www.wikidata.af-za.nina.az
Pretoria Suid Ndebele iPitori is die administratiewe hoofstad van Suid Afrika en is gelee in die provinsie Gauteng ongeveer 50 km noord van Johannesburg Die stadsgebied word deurkruis deur die Magaliesbergreeks PretoriaStadKloksgewys van links bo Pretoriastadskern Voortrekkermonument Kerkplein Paleis van Justisie Loftus Versfeld Admingebou van die Universiteit van Pretoria en die Uniegebou VlagWapenByname JakarandastadLeuse s Praestantia Praevaleat Praetoria 1 Latyn vir Mag Pretoria toonaangewend in uitnemendheid wees Pretoria Pretoria se ligging in GautengKoordinate 25 44 46 S 28 11 17 O 25 74611 S 28 18806 O 25 74611 28 18806 Koordinate 25 44 46 S 28 11 17 O 25 74611 S 28 18806 O 25 74611 28 18806Land Suid AfrikaProvinsieGautengMunisipaliteitStad TshwaneStigting16 November 1855 2 Regering BurgemeesterCilliers Brink DA Oppervlak 3 Stad687 54 km2 265 46 vk myl Metro6 298 km2 2 432 vk myl Hoogte1 339 m 4 393 ft Bevolking 2011 3 Stad741 651 Digtheid1 079 km2 2 790 vk myl Metro2 921 488 Metrodigtheid460 km2 1 200 vk myl Demoniem e PretorianerRasverdeling 2011 3 Wit mense52 5 Indiers Asiers1 9 Bruin mense2 5 Swart mense42 0 Ander1 2 Taal 2011 3 Afrikaans47 7 Engels16 4 Noord Sotho8 0 Tswana5 4 Ander22 5 Poskode strate 0002Poskode posbusse 0001Skakelkode012WebwerfTshwane munisipaliteit Pretoria se stadshorison Pretoria is op 16 November 1855 4 deur die Voortrekkers gestig en het in 1860 die hoofstad van die Zuid Afrikaansche Republiek ZAR en in 1910 Transvaal en ook die nuutgestigte Unie van Suid Afrika se uitvoerende hoofstad geword Kaapstad is sedert 1910 die wetgewende hoofstad en Bloemfontein die geregtelike hoofstad In vergelyking met die naburige Johannesburg het Pretoria wat eers in 1931 stadstatus verkry het teen n stadiger tempo gegroei Eers toe die Nasionale Party in 1948 aan bewind gekom het het Pretoria gaandeweg in belangrikheid toegeneem Die stad dien tans oorwegend as n administratiewe sentrum en die plaaslike dienstesektor verskaf die meeste werkgeleenthede Nogtans beskik Pretoria oor n nywerheidsbasis wat veral op die yster en staalbedryf asook motorvervaardiging steun en dien daarnaas as n spoorwegsentrum Pretoria se tersiere opvoedingsinstellings sluit die Universiteit van Suid Afrika gestig in 1873 en tans een van die vernaamste instellings ter wereld vir afstandsonderwys die Universiteit van Pretoria gestig in 1908 en die Tshwane Universiteit vir Tegnologie in Sedert 2000 vorm Pretoria deel van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit Op 7 Maart 2005 het die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit onder gesag van die ANC in n vergadering besluit om die Stad Tshwane formeel as n geografiese pleknaam te registreer op die databasis van die Suid Afrikaanse Geografiese Nameraad SAGNR in terme van die SAGNR Wet 118 van 1998 Sedertdien was die vorige Tshwane metroraad in n omstrede proses betrokke om Tshwane as die amptelike en enigste naam van die stad te vestig 5 6 In Augustus 2007 het die Suid Afrikaanse Geografiese Nameraad egter bevestig dat Pretoria se naam nie verander word nie Tot in 2019 is die stad se amptelike naam nie verander nie en dit blyk nou al hoe onwaarskynlik dat dit hoegenaamd nog sal gebeur Inhoud 1 Geografie 1 1 Klimaat 1 2 Administratiewe stadsgebied 2 Geskiedenis 2 1 Vroee geskiedenis 2 2 Hoofstad van die Zuid Afrikaansche Republiek ZAR 2 3 Hoofstad van Suid Afrika 3 Infrastruktuur 3 1 Historiese ontwikkeling 3 2 Moderne ontwikkeling 4 Vervoer 4 1 Spoorvervoer 4 2 Lugvervoer 5 Jakarandastad 6 Demografie 6 1 Historiese ontwikkeling 6 2 Joodse gemeenskap 6 3 Boeddhistiese gemeenskap 7 Ekonomiese basis 8 Onderwys 9 Sport 10 Besienswaardighede 10 1 Kerkplein 10 2 Nasionale Botaniese Tuin 10 3 Erasmuskasteel 10 4 Ander besienswaardighede 10 4 1 Godsdienstige geboue 10 4 2 Kunsgalerye en museums 10 4 3 Parke en natuurgebiede 10 4 4 Teaters 11 Winkelsentrums 12 Susterstede 13 Sien ook 14 Verwysings 15 Verdere leesstof 16 Eksterne skakelsGeografie Pretoria word deur die Magaliesbergreeks deurkruis Die sentrale besigheidsdistrik van Pretoria soos gesien vanaf Fort Wonderboom Uitsig vanaf Klapperkop na die SABS kantore die koshuise van Tuks se Groenkloofkampus die Lukasrandtoring en die middestad van Pretoria Pretoria is in die noordooste van die provinsie Gauteng gelee sowat 56 km noord van Johannesburg en 260 km wes van Nelspruit af Pretoria le 1 339 meter 7 bo seevlak in n warm beskermde en vrugbare vallei wat deur die berge van die Magaliesbergreeks omring word Pretoria is n baie aangename en kosmopolitiese stad gelee in die oorgangsgebied tussen die Hoeveld en die Bosveld gebiede As gevolg van sy ligging het Pretoria n besonder ryk voellewe Klimaat Pretoria het n subtropiese klimaat met warm vogtige somers en gematigde droe winters Daar word n gemiddelde 300 sonskyndae per jaar in Pretoria aangeteken Weergegewens vir PretoriaMaand Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des JaarHoogste maksimum C 36 2 36 3 34 6 32 5 29 4 25 4 25 5 28 6 33 5 34 6 35 7 35 0 36 3Gemiddelde maksimum