ornithischia of Predentata is n uitgestorwe orde plantetende dinosourusse met snawels Die naam kom van die Griekse orni8eios ornitheos voel en isxion ischion heupgewrig Harry Seeley het dinosourusse in 1888 in twee ordes geklassifiseer na aanleiding van hul heupstruktuur 1 Voels behoort egter tot die ander orde Saurischia met akkedisheupe OrnithischiaTydperk Laat Trias Laat Kryt 231 4 66 m jaar gelede T J K Pg N n Edmontosaurus pelvis wys die Ornithischia struktuur Oxford University Museum of Natural HistoryWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum VertebrataKlas SauropsidaSubklas DiapsidaSuperorde DinosauriaOrde Ornithischia Seeley 1888 SubgroepeOrnithopoda Thyreophora MarginocephaliaOrnithischiaKladistiese klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlade DinosauriaOrde Ornithischia Seeley 1888 Van die bekendste ornitiskiums sluit in die dinosourusse met horings Ceratopsia die met pantsers Stegosauria en Ankylosauria die Iguanodon en die eendbek dinosourus Hadrosauridae Omdat hulle planteters was wat soms in troppe voorgekom het was hulle meer volop as die souriskiums Hulle was dikwels die prooi van die vleisetende teropodes en was gewoonlik kleiner as die souropodes Verwysings Wysig Seeley H G 1888 On the classification of the fossil animals commonly named Dinosauria Proceedings of the Royal Society of London 43 165 171 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ornithischia amp oldid 1653836