www.wikidata.af-za.nina.az
Theropoda of die teropodes van die Grieks vir diervoete is beide n suborde van tweevoetige Saurischia dinosourusse en n klade wat bestaan uit die suborde en sy afstammelinge insluitende moderne voels Dinosourusse wat tot die suborde behoort het was hoofsaaklik vleisvreters hoewel n paar groepe ook plante en insekte gevreet het Teropodes het tydens die Karnium tydsnede van die Laat Trias periode sowat 230 miljoen jaar gelede hul verskyning gemaak en sluit in al die karnivore op land van die Vroee Jura tot minstens die einde van die Kryt periode sowat 66 miljoen jaar gelede In die Jura het voels ontwikkel uit klein Coelurosauria teropodes en hulle word vandag verteenwoordig deur 10 000 lewende spesies TheropodaTydperk Laat Trias Holoseen 231 4 0 m jaar gelede T J K Pg NHerstelde skelet van Eodromaeus murphiWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas ReptiliaSuperorde DinosauriaOrde SaurischiaSuborde Theropoda Marsh 1881 SubgroepeCoelophysoidea Ceratosauria TetanuraeTheropodaKladistiese klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlade DinosauriaKlade EusaurischiaKlade Theropoda Marsh 1881 Van die eienskappe wat teropode dinosourusse en voels verbind is n wensbeen luggevulde bene die broei van eiers en minstens in Coelurosauria vere Inhoud 1 Biologie 1 1 Vel skubbe en vere 1 2 Grootte 1 3 Houding 1 4 Senustelsel en sintuie 1 5 Dieet 2 Evolusiegeskiedenis 3 Klassifikasie 3 1 Verwantskappe 4 VerwysingsBiologie WysigVel skubbe en vere Wysig Mesosoiese teropodes se veltekstuur en bedekking het baie gewissel Vere of veeragtige eienskappe het in die meeste linies voorgekom Behalwe by Coelurosauria kon vere beperk gewees het tot die jonger kleiner spesies of tot sekere dele van die diere Baie teropodes was bedek met klein knopperige skubbe In sommige spesies is dit afgewissel met groter skubbe met benerige kerns of osteoderms Die soort vel is veral bekend uit goed bewaarde velafdrukke van die seratosourus Carnotaurus 1 Die linies wat die verste aan voels verwant was het relatief kort vere gehad wat uit eenvoudige moontlik vertakkende filamente bestaan het 2 Eenvoudige filamente word ook gesien by die Therizinosauria wat ook groot stywe skagagtige vere gehad het Die meer geveerde teropodes soos Dromaeosauridae het gewoonlik net skubbe aan die pote gehad Sommige teropodes was heeltemal met vere bedek soos die Anchiornis wat selfs vere aan sy pote en tone gehad het 3 Grootte Wysig nbsp Spinosaurus aegyptiacus Carcharodontosaurus saharicus Gigantosaurus carolinii Tyrannosaurus rex nbsp n Diagram wat die grootste bekende teropodes vergelyk met die mens Tyrannosaurus was dekades lank die grootste bekende teropode en die gewildste een onder die publiek Sedertdien is n paar ander reusagtige vleisvretende dinosourusse beskryf soos Spinosaurus Carcharodontosaurus en Giganotosaurus 4 Die oorspronklike Spinosaurus fossiele asook ander nuwe fossiele wat in 2006 beskryf is steun die teorie dat Spinosaurus groter as Tyrannosaurus was moontlik 6 m langer en minstens 1 ton swaarder 5 Daar is steeds nie n klinkklare verduideliking hoekom die diere soveel groter was as die landdiere wat voor en na hulle bestaan het nie Die kleinste teropode wat nie n voel was nie is Anchiornis huxleyi Dit het sowat 110 g geweeg en was 34 cm lank 3 As moderne voels ingesluit word is die bykolibrie Mellisuga helenae die kleinste 1 9 g en 5 5 cm lank 6 Houding Wysig In die lig van die omvang van die groep diere het die houdings van verskillende teropodes deur die eeue waarskynlik baie verskil 7 Alle bekende teropodes is tweepotig met kort voorpote wat vir n groot verskeidenheid take aangepas is By moderne voels is die lyf gewoonlik in n regop posisie met die bobeen parallel met die ruggraat en die bewegingskrag by die kniee gelee Wetenskaplikes is nie seker hoe ver terug in die teropode stamboom hierdie houding en bewegingseienskap strek nie 7 Die feit dat nie vlieende teropodes tweepotig was is in die 19de eeu vir die eerste keer besef voordat hul verwantskap met voels algemeen aanvaar is In die tyd is geglo teropodes soos Carnosauria en