C 28 5 28 0 26 9 24 1 21 8 18 9 19 5 22 1 25 5 26 6 27 0 28 0 24 7Gemiddelde temperatuur C 22 6 22 1 21 0 17 9 14 7 11 5 11 9 14 7 18 6 20 1 21 0 21 9 18 2Gemiddelde minimum C 17 8 17 3 16 1 12 6 8 2 4 8 4 8 7 6 11 9 14 4 15 8 16 8 12 3Laagste minimum C 10 9 11 0 5 5 3 5 0 7 1 4 0 6 1 2 2 3 3 6 6 6 6 5 1 4Neerslag mm 135 76 79 54 13 7 3 5 20 72 101 108 673Sonskynure u d 8 41 8 40 8 19 8 19 9 12 9 03 9 33 9 51 9 48 8 88 8 45 8 77 8 8Reendae d 11 8 8 5 2 1 1 1 2 6 9 11 65Humiditeit 62 63 63 63 56 54 50 45 44 52 59 61 56Bron NOAA Pretoria gemiddelde klimaat 1961 1990 8 Administratiewe stadsgebied Die Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Tshwane wat op 5 Desember 2000 gestig is het n oppervlakte van 2 199 vierkante kilometer en sluit naas Pretoria ook talle dorpe in sy metropolitaanse gebied in waaronder Centurion vroeer Verwoerdburg Akasia Soshanguve Mabopane Atteridgeville Ga Rankuwa Winterveld Hammanskraal Temba Pienaarsrivier Krokodilrivier en Mamelodi GeskiedenisVroee geskiedenis Pretoria se Kerkstraat in 1881 n Standbeeld van Andries Pretorius voor die Stadsaal van Pretoria Die eerste setlaars in die gebied van die huidige Pretoria was lede van die Nguni stam wat later as Ndebele letterlik vlugtelinge of Matabele bekend gestaan het Enkele honderd jaar lank het hulle die vrugbare Apiesrivierstreek as veetelers bewoon voordat Zoeloe krygers met hul aanvalle in die vroee 19de eeu verwoesting in die gebied gesaai het Baie Nguni is in die aanvalle dood terwyl die oorlewendes noordwaarts gevlug en hulle in die gebied van die huidige Zimbabwe gevestig het Die streek was vervolgens tydelik onbewoon 9 Volgens historiese dokumente het Voortrekkergesinne soos die Van der Walts Prinsloos en Bronkhorsts hulle in die periode tussen 1832 en 1842 in die Fonteinedal gevestig gelyktydig het ook die eerste Tswana setlaars na die Pretoriagebied gekom 10 Die broers Lucas en Gert Bronkhorst was die eerste boere in die gebied wat op die plase Groenkloof en Elandspoort geboer het Die eerste huis in die gebied is deur J G S Bronkhorst in 1840 in die Fonteinedal opgerig n Aantal Afrikanergesinne het hulle rondom die nabygelee dorp Elandspoort gevestig Die plaaslike bewoners het hul dorp in 1854 twee jaar nadat die Sandrivierkonvensie die onafhanklikheid van die gebied noord van die Vaalrivier bevestig het tot kerkplaas van Sentraal Transvaal laat verklaar Elandspoort het sodoende n belangrike plek vir nagmale dope en huwelike geword Die Voortrekkerleier kommandant generaal Marthinus Wessel Pretorius het land in die Apiesriviervallei aangekoop wat daarna deur die regering van die ZAR oorgeneem is met die voorneme om hier n permanente gebou vir die Boererepubliek se Volksraad te vestig dit was immers reeds voorspelbaar dat hier n beduidende nedersetting sou ontstaan Pretoria is in 1855 deur M W Pretorius amptelik as Pretoria Philadelphia Die Broederskap van Pretoria gestig en na sy vader Andries Pretorius genoem wat na sy oorwinning oor die Zoeloes in die Slag van Bloedrivier as n volksheld vereer is Andries Pretorius het ook n belangrike rol by die onderhandelinge met Groot Brittanje gespeel wat in 1852 met die ooreenkoms van Sandrivier tot die onafhanklikheid van Transvaal onder die nuwe naam Zuid Afrikaansche Republiek gelei het Die dorp het destyds uit sowat tagtig huise met n bevolking van 300 bestaan In 1856 het n raadgewer van die president Andries du Toit een van sy Basotho ponies teen die hele gebied van die huidige voorstad Arcadia geruil Vir die volgende twee jaar was hy besig met die opmeting van sy besit Die gebied is deur Stephanus Meintjies ontwikkel en n nabygelee koppie Meintjieskop is na hom genoem Die destydse dorpsgebied het van Potgieterstraat in die weste tot by Prinsloostraat in die ooste en van Boomstraat in die noorde tot by Scheidingstraat in die suide gestrek Hoofstad van die Zuid Afrikaansche Republiek ZAR Pretoria se Kerkstraat 1890 s Melrose huis net oorkant Burgerspark Die Stadsaal is in 1935 ingewy vier jaar nadat Pretoria stadstatus verwerf het Pretoria het op 1 Mei 1860 die hoofstad van die ZAR geword en is tydens die Eerste Vryheidsoorlog tussen Desember 1880 en Maart 1881 deur Britse troepe beleer George Heys n boorling van Durban en geesdriftige sakeman wat hom in 1879 in Pretoria gevestig het het in 1882 sy koetsvoerdiens Express Saloon Coach Service gestig Die koetse het van Kerkplein op drie hoofroetes na Kimberley Barberton en Pietersburg vertrek Die Abbot Downing koetse wat Heys ingespan het was handgemaak en is van New Hampshire in die Verenigde State ingevoer Destyds is die koetse waarvan elkeen agtien tot twintig passasiers en tot drie en n halwe ton posstukke kon vervoer deur feitlik alle belangrike koetsmaatskappye gebruik 11 Die kaartjie vir n koetsreis was allesbehalwe goedkoop die span van tien perde moes elke tien tot vyftien myl vervang word Die reis tussen Pretoria en Johannesburg het destyds ongeveer vyf uur geduur mits die koets nie in die Sesmylspruit of die Jukskeirivier vasgeval het nie 12 George Heys se vervoersaak het ook n