www.wikidata.af-za.nina.az
Saurischia van die Griekse sayros sauros akkedis en isxion ischion heupgewrig is een van twee basiese ordes dinosourusse Harry Seeley het dinosourusse in 1888 in twee ordes geklassifiseer na aanleiding van hul heupstruktuur 1 hoewel baie paleontoloe Saurischia vandag as n klade sonder rang klassifiseer 2 Souriskiums met akkedisheupe word onderskei van die Ornithischia met voelheupe deurdat hulle hul voorsate se bene in hul heupe behou het SaurischiaTydperk Laat Trias Holoseen 231 4 0 m jaar gelede T J K Pg NReplika van Eoraptor lunensis se skelet Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum VertebrataKlas SauropsidaSubklas DiapsidaSuperorde DinosauriaOrde Saurischia Seeley 1888 SubgroepeTheropoda SauropodomorphaSaurischiaKladistiese klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlade DinosauriaKlade Saurischia Seeley 1888 Sauropodomorpha en Theropoda val in die orde Saurischia Ornithischia bestaan uit Ceratopsia en dinosourusse soos Parasaurolophus en Corythosaurus Alle vleisetende dinosourusse die teropodes is souriskiums asook een van die twee primere linies van plantetende dinosourusse die Sauropodomorpha Aan die einde van die Kryt periode het alle souriskiums uitgesterf behalwe voels Dit staan bekend as die Kryt Paleogeen uitwissing Sien ook WysigSauropoda TheropodaVerwysings Wysig Seeley H G 1888 On the classification of the fossil animals commonly named Dinosauria Proceedings of the Royal Society of London 43 165 171 Weishampel D B Dodson P and Osmolska H reds 2004 The Dinosauria 2de uitg University of California Press Berkeley 833 pp Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Saurischia amp oldid 1809119