Tyrannosauridae het met vertikale bobene geloop met hul rug in n feitlik regop posisie terwyl hulle hul lang gespierde sterte gebruik het as bykomende steun in n soort kangaroe styl 7 Aan die begin van die 1970 s het biomeganiese studies van uitgestorwe reuse teropodes twyfel gewerp op hierdie vertolking Studies van fossielbene en die gebrek aan sleepmerke by voetspore het daarop gedui dat die diere meer horisontaal geloop het met hul sterte parallel met die grond 7 8 Die houding van die diere se bene wanneer hulle geloop het bly egter omstrede Sommige studies ondersteun n tradisionele vertikale posisie van die bobene minstens by die grootste langstert teropodes 8 terwyl ander daarop dui dat die kniee gewoonlik in n groot mate gebuig was selfs by reuse soos die Tyrannosauridae 9 10 Dit is waarskynlik dat n groot verskeidenheid houdings en posisies voorgekom het in die baie uitgestorwe teropode groepe 7 11 Senustelsel en sintuie Wysig Hoewel dit skaars is is die harspan van n paar teropodes bekend uit fossiele Dit kan ook gerekonstrueer word sonder om die waardevolle fossiele te beskadig deur die gebruik van rekenaar tomografieskanderings en 3D sagteware Hierdie vondste is baie belangrik vir n begrip van hoe moderne voels se senustelsels sedert die oertyd ontwikkel het Dit lyk of n toename plaasgevind het in die deel van die brein wat deur die grootharsings beslaan is met die verskyning van Coelurosauria en dat die toename voortgeduur het regdeur die evolusie van Maniraptora en vroee voels 12 Dieet Wysig Teropodes het n groot verskeidenheid diete gehad van insekte en vleis tot plante Daar is lank geglo teropodes as n groep was karnivore en n groter verskeidenheid kos is beskou as n kenmerk van vlieende teropodes voels Ontdekkings in die laat 20ste en vroee 21ste eeu het egter gewys dat n groter verskeidenheid diete selfs in die primitiewer linies voorgekom het 13 Alle vroee vondste het daarop gedui dat teropodes vleisvreters was Fossiele van vroee teropodes het almal skerp tande met geriffelde kante gehad vir die skeur van vleis en fossiele is gevind met klein diertjies in hul maag of in gevegte met kleiner diere Die eerste bevestigde geval van n nie vleisvretende teropode was Therizinosauria Eers is gedink hulle behoort tot Prosauropoda maar later is bewys hulle is hoogs gespesialiseerde plantvretende teropodes Hulle het groot mage gehad vir die verwerking van plantvoedsel asook klein koppe met snawels en blaarvormige tande Uit verdere ondersoeke van Maniraptora teropodes en hul verwantskappe het dit duidelik geword Therizinosauria was nie die enigste vroee lid van hierdie groep wat ophou vleis vreet het nie Baie ander linies van vroee maniraptors toon aanpassings vir ander soorte diete soos saad sommige Troodontidae en insekte baie soorte Avialae en Alvarezsauridae Sommige was waarskynlik ook omnivore soos Oviraptorosauria en Ornithomimosauria en sommige vroee teropodes soos Masiakasaurus knopfleri en die Spinosauridae lyk of hulle veral vis gevang het 14 15 Evolusiegeskiedenis Wysig nbsp Die moontlike vroee vorms Herrerasaurus groot en Eoraptor klein Gedurende die Laat Trias periode het n paar primitiewe proto teropode en ander teropode dinosourusse saam bestaan en ontwikkel Die vroegste en primitiefste bekende teropode dinosourusse was die vleisvretende Eodromaeus en die Herrerasauridae van Argentinie asook moontlik die omnivoor Eoraptor Die herrerasourusse het in die vroee Laat Trias Laat Karnium tot Vroee Norium in Noord en Suid Amerika bestaan en moontlik in Indie en Suider Afrika Hulle het n mengsel van primitiewe en meer gevorderde eienskappe gehad Hoewel sommige paleontoloe eers geglo het herrerasourusse was basale souriskiums van die orde Saurischia het kladistiese ontledings na die ontdekking van die genus Tawa nog n dinosourus uit die Trias daarop gedui dat die herrerasourusse waarskynlik vroee teropodes was 16 Die vroegste en primitiefste ware teropodes was Coelophysoidea Dit was n groep verspreide lig geboude en moontlik kuddevormende diere Dit het klein jagters soos Coelophysis en moontlik groter roofdiere soos Dilophosaurus