www.wikidata.af-za.nina.az
Ruschia densiflora is n vetplant uit die vygiefamilie van Suid Afrika en is endemies in die Wes Kaap Dit kom van Lambertsbaai tot by Clanwilliam voor in n voorkomsgebied van kleiner as 100 km en is deel van die fynbos Twee van die drie subpopulasies is reeds uitgewis deur aartappel boerdery Die oorblywende populasie word kleiner as gevolg sy habitat wat agteruitgaan dit is op n padskouer naby Clanwilliam Ruschia densifloraBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie AizoaceaeGenus RuschiaSpesie R densifloraBinomiale naamRuschia densifloraL Bolus 1966Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ruschia densiflora amp oldid 2516570