www.wikidata.af-za.nina.az
Wolseley is n dorp in die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit van die Wes Kaap Suid Afrika Die dorp is 15 km suid van Tulbagh WolseleyWolseley Wolseley se ligging in Wes KaapKoordinate 33 24 47 S 19 12 06 O 33 41306 S 19 20167 O 33 41306 19 20167 Koordinate 33 24 47 S 19 12 06 O 33 41306 S 19 20167 O 33 41306 19 20167Land Suid AfrikaProvinsieWes KaapDistrikKaapse WynlandMunisipaliteitWitzenbergOppervlak 1 Totaal5 0 km2 1 9 vk myl Hoogte260 m 850 ft Bevolking 2011 1 Totaal12 130 Digtheid2 426 km2 6 280 vk myl Rasverdeling 2011 1 Wit mense8 0 Indiers Asiers0 3 Bruin mense73 9 Swart mense16 0 Ander1 8 Taal 2011 1 Afrikaans84 0 Xhosa8 9 Sotho3 3 Engels1 6 Ander2 2 Poskode strate 6830Skakelkode023 n Blokhuis op Wolseley wat in 1901 durende die Anglo Boereoorlog gebou is Inhoud 1 Geskiedenis 2 Wapen 3 Omgewing 4 Sien ook 5 Bronne 6 VerwysingsGeskiedenis WysigWolseley is in 1875 op die plaas Goedgevonden gestig en na sir Garnet Wolseley aangewese goewerneur van Natal en opperbevelvoerder van die Britse magte vernoem Die spoorlyn vanaf Kaapstad het Wolseley in 1876 bereik en die taklyn na Ceres is in 1876 voltooi Wolseley is in 1955 tot munisipaliteit geproklameer Wapen WysigWolseley se munisipale raad het in 1955 n wapen aangeneem en by die Kaapse Provinsiale Administrasie geregistreer In rooi n silwer paal belaai met n tros blou druiwe in die skildhoof en skildvoet groen geblaar aan weerskante vergesel van n besant n groen golwende skildhoof Die helmteken was n swart wolfskop uitkomend uit n goue muurkroon en die wapenspreuk was Viridis et fructifera 2 Ivan Mitford Barberton het die wapen ontwerp Die wapen is in 1996 gewysig deur die skildhoof van groen na blou te verander en met drie silwer waterdruppels te belaai en toe by die Buro vir Heraldiek geregistreer 3 Omgewing WysigSagtevrugteboerdery word in die omgewing bedryf terwyl suiwel bees en skaapsboerdery ook beoefen word Die eerste wolwassery in die land is by Wolseley gebou en in 1936 is n aanleg vir die verpakking van vrugte gebou Die dorp is ook beskadig in die aardbewing van 29 September 1969 wat Tulbagh getref het Sien ook WysigLys van dorpe in Suid AfrikaBronne WysigOp Pad in Suid Afrika B P J Erasmus 1995 ISBN 1 86842 026 4 Padlangs deur Suid Afrika 2009 ISBN 978 1 77007 751 5Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Som van die hoofplekke Wolseley Pine Valley en Montana Sensus 2011 Kaap die Goeie Hoop Offisiele Koerant 2776 23 September 1955 National Archives of South Africa Data of the Bureau of Heraldry Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wolseley amp oldid 2537761