kontrak met die posmeester generaal van die ZAR Nicolaas van Alphen gehad maar dit het met die aankoms van die eerste trein uit Kaapstad op Pretoria se stasie ten einde geloop Heys was nogtans n welgestelde man en het in 1884 besluit om n statige herehuis Melrose Villa wat later Melrose Huis genoem is in Marestraat later Jacob Marestraat vir homself en dsy gesin te laat bou Planne vir die spoghuis is opgetrek deur die Londense argitek W T Vale Die Heys gesin het sy intrek in 1887 geneem en drie jaar later is die villa nog eens vergroot George Heys is in 1939 tydens n besoek aan Engeland oorlede 13 maar sy afstammelinge het nog tot in 1967 hier gewoon Die herehuis is daarna aan die Pretoriase stadsraad verkoop wat hom gerestoureer en as museum vir die publiek oopgestel het Die Tweede Vryheidsoorlog wat van 1899 tot 1902 tussen die Boererepublieke en die Verenigde Koninkryk gewoed het het tot die ondergang van die ZAR gelei en n tydperk van Britse oorheersing in Suid Afrika ingelui Pretoria het op 5 Junie 1900 gekapituleer en is vervolgens deur troepe onder die bevel van lord Frederick Sleigh Roberts ingeneem Lord Roberts het van die Sikhs wat hom op sy veldtogte in Indie bygestaan het saamgebring na Pretoria en in Melrose huis ingetrek Die huis het ook die hoofkwartier van die Britse leer in die stad geword terwyl die half voltooide Paleis van Justisie in n militere hospitaal vir gewonde soldate omgeskep is Met die ondertekening van die Vredesooreenkoms van Vereeniging in die eetkamer van Melrose huis is die oorlog kort voor middernag op 31 Mei 1902 in Pretoria amptelik beeindig George Heys het saam met sy vriende waaronder die sakelui Edmund en George Bourke n baie belangrike rol in die ekonomiese professionele politieke en sosiale lewe van Pretoria gespeel 14 Almal het goeie betrekkinge met president Paul Kruger gehandhaaf en talle liefdadige geskenke aan die stad gemaak waaronder n verpleeginrigting vir gewonde soldate in n klein gebou langs die Staats Model School in Van der Walt Straat 1899 die kerksaal van die Metodiste kerk in Sunnyside en die klokkespel in die stadhuis in Paul Krugerstraat 14 Hoofstad van Suid Afrika Wesvleuel van die Uniegebou Setels in die stadsraad na die 2016 verkiesing DA ANC EFF VF Ander Die Afrikanerrepublieke ZAR en Oranje Vrystaat is met die Kaapkolonie en Natal in 1910 verenig in die Unie van Suid Afrika met Pretoria as sy administratiewe hoofstad terwyl Kaapstad die parlementere en wetgewende hoofstad geword het In die tydperk tussen 1860 en 1994 het Pretoria ook as die setel van die provinsiale regering van Transvaal gedien Op 14 Oktober 1931 het Pretoria amptelik stadstatus gekry Danksy die vestiging van akademiese en wetenskaplike instellings word Pretoria ook as die akademiese hoofstad van Suid Afrika beskou dit is die tuiste van n aantal universiteite en navorsingsinstellings onder andere die Universiteit van Pretoria die Universiteit van Suid Afrika UNISA en die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad WNNR Pretoria se Kerkstraat was een van die teikens van die ANC se terreuraanvalle in Suid Afrika in die vroee 1980 s Op 25 Januarie 1980 het drie ANC lede in die voorstad Silverton 25 mense as gyselaars aangehou In ruil vir hulle het die terroriste die vrylating van Nelson Mandela geeis Al drie ANC mans en twee blanke vrouens is in die voorval dood Die Kerkstraat bomontploffing het op 20 Mei 1983 agtien mense gedood en 217 beseer In n rassisties gemotiveerde aanval het n blanke man Barend Strydom op 15 November 1988 vyf swart burgers op Strydomplein doodgeskiet 15 Op 24 November 1995 het Pretoria sy eerste swart burgemeester Slo Ramokhoase gekry Vandag vorm Pretoria staatkundig deel van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit een van die drie van Suid Afrika se agt metropolitaanse gebiede wat in die provinsie Gauteng gelee is Vanaf 19 Augustus 2016 tot 12 Februarie 2019 het Solly Msimanga as burgemeester van Pretoria gedien nadat hy die DA tot n oorwinning in die munisipale verkiesing op 3 Augustus 2016 gelei het Die DA vorm n koalisieregering met die Afrika Christen Demokratiese Party en die Vryheidsfront Plus 16 Nadat Solly Msimanga op 18 Januarie 2019 sy kandidatuur tydens die Suid Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 as premier vir Gauteng en sy bedanking as burgemeester vir 11 Februarie 2019 aangekondig het is Stevens Mokgalapa op 12 Februarie 2019 as sy opvolger gekies 17 Op 26 Februarie 2020 het Mokgalapa egter van sy pos uitgetree 18 Op 5 Maart 2020 het die provinsiale regering van Gauteng Pretoria onder administrasie geplaas en vervolgens is die raad ontbind n Nuwe raad sou binne 90 dae gekies word 19 Na maande se regsuitdagings het op 27 Oktober 2020 die Appelhof van Suid Afrika die besluit van die provinsiale regering omvergewerp Op 30 Oktober 2020 is Randall Williams van die DA tot nuwe burgemeester van Pretoria verkies 20 Op 13 Februarie 2023 het hy egter sy onmiddellike bedanking as burgemeester aangekondig 21 Williams is eers opgevolg deur Murunwa Makwarela maar Makwarela is