www.wikidata.af-za.nina.az
Piketberg is n dorp in die Wes Kaap Suid Afrika PiketbergNG gemeente Piketberg se kerkgebou Piketberg Piketberg se ligging in Wes KaapKoordinate 32 54 S 18 46 O 32 900 S 18 767 O 32 900 18 767 Koordinate 32 54 S 18 46 O 32 900 S 18 767 O 32 900 18 767Land Suid AfrikaProvinsieWes KaapDistrikWeskusMunisipaliteitBergrivierStigting1840 1 Oppervlak 2 Totaal13 27 km2 5 12 vk myl Bevolking 2011 2 Totaal12 075 Digtheid910 km2 2 400 vk myl Rasverdeling 2011 2 Wit mense14 3 Indiers Asiers0 5 Bruin mense76 4 Swart mense8 1 Ander0 7 Taal 2011 2 Afrikaans92 7 Xhosa1 9 Engels1 8 Suid Sotho1 2 Ander2 4 Poskode strate 7320Skakelkode022Piketberg met sy mondigwording in 1857 Skets deur Johannes Poortermans Die ou sinagoge is omskep in n museum Die oudste gebou van die Hoerskool Piketberg opgerig in 1914 Die gekombineerde skool het in 2013 altesaam 603 leerders van gr 1 tot gr 12 gehad n Gastehuis wat in 2013 te koop was teen R8 75 miljoen Inhoud 1 Geskiedenis 2 Wapens 3 Omgewing 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie dorp is in 1836 gestig toe sir Benjamin D Urban die plaas Grotefontein aan die kerkraad geskenk het Die eerste erwe is in 1841 verkoop Die kerk het die dorp tot 1901 bestuur Die spoorlyn na Bitterfontein het die dorp in 1902 bereik Die naam is afgelei van die ou Nederlandse woord picquet wat van Frans geleen is en militere wagpos beteken So n pos is reeds in die 1670 s aan die voet van die berge gestig om die boere te beskerm teen strooptogte van die Khoikhoi stamme Soos op baie ander dorpies in Suid Afrika is die grootste gebou die NG kerkgebou Piketberg spog met n besonder indrukwekkende voorbeeld wat deur die argitek Carl Otto Hager in sy kenmerkende Neogotiese styl ontwerp is Wapens WysigMunisipaliteit Die munisipale raad het in 1966 n wapenverlening van die Kaaplandse provinsiale administrateur verkry Kepersgewys deurgesny van goud en rooi in die skildhoof twee proteablomme gestengel en geblaar van natuurlike kleur en in die skildvoet n klimmende griffioen wat n strydbyl vashou alles van goud Die helmteken was n rooi toring met n Nederlandse vlag daarop en die wapenspreuk was Vigilo et spiro 3 Die wapen is in 1970 deur die Buro vir Heraldiek geregistreer 4 Afdelingsraad Die afdelingsraad d w s die plaaslike owerheid vir die landelike gebiede buite die dorpsgrense het in 1975 n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer In goud n gekanteelde keper van rooi vergesel in die skildhoof van twee heraldiese fonteine en in die skildvoet van n gestingelde en geblaarde druiwetros van natuurlike kleur Die helmteken was n rooi burg toring 4 Hierdie wapen het in onbruik geraak nadat die afdelingsraad in 1980 by die nuwe Swartlandse afdelingsraad ingelyf is Omgewing WysigDie omgewing word oorheers deur sandsteenkranse van die Piketberg bergreeks wat bo die koringlande uittoring Die skeure en grotte in die hange getuig van prehistoriese inwoners soos die Boesmans wie se rotstekeninge goed bewaar gebly het Die vallei is ideaal vir die verbouing van koring en die berghange vir appels pere en perskes Sien ook WysigPiketberg kiesafdeling Lys van dorpe in Suid AfrikaVerwysings Wysig Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd 1960 20 26 PDF in Engels pp xlv lii Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019 Besoek op 7 April 2016 2 0 2 1 2 2 2 3 Hoofplek Piketberg Sensus 2011 Kaap die Goeie Hoop Offisiele Koerant 3361 19 Augustus 1966 4 0 4 1 National Archives of South Africa Data of the Bureau of Heraldry Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Piketberg http www theheritageportal co za article some early piquetberg farms illustrated johannes cornelius poortermans Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Piketberg amp oldid 2562939