ingesluit Hierdie suksesvolle diere het van die Laat Karnium vroee Laat Trias tot aan die einde van die Toarsium laat Vroee Jura voorgekom Hulle kon die voorsate van alle teropodes gewees het 17 18 Die ietwat meer gevorderde Ceratosauria seratosourusse insluitende Ceratosaurus en Carnotaurus het in die Vroee Jura hul verskyning gemaak en tot in die Laat Jura in Laurasie voorgekom Hulle het meegeding met hul anatomies meer gevorderde Tetanurae verwante Die Tetanurae word onderverdeel in die basale Megalosauroidea megalosourusse en die Avetheropoda Megalosauridae was hoofsaaklik roofdiere uit die Middel Jura Avetheropoda soos hul naam aandui was nader verwant aan voels en word weer onderverdeel in Allosauroidea allosourusse en Coelurosauria selurosourusse n baie groot en uiteenlopende dinosourusgroep wat voels insluit Daar was dus in die Laat Trias nie minder nie as vier verskillende linies van Theropoda seratosourusse megalosourusse allosourusse en selurosourusse wat op die oorvloed klein en groot plantvretende dinosourusse jag gemaak het Al vier groepe het tot in die Kryt oorleef en almal behalwe die megalosourusse het tot aan die einde van die periode oorleef toe hulle geografies geskei is die seratosourusse en allosourusse in Gondwana en die selurosourusse in Laurasie Van die vier groepe was die selurosourusse verreweg die mees uiteenlopende Van die groepe selurosourusse wat in die Kryt gefloreer het is Tyrannosauridae insluitende Tyrannosaurus Dromaeosauridae insluitende Velociraptor en Deinonychus wat merkwaardig ooreenstem met die oudste bekende voel Archaeopteryx 19 20 die voelagtige Troodontidae en Oviraptorosauria die Ornithomimosauria of volstruisdinosourusse die vreemde plantvreters Therizinosauria met hul reusagtige kloue en die Avialae wat moderne voels insluit en die enigste dinosouruslinie is wat die Kryt Paleogeen uitwissing oorleef het 21 Terwyl die oorsprong van hierdie groepe in die Middel Jura le het hulle eers in die Vroee Kryt volop geword n Paar paleontoloe soos die Amerikaner Gregory S Paul meen sommige of al hierdie gevorderde teropodes stam in werklikheid af van vlieende dinosourusse of proto voels soos Archaeopteryx hulle het die vermoe verloor om te vlieg en teruggekeer na n landhabitat 22 Klassifikasie WysigHier onder volg n vereenvoudigde klassifikasie van teropode groepe gebaseer op hul evolusieverwantskap en georganiseer volgens die lys Mesosoiese dinosourusspesies deur Holtz 2008 23 Die kruis beteken die groep het geen oorlewende lede nie nbsp Allosaurus was een van die eerste dinosourusse was as n teropode geklassifiseer is nbsp Ceratosaurus nbsp Irritator n spinosourus nbsp Microraptor n deinonichosourus Herrerasauria Coelophysoidea Dilophosauridae Ceratosauria Tetanurae Megalosauroidea Carnosauria Coelurosauria Compsognathidae Tyrannosauridae Ornithomimosauria Alvarezsauroidea Maniraptora Therizinosauria Scansoriopterygidae Oviraptorosauria Archaeopterygidae Deinonychosauria Dromaeosauridae TroodontidaeAvialae moderne voels en uitgestorwe verwante Omnivoropterygidae Confuciusornithidae Enantiornithes Euornithes Yanornithiformes Hesperornithes Neornithes dd dd dd dd Verwantskappe Wysig Die volgende kladogram is aangepas van Novas et al 2021 24 SilesauridaeDinosauria OrnithischiaSaurischia Eusaurischia SauropodomorphaTheropoda Eodromaeus nbsp Neotheropoda Coelophysoidea nbsp nbsp ZupaysaurusGojirasaurusCryolophosaurus nbsp Dilophosaurus nbsp SarcosaurusTachiraptorCeratosauria nbsp nbsp Tetanurae nbsp nbsp Herrerasauria HerrerasauridaeDaemonosaurusTawaChindesaurusVerwysings Wysig Bonaparte Novas and Coria 1990 Carnotaurus sastrei Bonaparte the horned lightly built carnosaur from the Middle Cretaceous of Patagonia Contributions in Science Natural History Museum of Los Angeles County 416 41 pp Gohlich U B Chiappe L M 2006 A new carnivorous dinosaur from the Late Jurassic Solnhofen archipelago Nature 440 7082 329 332 doi 10 1038 nature04579 PMID 16541071 3 0 3 1 Xu X Zhao Q Norell M Sullivan C Hone D Erickson G Wang X Han F Guo Y 2009 A new feathered maniraptoran dinosaur fossil that fills a morphological gap in