op 28 Maart 2023 opgevolg deur Cilliers Brink 22 InfrastruktuurHistoriese ontwikkeling n Uitsig oor die voorstede Prinshof 349 Jr Arcadia Sunnyside en Muckleneuk met drie bekende bakens die Steve Biko Akademiese Hospitaal in die voorgrond Lukasrand toring in die agtergrond regs en Fort Klapperkop links bo Binne vyf dekades na sy stigting is Pretoria van n moderne stedelike infrastruktuur voorsien Belangrike mylpale was die bou van n NG Kerkgebou in 1857 die ontstaan van n formele skoolstelsel in 1859 die vestiging van n posdiens in 1864 en n telegraafdiens in 1877 die opening van die eerste spoorwegverbinding in 1893 die voorsiening van elektriese verligting in 1892 die publikasie van die eerste plaaslike dagblad in 1898 die vestiging van n rioleringstelsel in 1904 en die opening van elektriese tremlyne in 1910 23 Moderne ontwikkeling Kerkplein in die middestad van Pretoria Pretoria se strategiese ligging sy aangename klimaat en die beskikbaarheid van hoogs opgeleide mannekrag het van die stad n leidende onderwys en navorsingsentrum gemaak Daar word geraam dat tussen 85 en 90 persent van alle navorsings en ontwikkelingsaktiwiteite in Suid Afrika in Pretoria gekonsentreer is Belangrike instellings sluit Krygkor die Suid Afrikaanse Mediese Navorsingsraad die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad WNNR die Navorsingsraad vir Menslike Wetenskappe en tersiere instellings soos die Universiteit van Suid Afrika UNISA die Universiteit van Pretoria UP en die Tshwane Universiteit vir Tegnologie in Daar bestaan goeie toegangsroetes van Johannesburg N1 Polokwane N1 Noordwes N14 en Witbank N4 Die Tshwanemetro beplan ook n kringspoor wat as n stedelike ontwikkelingskorridor sal dien met n pendelspoorwegverbinding as basis wat om die Pretoriastadskern sal loop as deel van n geintegreerde multimodus vervoerstelsel vir Tshwane Pretoria is slegs 28 km van die O R Tambo Internasionale Lughawe 35 km van Lanseria lughawe en word ook bedien deur die Wonderboomlughawe wat binne die stadsgrense is Daar word beplan om Wonderboomlughawe te ontwikkel tot n derde internasionale lughawe in Gauteng Inwoners en sakeondernemings in Pretoria en omstreke sal ook baat by die Tshwane Global Digital Hub projek waarvolgens die bestaande optiese vesel infrastruktuur in die metropool benut gaan word om bekostigbare breeband internettoegang en ander inligtings en kommunikasiedienste te verskaf Die Tshwanemark in die weste van Pretoria is die tweede grootste mark in Suid Afrika Die mark het n nasionale en internasionale klientebasis Die mark se hoofbedryf is die koop en verkoop van varsprodukte insluitend vrugte en groente vleis en blomme maar dit het ook fasiliteite vir grootmaatverpakking verwerkingsondernemings en grootmaat koeldrankverkope VervoerSpoorvervoer Die hoofstasie van Pretoria Pendelaardienste in Pretoria en omgewing word deur Metrorail bedryf Roetes verbind die middestad met Germiston en Johannesburg in die suide Atteridgeville in die weste Ga Rankuwa in die noordweste Soshanguve in die noorde en Mamelodi in die ooste Gautrein se hoespoed treindienste verbind die oostelike voorstad Hatfield met Pretoria se hoofstasie en loop suidwaarts via Centurion Midrand Sandton en Rosebank tot in Johannesburg asook uit na die O R Tambo Internasionale Lughawe Pretoriastasie is die vertrekpunt vir die luukse Bloutrein op pad na Kaapstad n Ander luukse treindiens Rovos Rail se safari treinritte vertrek vanaf Capital Park n spoorwegstasie in n koloniale boustyl Suid Afrikaanse spoorweggeesdriftiges het Herculesstasie as vertrekpunt vir hulle outydse treinritte gekies Lugvervoer Die Wonderboomlughawe le sowat 8 km buitekant die stad n Opknappingsproses is tans aan die gang alhoewel die omgewingsinpakstudie wat in 2004 gedoen is getoon het dat die geraasbesoedeling al klaar hoog is Die projek om die aanloopbaan te verleng is destyds afgekeur omdat die geraas van nog meer en nog groter vliegtuie die omgewing negatief sou beinvloed 24 25 26 Jakarandastad Jakarandabome in Pretoria se middestad met die Uniegebou aan die bokant van die foto Soos elders in Suid Afrika het ook in Pretoria baie inwoners en besighede as gevolg van politieke oorwegings van adres verander sonder dat hulle hiervoor moes verhuis Pretoria se bynaam Jakarandastad verwys na die sowat 70 000 jakarandabome wat in en om Pretoria groei en in Oktober met hulle pragtige perskleurige bloeisels n besondere karakter aan die stad gee Die eerste twee bome is in 1888 deur J D Cilliers n plaaslike tuinier in sy tuin by Myrtle Lodge Celliersstraat in Sunnyside geplant Hy het die plantjies van n Kaapstadse boomkweker bekom wat hulle uit Rio de Janeiro in Brasilie ingevoer het Die twee bome staan vandag op die terrein van die Laerskool Sunnyside 27 Die jakaranda is afkomstig uit die tropiese dele van Suid Amerika en behoort tot die familie Bignoniaceae Daar is sowat vyftig spesies van jakarandabome Die een wat as n uitheemse boom in warmer klimaatstreke van Suider Afrika aangetref word word Jacaranda mimosifolia genoem Teen die einde van die 19de eeu het