www.wikidata.af-za.nina.az
Sauropodomorpha van die Griekse woorde vir akkedispoot vorms is n uitgestorwe suborde of klade van plantvretende dinosourusse met lang nekke wat tot die orde Saurischia behoort Dit sluit die souropodes en hul voorsate in Souropodes het gewoonlik baie groot geword het lang nekke en sterte gehad en was vierpotig hulle was die grootste diere wat nog op aarde bestaan het Die prosouropodes wat hulle voorafgegaan het was kleiner en kon dikwels op twee pote loop n Kunstenaarsvoorstelling van n apatosourus SauropodomorphaTydperk Laat Trias Laat Kryt 231 4 66 m jaar gelede PreYe Ye O S D C P T J K Pg N n Apatosaurus louisae skelet Carnegie museum Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum VertebrataKlas SauropsidaSubklas DiapsidaSuperorde DinosauriaOrde SaurischiaSuborde Sauropodomorpha Huene 1932 SubgroepeProsauropoda SauropodaSauropodomorphaKladistiese klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlade DinosauriaKlade EusaurischiaSuborde Sauropodomorpha Huene 1932 Die souropodomorfe was deur n groot deel van die Mesosoikum era die oorheersende plantvreters op land van hul ontstaan in die Middel Trias sowat 230 miljoen jaar gelede tot met hul uitwissing aan die einde van die Kryt periode sowat 66 miljoen jaar gelede Sien ook WysigSauropoda vir meer oor souropodes Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sauropodomorpha amp oldid 1653837