www.wikidata.af-za.nina.az
1879 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1874 1875 1876 1877 1878 1879 1880 1881 1882 1883 1884 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1879Kalenders Koning Cetshwayo ifexpr 4981 gt 0 Gregoriaanse kalender 1879 MDCCCLXXIXAb urbe condita 2632Armeense kalender 1328 ԹՎ ՌՅԻԸChinese kalender 4575 4576 乙寅 丙卯Ethiopiese kalender 1871 1872Hebreeuse kalender 5639 5640Hindoekalenders Vikram Samvat 1934 1935 Shaka Samvat 1801 1802Irannese kalender 1257 1258Islamitiese kalender 1296 1296Die jaar 1879 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 79ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig11 Januarie Die Anglo Zoeloe oorlog breek uit 22 Januarie Anglo Zoeloe oorlog Tydens die Slag van Isandlwana word n Britse mag uitgewis 22 Januarie Anglo Zoeloe oorlog Die Slag van Rorke s Drift vind plaas 25 Februarie NG gemeente Porterville van NG gemeente Piketberg afgestig 4 Julie Anglo Zoeloe oorlog Die Slag van Ulundi vind plaas 20 September Pous Pius IX kapituleer en koning Victor Emmanuel lyf Rome by Italie in 20 Desember Achille Ratti later Pous Pius XI word priester 28 Desember Die middelste deel van die Tay Treinbrug in Dundee Skotland sak ineen terwyl n trein daaroor beweeg 75 mense sterf Die eiland Mont Saint Michel word deur middel van n pad met die vasteland verbind Geboortes WysigOnbekend Ida Labia vrou van die Italiaanse prins Natale Labia 1961 1 Januarie E M Forster Engelse novelis kortverhaalskrywer essayis 1970 14 Februarie Dr Willem Petrus Steenkamp Suid Afrikaanse predikant dokter en politikus 1956 24 Februarie Herman Teirlinck Vlaamse skrywer 1967 12 Maart Alfred Abel Duitse akteur en filmregisseur 1937 14 Maart Albert Einstein Duitse fisikus en ontvanger van die Nobelprys vir Fisika 1921 1955 27 Maart Edward Steichen Amerikaanse fotograaf en skilder 1973 29 April Thomas Beecham Britse dirigent 1961 8 Mei Tielman Roos advokaat regter politikus en Suid Afrikaanse minister van justisie 1935 2 Junie Adolf Herckenrath Vlaamse digter dramaturg uitgewer en boekhandelaar 1958 5 Julie Dwight F Davis die stigter van die Davis Cup 1945 10 Julie Paul Charles Edouard Bertrand Franse paleobotanis 1944 15 Julie Ferdinand Postma eerste rektor van die PU vir CHO 1950 9 Augustus Mabel Malherbe n Suid Afrikaanse politikus joernalis die tweede vrou wat tot die Volksraad verkies is en die eerste burgemeesteres van n Suid Afrikaanse stad Pretoria 1964 24 Augustus D G Conradie joernalis redakteur van Die Volksblad politikus en administrateur generaal van Suidwes Afrika 1966 10 Oktober Uncle Dobbin Suid Afrika se twaalfde Springbokkaptein 1950 10 Oktober Louise Guthrie Suid Afrikaanse plantkundige en botaniese kunstenaar 1966 24 Desember Emile Nelligan Franssprekende Kanadese digter 1941 Sterftes Wysig27 Februarie Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj 1862 1 Junie Napoleon Eugene Louis Bonaparte seun van Napoleon III sterf in die Anglo Zoeloe oorlog 1856 14 Julie Sir Thomas Maclear Suid Afrikaanse n sterrekundige aan die Kaap die Goeie Hoop 1794 17 September Eugene Viollet le Duc Franse argitek 1814 Onbekend Sias Hoffman die eerste president van die Oranje Vrystaat 1807 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1879 amp oldid 2525278