die blom en boomkweker James Clark jakarandasaad uit Australie ingevoer en jakarandabome op groot skaal begin kweek In November 1906 het hy tweehonderd klein boompies aan die Pretoriase Stadsraad geskenk wat hulle in die destydse Kochstraat tans Bosmanstraat geplant het Die stadsingenieur Walton Jameson wat vinnig as Jakaranda Jim bekend gestaan het het n program van stapel gestuur om orals in Pretoria jakarandabome aan te plant In 1971 was daar reeds 55 000 jakarandabome in die stad 28 Die meeste jakarandas wat in Pretoria aangetref word is ligpers maar in Herbert Bakerstraat in Groenkloof is daar ook wit jakarandas aangeplant Die Jakarandakarnaval is n ou tradisie wat in die periode tussen 1939 en 1964 gereeld gehou is Nadat die fees in 1964 gestaak is het dit twintig jaar lank nie meer plaasgevind nie en is eers in 1985 weer hervat Die feestelikhede sluit onder meer n kleurryke optog en die kroning van die Jakarandakoningin in 29 Demografie Dominante bevolkingsgroepe in Tshwane Swartes Kleurlinge Asiers Blankes Geen dominante nie Meerderheidstale in Tshwane Afrikaans Engels Suid Ndebele Zoeloe Noord Sotho Tswana Tsonga Geen meerderheidstaal Afhangende van die geografiese definisie van Pretoria beloop die stad se totale bevolking tussen n half en byna drie miljoen Die laasgenoemde syfer geld vir die Tshwane munisipaliteit waarvan Pretoria deel uitmaak Pretoria is sedert sy stigting tradisioneel een van die demografiese sentra van Afrikaanssprekendes in Suid Afrika So was Pretoria in 1991 naas Wynberg n voorstad van Kaapstad die sensusdistrik met die grootste getal Afrikaanssprekendes Afrikaans word tans deur meer as 400 000 Pretorianers as huistaal gepraat Ander omgangstale in die Pretoria omgewing sluit onder meer Tswana Engels en Suid Ndebele in Die grootste etniese groep naas Afrikaners is Noord Sotho s Terwyl die historiese stadsgebied steeds merendeels deur blankes bewoon word huisves voorstede soos Soshanguve en Atteridgeville n hoofsaaklik Swart bevolking Indiers is tradisioneel in die voorstad Laudium en sy omgewing saamgetrek alhoewel baie Pretorianers van Indiese afkoms hulle in histories blanke voorstede gevestig het Die opkoms van n groeiende swart middelklas is een van die belangrikste sosio demografiese ontwikkelinge sedert die einde van die beleid van rasseskeiding n Ander is die feit dat die getal armlastige blankes in Pretoria soos elders in die land groter is as ooit tevore Dit is veral on of halfgeskoolde Afrikaners uit die werkersklas wat nie in die voorspoed van die nuwe Suid Afrika kan deel nie Nadat president Jacob Zuma reeds twee keer n besoek aan die Bethlehem plakkerskamp in die weste van die hoofstad gebring het het hy Mandeladag op 18 Julie 2013 gevier deur huise aan die gemeenskap van Danville te oorhandig Danville is n vlagskip projek om weg te doen met die Bethlehem plakkerskamp wat oorwegend deur arm wit gesinne bewoon word 30 Jaar Totaal Bruines Swartes Blankes Asiers Nie gespesifiseer2001 31 1 982 234 38 705 1 439 021 474 376 30 132 2011 32 2 921 488 58 788 2 202 847 586 495 53 744 19 614Historiese ontwikkeling Woonstelblokke in Arcadia Vir die grootste deel van sy geskiedenis het die stad se status as setel van Suid Afrika se blanke regering net soos die diskriminerende afbakening van sy stadsgrens verseker dat Pretoria as die enigste van die land se groot stede deur n blanke en merendeels Afrikaanssprekende bevolking bewoon is 33 Pretoria was ook die eerste groot nedersetting waar n rasgebaseerde hierargiese stelsel deur wette verskans is Swart en bruin bewoners was die laagste sosiale en ekonomiese klas wat voor 1900 nie eens toegelaat is om op die sypaadjies te loop nie Die beleid is eers na die Britse oorname geleidelik laat vaar 34 Saam met die vestiging van nywerhede in die 20ste eeu waaronder die wapenbedryf en vervaardigers van vervoertoerusting het n Afrikaanssprekende werkersklas ontstaan Vervolgens is die stad se demografiese sosiale politieke en kulturele karakter in n groot mate bepaal deur die staatsdiens swaar nywerhede en n groot kompleks van militere basisse net suid van die stadsgebied Blanke staatsamptenare met middelmatige salarisse het voordeel getrek uit werkreservering en met hul vraag na betaalbare behuising bygedra tot die ontstaan van eenvormige woonstelblokke wat die blanke voorstede oorheers het 33 Joodse gemeenskap Die Sammy Marks fontein Die Ou Sinagoge in Paul Krugerstraat Pretoria het n klein Joodse gemeenskap van ongeveer 3 000 35 Joodse burgers het al sedert die stigting van die stad in die 19de eeu deel van sy bevolking gevorm en n belangrike bydrae tot sy industriele en ekonomiese groei gelewer De Vries die eerste Joodse inwoner van Pretoria was n gesiene burger wat as staatsaanklaer lid van die Volksraad en baanbreker vir Afrikaans gefungeer het n Ander bekende Joodse Pretorianer was Sammy Marks Ander Joodse setlaars waarvan baie immigrante uit Litaue het in hul oorsprongslande dikwels min kans gekry om n deeglike opvoeding soos De Vries te ontvang en was aanvanklik nog Nederlands of Afrikaans nog