www.wikidata.af-za.nina.az
Stellenbosch ewegoed bekend as die Eikestad is die naasoudste Europese nedersetting in Suid Afrika na Kaapstad oorspronklik gevestig as n landboukolonie Dit is gelee in die Wes Kaapprovinsie StellenboschDorp n Uitsig oor Pleinstraat na Bothmaskop in die oosteStellenbosch Stellenbosch se ligging in Wes KaapKoordinate 33 55 12 S 18 51 36 O 33 92000 S 18 86000 O 33 92000 18 86000 Koordinate 33 55 12 S 18 51 36 O 33 92000 S 18 86000 O 33 92000 18 86000Land Suid AfrikaProvinsieWes KaapDistrikKaapse WynlandMunisipaliteitStellenboschStigting1679 1 Regering BurgemeesterGesie van Deventer 2 Demokratiese Alliansie Oppervlak Totaal8 24 km2 3 18 vk myl Bevolking 2011 Totaal19 068 Digtheid2 314 km2 5 990 vk myl Rasverdeling 2011 Wit mense65 6 Indiers Asiers0 9 Bruin mense16 3 Swart mense15 6 Ander5 0 Taal 2011 Afrikaans71 0 Engels20 6 Xhosa2 0 Suid Sotho1 3 Ander5 0 Poskode strate 7600Poskode posbusse 7599Skakelkode021 Lugbeeld van Stellenbosch Landskap naby Stellenbosch Dit is sowat 50 kilometer van Kaapstad en in die sensus van 2011 is 77 476 inwoners in die stedelike gebied van Stellenbosch getel studente uitgesluit Hierdie skatting is gegrond op formeel behuisde inwoners en is dus heel moontlik onderskat omdat die Stellenbosch omgewing ook n aantal informele nedersettings het Stellenbosch is besig om vinnig saam te smelt met aanliggende nedersettings Inhoud 1 Voorgeskiedenis 2 Geskiedenis 3 Wapens 4 Wyn 5 Die Braak 6 Rupert Museum 7 Lys voorstede of buurte 8 Sien ook 9 Verwysings 10 Eksterne skakelsVoorgeskiedenis Wysig Paleolitiese handbyl van Stellenbosch Die gebied rondom Stellenbosch is al sedert die vroee steentydperk bewoon In 1899 het Louis Peringuey latere hoof van die Suid Afrikaanse Museum in Kaapstad n aantal klipwerktuie in n steengroef naby die huidige Adam Tas brug oor die Eersterivier ontdek Hierdie en ander vondse in die Stellenbosse omgewing was die eerste aanduidings dat oermense ook al n geruime tyd in Suider Afrika gewoon het en destydse argeoloe het aanvanklik skepties teenoor die ontwikkeling gestaan Die klipwerktuigkultuur is aanvanklik die Stellenbosch Kultuur gedoop maar die benaming is later verander na die internasionale term Acheuliese kultuur na aanleiding van Saint Acheul n dorpie in Frankryk waar soortgelyke werktuie eerste gevind is 3 4 Geskiedenis Wysig n Skildery van Stellenbosch uit 1779 Tipiese Kaaps Hollandse Stylhuis in Stellenbosch Die Kruithuis in Stellenbosch is tussen 1776 en 1777 deur die Verenigde Oos Indiese Kompanjie VOC opgerig Die VOC se monogram en datum is sigbaar op die gebou se gewel In 1963 is dit as historiese monument gelys Dorpsmuseum in Stellenbosch Minder as drie weke nadat Simon van der Stel in 1679 as kommandeur van die nedersetting in die Kaap aangekom het het hy en enkele amptenare n tog na Hottentots Holland vandag Somerset Wes en omgewing onderneem Enkele Vryburgers het daar geboer Op 8 November het hulle in n landstreek aangekom wat in die Dagregister beskryf is as n vlacke valeij in sicht begrijpende attelijcke duysent morgen schoon weijlant mede seer beguam tot den ackerbouw versien van een seer treffelijcke afwaterende verse rivier ter wedersijde met schoone hooge boomen versiert beguam tot tuijnen en brandhout Hulle het op n eiland in die rivier later die Eersterivier genoem oornag Op die eiland was volop hoe bome en omdat geen ander kommandeur of goewerneur nog daar was nie het Van der Stel volgens die Dagregister die eiland Stellenbosch genoem letterlik Van der Stel se Bos Die ligging van hierdie eiland kan nog