www.wikidata.af-za.nina.az
Ixia rouxii is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld en fynbos Die plant is endemies aan die Wes Kaap en het altyd voorgekom van Porterville tot by Stellenbosch maar nou is daar net geisoleerde fragmente van populasies oor naby Wellington en Wolseley Die plant het tans n voorkomsgebied van kleiner as 2 km2 Die spesie het 75 van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite en voorstedelike ontwikkeling Die spesie was op n tyd as uitgestorwe beskou Ixia rouxii Bewaringstatus Kritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasie Domein Eukaryota Koninkryk Plantae Klade Tracheofiete Klade Angiospermae Klade Eensaadlobbiges Orde Asparagales Familie Iridaceae Genus Ixia Spesie I rouxii Binomiale naam Ixia rouxiiBronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ixia rouxii amp oldid 2605448