Engels magtig Baie van hulle het slegs Jiddisj gepraat en n heenkome as winkeleienaars in die plaaslike kleinhandelbedryf gevind Die meeste Joodse inwoners het in die Anglo Boereoorloe onsydig gebly alhoewel enkele mans as vrywilligers by die ZAR magte aangesluit het Die Hebreeuse gemeente van Pretoria is tussen 1890 en 1895 gestig en in 1898 is die eerste sinagoge in Paul Krugerstraat ingewy n Tweede sinagoge wat as Groot Sinagoge bekendgestaan het het sy deure in 1922 geopen Albei sinagoges is intussen nie meer in gebruik nie n Hervormde sinagoge Temple Menorah is in die vroee 1950 s geopen Die Joodse gemeenskap van Pretoria het sy bloeitydperk in die vroee 20ste eeu beleef toe daar talle Joodse sportklubs welsynsorganisasies en jeuggroepe bestaan het Na 1948 het baie Joodse inwoners na Kaapstad of Johannesburg verhuis Die sinagoge in Paul Krugerstaat is in 1952 deur die regering onteien om plek te maak vir die nuwe gebou van die Hooggeregshof waar veral hofsake teen lede van opposisiebewegings gevoer is waaronder die teen Nelson Mandela Walter Sisulu en 26 ander weens hoogverraad tussen 1 Augustus 1958 en 29 Maart 1961 en die Rivonia saak in 1963 Twee Joodse skole het in Pretoria ontstaan die Miriam Marks skool wat in 1905 gestig is en die Carmel skool wat sy deure in 1959 geopen het Net die laasgenoemde wat tans ook as sinagoge dien bestaan tans nog Pretoria se hervormde Joodse gemeente deel sy rabbi met die Johannesburgse gemeente terwyl hul sinagoge nie meer bestaan nie Dienste vind in die privaat wonings van gemeentelede plaas Boeddhistiese gemeenskap n Boeddhistiese sentrum die Jang Chup Chopel sentrum Sentrum van lig is vroeg in Januarie 2015 deur Duan Pienaar of Gyalten Nyima aldus die monniknaam wat hy aangeneem het in Waverley in Pretoria Moot geopen Pienaar is die enigste Afrikaner wat deur n gemeenskap van hoogs selektiewe Tibettaanse tantriese Boeddhiste in Balyuppe in die suide van Indie ingeseen is Sy leer en inseeningsmeester Lama Choden Rinpoche is naas die Dalai Lama die hoogste tantriese meester Pienaar wat meer as twintig jaar lank Boeddhistiese leerstellings studeer het twee jare in Indie deurgebring 36 37 Ekonomiese basis Die sakekern van Pretoria Een van die pioniers van die plaaslike yster en staalbedryf was Cor Delfos wat in 1916 n hoogoond in Pretoria opgerig het Die bedryf was gegrond op Suid Afrika se eie grondstowwe Nogtans het n lewensvatbare nywerheid eers met die hulp van die regering tot stand gekom Die Suid Afrikaanse yster en staalbedryf is as staatsbeheerde nywerheid gevestig en die Pretoria aanleg van die destydse Suid Afrikaanse Yster en Staalkorporasie Yskor is in 1930 opgerig Toe die Tweede Wereldoorlog in 1939 uitgebreek het het die aanleg se jaarlikse produksie reeds meer as 300 000 ton beloop Pretoria is nog steeds n sentrum van die Suid Afrikaanse yster en staalbedryf alhoewel die stad nou ook oor n beduidende motor spoorweg en masjienboubedryf beskik Volgens n ondersoek van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom is Pretoria die derde belangrikste ekonomiese sentrum in die land na Johannesburg en Kaapstad Die metropolitaanse gebied van Pretoria lewer sowat nege persent van Suid Afrika se bruto geografiese produk op Onderwys n Nagfoto van die Afrikaanse Hoer Seunskool Die bekendste tuiste van onderwys in Pretoria is die Tshwane Universiteit vir Tegnologie die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Suid Afrika afstandsonderwys Van die skole in Pretoria sluit in Afrikaanse Hoer Meisieskool Afrikaanse Hoer Seunskool Hoerskool Langenhoven Hoerskool Lyttelton Manor Hoerskool Menlopark Laerskool Danie Malan Laerskool Elarduspark 38 Laerskool Jopie Fourie Laerskool Menlopark Hoerskool Silverton Hoerskool Tuine Pretoria Boys High SchoolSport Loftus Versfeld in Pretoria n Hokkiewedstryd by Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Pretoriakampus n Krieketwedstryd by St Alban s College Lynnwood Glen Pretoria Pilditch is n veeldoelstadion in Pretoria Wes Een van die gewildste sportsoorte in Pretoria is rugby Loftus Versfeld is die tuiste van die Blou Bulle wat in die binnelandse Curriebeker meeding en huisves ook die Bulls van die internasionale Superrugbytoernooi Die Superrugbyspan Bulls wat deur die Blou Bulle bestuur word het die toernooie van 2007 2009 en 2010 gewen Daarbenewens dien Loftus Versfeld ook as tuiste van die sokkerspan Mamelodi Sundowns Pretoria se Loftus Versfeld is al vir wedstryde van internasionale toernooie soos die Rugbywereldbeker 1995 FIFA Sokker Konfederasiebeker in 2009 en FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010 ingespan Pretoria beskik oor drie sokkerspanne wat in Suid Afrika se hoogste sokkerafdeling die Premier Sokkerliga speel Hulle is Mamelodi Sundowns en Supersport United Supersport United was die PSL kampioene 2008 09 Na die 2011 2012 seisoen is die Universiteit van Pretoria FC bevorder om by die Suid Afrikaanse Premier Sokkerliga PSL aan te sluit 39 40 Krieket is ook n gewilde sportsoort in Pretoria en is reeds tydens die bestaan van die Zuid Afrikaansche