bespeur word tussen die Meulstroom en die Eersterivier self Nog net die boonste deel van die Meulstroom vloei in sy oorspronklike koers Die Eersterivier is so genoem omdat dit die eerste rivier was wat n mens teegekom het soos wat jy van die Kaap af gereis het Die plek was uiters geskik vir landbou Van der Stel was van plan om deur private boerdery voedselverbouing sodanig te verhoog dat die Kaapse nedersetting selfversorgend kon word en selfs kos sou kon uitvoer Na sy terugkeer na die Kasteel het hy aangekondig dat daar vir mense wat hulle aan die oewers van die Eersterivier wil vestig grond in die vorm van plase beskikbaar is Voornemende boere kon op verskeie gunstige voorwaardes daarheen trek Die reaksie was goed en voordat die eerste winterreen in 1680 geval het het agt mense hulle reeds daar gevestig 5 Die eerste inwoners het druiwe aangeplant in die vrugbare valleie rondom die dorp wat die wortels vir die Suid Afrikaanse wynbedryf gevestig het Die dorp groei so vinnig dat dit n onafhanklike plaaslike owerheid in 1682 word en word n magistraatsetel wat 25 000 km beheer in 1685 Om in die Kaapse kolonie se timmerhoutbehoeftes te voorsien begin Simon van der Stel en sy seun Willem Adriaan duisende eike in onder meer Stellenbosch aan te plant Die oudste eikebome in die stad is meer as 200 jaar oud en tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar Die dorp het in 1710 heeltemal afgebrand In Desember 1803 het n soortgelyke brand weer gewoed en slegs 80 huise het staande gebly Die eerste kerk is in 1722 gebou kleiner as die eerste kerke in Roodezant en Paarl maar nie minderwaardig in terme van argitektuur nie 6 Teen 1819 het Stellenbosch ongeveer 1000 inwoners insluitend slawe gehad 6 Tydens die Rugbywereldbeker 1995 is een wedstryd op Stellenbosch se Danie Craven stadion beslis Wapens WysigDrostdy Die Kaapse regering het in 1804 heraldiese seels aan die plaaslike owerhede toegewys Die Stellenbosch drostdy het Simon van der Stel se familiewapen gekry Gevierendeel I in goud twee rooi torings langs mekaar II in rooi n pronkende pou III in rooi drie ronde silwer skywe geplaas 1 en 2 IV in goud n rooi toring n blou binneskild belaai met ses silwer wassenaars geplaas 2 2 en 2 n Anker is agter die wapenskild geplaas 7 8 Die regering het egter in 1814 besluit dat drostdye voortaan eerder die Britse koningswapen moet gebruik 9 Munisipaliteit 1 Alhoewel die munisipaliteit wat in 1840 gestig is nie die regsopvolger van die voormalige drostdy was nie het dit die drostdy se wapen en seel aangeneem 8 Met die verloop van tyd is verskeie veranderinge daartoe aangebring kwartiere II en II is van rooi na blou verander die pou is omgedraai om na regs te wys die silwer skywe is met goue ringe vervang en die binneskild is van blou na swart verander 10 Munisipaliteit 2 n Nuwe wapen is in 1951 ontwerp en in 1952 deur die Engelse College of Arms aan die munisipaliteit verleen In goud n rooi dwarsbalk belaai met n pronkende pou van natuurlike kleur tussen twee goue ringe vergesel van drie rooi torings Die helmteken was n goue anker omwonde van n eiketak en die wapenspreuk was Fortis et superbus Die wapen is in 1979 by die Buro vir Heraldiek geregistreer 11 Afdelingsraad 1 Stellenbosch se afdelingsraad d w s die plaaslike owerheid vir die landelike gebiede buite die dorpsgrense het jare lank die basiese Van der Stel wapen gebruik nl In goud drie rooi torings Die helmteken was n soortgelyke toring Afdelingsraad 2 Die afdelingsraad het die wapen in 1970 deur dr Cornelis Pama laat hersien en dit toe by die Buro geregistreer