avian origin Chinese Science Bulletin 54 3 430 435 doi 10 1007 s11434 009 0009 6 Abstract dooie skakel Therrien F Henderson D M 2007 My theropod is bigger than yours or not estimating body size from skull length in theropods Journal of Vertebrate Paleontology 27 1 108 115 doi 10 1671 0272 4634 2007 27 108 MTIBTY 2 0 CO 2 dal Sasso C Maganuco S Buffetaut E Mendez M A 2005 New information on the skull of the enigmatic theropod Spinosaurus with remarks on its sizes and affinities Journal of Vertebrate Paleontology 25 4 888 896 doi 10 1671 0272 4634 2005 025 0888 NIOTSO 2 0 CO 2 Conservation International Content Partner Mark McGinley Topic Editor 2008 Biological diversity in the Caribbean Islands In Encyclopedia of Earth Eds Cutler J Cleveland Washington D C Environmental Information Coalition National Council for Science and the Environment URL besoek op 9 November 2009 lt http www eoearth org article Biological diversity in the Caribbean Islands gt 7 0 7 1 7 2 7 3 7 4 Hutchinson J R 2006 The evolution of locomotion in archosaurs Comptes Rendus Palevol 5 3 4 519 530 doi 10 1016 j crpv 2005 09 002 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2008 Besoek op 13 April 2014 8 0 8 1 Newman BH 1970 Stance and gait in the flesh eating Tyrannosaurus Biological Journal of the Linnean Society 2 2 119 123 doi 10 1111 j 1095 8312 1970 tb01707 x K Padian P E Olsen 1989 Ratite footprints and the stance and gait of Mesozoic theropods Pp 231 241 in D D Gillette M G Lockley Eds Dinosaur Tracks and Traces Cambridge University Press Cambridge Paul G S 1998 Limb design function and running performance in ostrich mimics and tyrannosaurs Gaia 15 257 270 J O Farlow S M Gatesy T R Holtz Jr J R Hutchinson J M Robinson 2000 Theropod locomotion Am Zool 40 640 663 Abstract in Chure 2001 Pg 19 Zanno L E Gillette D D Albright L B and Titus A L 2009 A new North American therizinosaurid and the role of herbivory in predatory dinosaur evolution Proceedings of the Royal Society B Published online before print July 15 2009 doi 10 1098 rspb 2009 1029 Longrich Nicholas R Currie Philip J 2009 Albertonykus borealis a new alvarezsaur Dinosauria Theropoda from the Early Maastrichtian of Alberta Canada Implications for the systematics and ecology of the Alvarezsauridae Cretaceous Research 30 1 239 252 doi 10 1016 j cretres 2008 07 005 Holtz T R Jr Brinkman D L Chandler C L 1998 Dental morphometrics and a possibly omnivorous feeding habit for the theropod dinosaur Troodon GAIA 15 159 166 Nesbitt S J Smith N D Irmis R B Turner A H Downs A Norell M A 2009 A complete skeleton of a Late Triassic saurischian and the early evolution of dinosaurs Science 326 5959 1530 1533 doi 10 1126 science 1180350 PMID 20007898 Mortimer M 2001 Rauhut s Thesis Geargiveer 29 Julie 2020 op Wayback Machine Dinosaur Mailing List Archives 4 Jul 2001 Carrano M T Sampson S D Forster C A 2002 The osteology of Masiakasaurus knopfleri a small abelisauroid Dinosauria Theropoda from the Late Cretaceous of Madagascar Journal of Vertebrate Paleontology 22 3 510 534 doi 10 1671 0272 4634 2002 022 0510 TOOMKA 2 0 CO 2 Ostrom J H 1969 Osteology of Deinonychus antirrhopus an unusual theropod from the Lower Cretaceous of Montana Peabody Museum Natural History Bulletin 30 1 165 Paul G S 1988 Predatory Dinosaurs of the World New York Simon and Schuster Co ISBN 0 671 61946 2 Dingus L and Rowe T 1998 The Mistaken Extinction Dinosaur Evolution and the Origin of Birds Freeman Paul G S 2002 Dinosaurs of the Air The Evolution and Loss of Flight in Dinosaurs and Birds Baltimore Johns Hopkins University Press 472 pp ISBN 0 8018 6763 0 Holtz Thomas R Jr 2011 Dinosaurs The Most Complete Up to Date Encyclopedia for Dinosaur Lovers of All Ages Winter 2011 Appendix Novas Fernando E Agnolin Federico L Ezcurra Martin D Muller Rodrigo Temp Martinelli Agustin G Langer Max C 2021 Reveiw of the fossil record of early dinosaurs from South America and its phylogenetic implications Journal of South American Earth Sciences https doi org 10 1016 j jsames 2021 103341 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Theropoda amp oldid 2477766