Republiek gespeel 41 42 Aangesien die stad self oor geen internasionale krieketstadion beskik nie word ook geen internasionale wedstryde in Pretoria aangebied nie Pleks daarvan word die nabygelee Centurion se SuperSport park n toetskrieketstadion ingespan Hier speel die Suid Afrikaanse nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde Tydens die Krieketwereldbeker 2003 is vyf wedstryde hier gespeel en tydens die Kampioentrofee 2009 agt waaronder die eindstryd Die plaaslike franchise span vir Pretoria is die Titans hoewel Northerns soms tydens Suid Afrikaanse provinsiale toernooie in die stad gespeel het maar hulle is later by die Titans ingelyf Na afloop van die 2020 21 seisoen is die span tydens n hervorming van Suid Afrikaanse krieket ontbind 43 Baie van Pretoria se krieketspelers speel vir die Proteas insluitende die voormalige kapteins AB de Villiers en Faf du Plessis Die Pretoria Transnet Blindkrieketklub is tans die grootste Blindkrieketklub in Suid Afrika Hulle krieketveld is by die Transnet Ingenieurswesekampus op Lynettestraat die tuiste van verskeie gestremde krieketspelers PTBCC het al baie suksesvolle blindkrieketwedstryde met gestremde liggaamspanne soos die Suid Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan en TuksCricket juniorakademie aangebied Noordelike Blindkrieket is die provinsiale liggaam wat PTBCC en Filefelfia Hoerskool bestuur Die Noordelike Blindkrieketspan het die o 40 nasionale Blindkriekettoernooi wat in April 2014 in Kaapstad gehuisves is gewen 44 BesienswaardighedeKerkplein Die Ou Raadsaal van die ZAR Die ou Poskantoor op Kerkplein Teetuin en konferensiegerief in die Nasionale Botaniese Tuin Die Universiteit van Pretoria se administrasiegebou staan algemeen bekend as Die Skip Die Ou Kerkplein is die geskiedkundige middelpunt van Pretoria wat vroeer ook n gewilde bymekaarkomplek vir burgers en handelaars was n Aantal statige ou geboue wat n belangrike rol in die geskiedenis van die stad gespeel het en die monument ter ere van President Paul Kruger verleen n besonderse karakter aan die plein Die hoeksteen van die Ou Raadsaal is op 6 Mei 1889 deur president Kruger gele en teen Desember 1891 was die gebou voltooi Die Volksraad het egter reeds op 5 Mei 1890 in die halfvoltooide Raadsaal vergader wat uiteindelik in 1892 sonder enige amptelike seremonie in gebruik geneem is 45 Die vier klokke in die toring is in 1894 in werking gestel Die Raadsaal het oorspronklik net oor twee verdiepings beskik n derde verdieping is eers met die instelling van die Tweede Volksraad bygevoeg Bo op die toring is n vrouefiguur aangebring wat die Vryheid voorstel hierdie beeld was aanvanklik kaalkop en volgens oorlewering het president Kruger n helm vir die figuur laat vervaardig wat met klinknaels vasgeheg is Die hout wat vir dekoratiewe doeleindes gebruik is het uit Noorwee gekom en is van daar na n timmermanswinkel op die Orkney eilande noord van Skotland geneem waar dit verwerk en later na Durban verskeep is Die houtwerk is uiteindelik per spoor na Charlestown toe en verder per ossewa na Pretoria vervoer 46 Ook op Kerkplein gelee is die Poskantoormuseum wat die geskiedenis en ontwikkeling van die Suid Afrikaanse poswese behandel Naas die geskiedenis van telefoon en telegraafkommunikasie staan filatelie sentraal in die museum se konsep Sy versamelings sluit n driekwartmiljoen posseels in Nasionale Botaniese Tuin Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Pretoria Botaniese Tuin Die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin is sowat 8 km oos van Pretoria se middestad in die stadsdeel Brummeria gelee Die tuin wat n oppervlak van 76 hektaar beslaan bied n uitstekende oorsig oor Suid Afrika se ryk flora in die verskillende klimaatsones van die land met n omvangryke herbarium en n groot sukkulentetuin Geriewe in die tuin sluit n besoekersentrum teetuin en kongresfasiliteite in Erasmuskasteel Die Erasmuskasteel Die Victoriaanse herehuis wat in die volksmond as Erasmuskasteel bekend staan is een van Pretoria se bekendste landmerke nie alleen vanwee sy ligging op n klein heuwel langs die N1 snelweg in die suidooste van die stad waar dit soos n klein kasteel oor die golwende landskap troon nie maar ook omdat snaakse stories daarmee verbind word So word dit dikwels as spookhuis voorgestel Die huis se geskiedenis strek terug tot 1903 toe Jochemus Johannes Petrus Erasmus wat op die plaas Garsfontein geboer het oor die nodige middele beskik het om vir sy gesin n statige woning iets wat hy n ordentlike huis genoem het teen n koste van altesaam 7 200 insluitende ekstras te laat bou Gordyne en ander versierings is uit Engeland ingevoer Na bewering het hy sy welgesteldheid aan sy handelsbetrekkinge met Engelse te danke gehad Na twaalf maande se bouwerk is dit met n groot plegtigheid ingewy Die huis wat deur die Nederlandse argitek Frans van der Ben en die Italianer G Monbello ontwerp is en destyds Bella Vista genoem is het Victoriaanse stylelemente bevat soos n bree stoep aan drie kante met houtrelings en versierings met aksente van Art Nouveau