www.wikidata.af-za.nina.az
Porterville is n dorp in die Wes Kaap om die Bergrivier Munisipaliteit aan die voet van die Olifantsrivierberge 27 km suidoos van Piketberg en 155 km noordoos van Kaapstad PortervilleFoto s van Porterville Linksbo Kerkgebou van die Moedergemeente Regsbo n Smouswinkel op die dorp Middellinks Historiese woning in die hoofstraat Onder Die dorp se hoofstraat Porterville Porterville se ligging in Wes KaapKoordinate 33 00 S 18 59 O 33 000 S 18 983 O 33 000 18 983 Koordinate 33 00 S 18 59 O 33 000 S 18 983 O 33 000 18 983Land Suid AfrikaProvinsieWes KaapDistrikWeskusMunisipaliteitBergrivierStigting1863Oppervlak 1 Totaal7 98 km2 3 08 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal7 057 Digtheid884 km2 2 290 vk myl Rasverdeling 2011 1 Wit mense21 0 Indiers Asiers0 4 Bruin mense76 4 Swart mense1 6 Ander0 6 Taal 2011 1 Afrikaans96 0 Engels1 9 Ander2 1 Poskode strate 6810 6811 6812Skakelkode022Die NG kerk op Porterville is ontwerp deur die eerste Afrikaanse argitek Wynand Louw Inhoud 1 Geskiedenis 2 Wapen 3 Ekonomie 4 NG kerk 5 Sien ook 6 Bronne 7 VerwysingsGeskiedenis WysigDie dorp is in 1863 op die plaas Pomona voorheen Willemsvallei uitgele Die oorwegend bruin laerskool hier dra die naam Willemsvallei Dit het munisipale status verkry in 1903 en is vernoem na William Porter prokureur generaal van die Kaapkolonie van 1839 tot 1866 Wapen WysigPorterville se munisipale raad het in 1969 n wapenverlening van die Kaaplandse provinsiale administrateur verkry In goud n golwende blou dwarsbalk in die skildhoof regs vergesel van n rooi disablom en oor alles heen n horing van oorvloed van silwer waaruit n geblaarde druiwetros en koringare van natuurlike kleur kom Die helmteken was n olifant en die wapenspreuk Felicitas et justitia 2 Die wapen is in 1972 by die Buro vir Heraldiek geregistreer 3 Ekonomie WysigDit is die sentrum van n landbougebied wat graan wyn en vrugte lewer NG kerk WysigDie plaas Willemsvallei wat gelee was in die wyk Vier en twintig Riviere was aanvanklik deel van die gemeente Tulbagh en het later onder die gemeente Piketberg geval In 1860 het die plaas Willemsvallei in die besit gekom van ene mnr Frederick John Owen wat in 1863 n deel van die plaas in erwe laat opmeet en aan die publiek verkoop het So is die grondslag van die nuwe dorp gele In 1869 is die eerste dagskool deur bemiddeling van ds later professor P J G de Vos destyds predikant van Piketberg hier gestig Ds C Rabie wat ds De Vos in 1869 op Piketberg opgevolg het word as die vader van die plaaslike gemeente beskou Op 25 Februarie 1879 is die gemeente Porterville van Piketberg afgestig Prop M C Mostert is op 4 Maart 1881 as eerste leraar georden en bevestig Ds Mostert het die gemeente tot op 6 September 1920 bearbei Intussen is n tweede kerkgebou in 1891 ingewy Dit het spoedig te klein geword totdat die derde en huidige kerkgebou op 18 November 1925 ingewy is Dit word beskou as een van die sierlikste en stewigste kerkgeboue in die Wes Kaap en is deur die vermaarde argitek Wynand Louw ontwerp Sien ook WysigLys van dorpe in Suid AfrikaBronne WysigPhil Olivier Ons gemeentelike feesalbum Kaapstad en Pretoria N G Kerk uitgewers 1952 Raper P E Dictionary of South African Place Names Lowry Publishers Johannesburg 1987 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Hoofplek Porterville Sensus 2011 Kaap die Goeie Hoop Offisiele Koerant 3503 28 Maart 1969 National Archives of South Africa Data of the Bureau of Heraldry Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Porterville amp oldid 2562941