Die hersiene wapen was Gedeel van goud en rooi in die skildhoof twee burgte d w s torings van die een op die ander in die skildvoet n burg van die een in die ander Die helmteken was weereens n rooi burg 11 Kayamandi Die Swart woongebied Kayamandi se dorpskomitee het in 1987 n wapen by die Buro geregistreer Deursnede blou en rooi n silwer dwarsbalk aan die bokant pylpuntvormig geknobbel aan die onderkant geknobbel en op die erepunt belaai met n swart blokkie n goue skildhoof met drie uitkomende blou torings Die helmteken was n rooi muurkroon en die wapenspreuk was Kaya mandi 11 Wyn Wysig Wingerde rondom Stellenbosch Die valleie om Stellenbosch Paarl en Franschhoek vorm die Kaapse Wynlande die grootste van die twee hoof aanbougebiede van wyn in Suid Afrika Die Suid Afrikaanse wynindustrie produseer sowat 10 miljoen hektoliter wyn jaarliks en Stellenbosch is die sentrum vir navorsing in die gebied Die Stellenbosch Wynroete gestig in 1971 is wereldbekend en n gewilde toeristebestemming Die area het n Middellandse Seeklimaat of winterreenklimaat en is gelee aan die begin van die Kaapse Plooiberge wat uiters gepaste grond vir wynverbouing bied Druiwe word dus ook primer verbou vir wynproduksie en nie as tafeldruiwe nie Die Braak WysigDie Braak is n dorpsplein op Stellenbosch wat van vroeg af bestem was om nie ontwikkel te word nie Hier word van tyd tot tyd vermaaklikhede gereel meesal tydens karnavalweek in Februarie Geskiedkundige geboue soos die Burgerhuis is aan Die Braak gelee Rupert Museum WysigDie Rupert Museum is in Stellentialaan gelee Lys voorstede of buurte Wysig Voorkant van die Gotiese styl NG moedergemeente aan die punt van Kerkstraat Arbeidslus Brandwacht Cloetesville Dalsig De Zalze Dennesig Die Boord voorheen Rhodes Fruit Farms Die Rant Idasvallei Jamestown Karindal Krigeville Kayamandi Welbedaght La Colline Mostertsdrift Onderpapegaaiberg ook bekend as Voeltjiesdorp Paradyskloof Plankenberg Rozendal Simonswyk Tegnopark Tennantville Middedorp Uniepark Universiteitsoord WelgevondenSien ook WysigGereformeerde kerk Stellenbosch Hoerskool Stellenbosch NG gemeente Stellenbosch Stellenbosch kiesafdeling Lys van dorpe in Suid AfrikaVerwysings Wysig Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd 1960 20 26 PDF in Engels pp xlv lii Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019 Besoek op 13 Februarie 2019 Executive Mayoral Committee Stellenbosch Munisipaliteit in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2019 Besoek op 2 Julie 2017 Alan Mountain The First People of the Cape A Look at Their History and the Impact of Colonialism on the Cape s Indigenous People New Africa Books 2003 Gilliomee en Mbenga 2007 Nuwe Geskiedenis van Suid Afrika Tafelberg Uitgewers ISBN 0 624 04358 4 Beeld 8 11 1991 6 0 6 1 Abraham Rees 1819 The cyclopaedia or universal dictionary of arts sciences and literature Volume 34 Longman Hurst Rees Orme amp Brown Paternoster Row Pama C 1965 Lions and Virgins 8 0 8 1 Smuts F red 1979 Stellenbosch Drie eeue Cape Town Gazette 418 15 Januarie 1814 Die finale weergawe van die wapen kom voor op n tabakkaart wat in 1931 uitgereik is 11 0 11 1 11 2 National Archives of South Africa Data of the Bureau of Heraldry Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Stellenbosch Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Stellenbosch en Toerisme inligting oor Stellenbosch op Wikivoyage Amptelike Stellenbosch Webwerf n Panorama van Stellenbosch soos vanaf Papegaaiberg gesien Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Stellenbosch amp oldid 2537956