ontwerpkuns wat sigbaar is in die sierwerk van die deure vensters stoepe en daktorings 47 maar was tog uniek in Suid Afrika ten opsigte van sy onsimmetriese dakontwerp met gebroke vlakke en verskeie geweltjies en torinkies wat as versierings aangebring is Anders as die meeste woonhuise in die Suidelike Halfrond kyk die Erasmuskasteel in n suidelike rigting uit dit beteken dat dit relatief koud in die wintermaande is Die onderste vlakke van die huis het uit 17 vertrekke bestaan waarvan ses as slaapkamers gedien het Net die onderste twee vlakke is bewoon met n solder boontoe en n hoergelee uitkykplatform wat met n leer bereik kon word en vanwaar trappies tot n stutpilaar in die toring lei n Klein venster in die toring bied n uitsig oor die Hoeveld landskap Die oorspronklike kombuiskompleks het los van die huis gestaan en uit n kombuis n maalkamer n meelkamer n spens n kelder en n outydse bakoond bestaan Na die afsterwe van Jochemus Johannes Petrus Erasmus en sy vrou Johanna Jacoba het die huis tussen 1949 en 1967 leeg gestaan en in verval geraak Blykbaar was hul testamente so ingewikkeld dat familielede dit moeilik gevind het om in die huis te gaan woon In 1950 het die Erasmuskasteel bekendheid verwerf deur n Afrikaanse rolprent Hier s ons weer wat hier gemaak is en waarin Al Debbo en Frederik Burgers die hoofrolle vertolk het Dit was juis spooktonele wat in die film voorgekom het waaraan die gebou sy latere reputasie as spookhuis te danke het Toe die Erasmus familie in 1976 teruggekeer het was die kasteel saam met die omliggende terrein al lank deur die Transvaalse Provinsiale Administrasie onteien en daar was planne om n nuwe hospitaal daar op te rig wat die H F Verwoerd hospitaal sou vervang Dit is uiteindelik nie verwesenlik nie Die Erasmusse het nie in die kasteel ingetrek nie en dit is verwaarloos totdat Emus Erasmus met herstelwerk begin het alhoewel hy nooit self daar gewoon het nie Uiteindelik is die kasteel in die 1980 s deur Krygkor gerestoureer wat dit as deel van sy hoofkwartier gebruik het Ander besienswaardighede Die Voortrekkermonument Die Groot Kerk op die hoek van Vermeulen en Bosmanstraat Ander besienswaardighede en toeristeaantreklikhede sluit in Die Uniegebou ontwerp deur die argitek Sir Herbert Baker Standbeeld van Nelson Mandela Uniegebou Die Voortrekkermonument in die suide van die stad is n monument ter herinnering aan die Groot Trek Vryheidspark MarabastadGodsdienstige geboue Die Miriammentempel die oudste Hindoetempel in Pretoria is in 1905 opgerig en aan Miriammen die godin van siektes gewy Queenstraatmoskee Sint Alban s Katedraal VermeulenmoskeeKunsgalerye en museums Pretoriase Kunsmuseum Anton van Wouw huis Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum Edoardo Villa museum Eksteen Vervoertegnologiemuseum Fort Klapperkop en die Militere Museum Galery van die Pretoria Kunsvereniging Krugerhuis Die woning van die president van die ZAR Paul Kruger Mapungubwe museum Melrosehuis Die Vrede van Vereeniging wat n einde gebring het aan die Tweede Vryheidsoorlog is in 1902 hier geteken Pionier opelugmuseum Pierneefmuseum Pretoria Destinations Pretoriase Kunsmuseum Sammy Marksmuseum Suid Afrikaanse Lugmagmuseum Unisa kunsgalery Parke en natuurgebiede Austin Roberts voelreservaat Austin Roberts voelreservaat Burgerspark Faerie Glen natuurreservaat Fonteinedal Groenkloof Natuurreservaat Jan Cellierspark Magnoliadal Moreletakloofnatuurreservaat Moreletaspruit Die Nasionale Dieretuin van Suid Afrika Rietvlei Natuurreservaat Springbokpark Strubendam voelreservaat Venningpark Wonderboom natuurreservaat Teaters Asbosteater Atterburyteater Brooklynteater The Barnyard Theatre Parkview Die Kleinteater Die Lier Maskerteater Pierneefteater Die StaatsteaterWinkelsentrums Sammy Marks Plein Pretoria n Besigheidsentrum het in Lynnwood Manor langs die Nasionale Roete 1 ontstaan Atterbury Boulevard Atterbury Value Mart Brooklyn sentrum Brooklyn Design Square Centurion winkelsentrum Hatfield Plaza Irene Village Mall Kolonnade sentrum Mall Reds Menlyn Retail Park Menlyn Park winkelsentrum Parkview sentrum Sammy Marks Square Sancardia winkelsentrum Sterland Sunny Park The Grove winkelsentrum Woodlands Boulevard Wonderboom Junction winkelsentrum Wonderpark winkelsentrum Notas n Asterisk beteken dat die winkelsentrum n teaterkompleks met ten minste vier teaters het Die ysskaatsbaan by die Kolonnade sentrum is in 2012 gesluit omdat dit nie meer finansieel lewensvatbaar was om dit te onderhou nie 48 Die Grove winkelsentrum het in 2014 n ysskaatsbaan geopen 49 Susterstede Betlehem Palestina Washington D C Verenigde State Taipei Republiek China Taiwan Kief Oekraine Teheran Iran Bakoe Azerbeidjan Amman Jordanie Delft NederlandSien ookLys van dorpe in Suid Afrika Gereformeerde kerk Pretoria NG gemeente PretoriaVerwysings en Pretoria South Africa Crwflags com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019 Besoek op 12 Februarie 2019 en Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd 1960 20 26 PDF pp xlv lii Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019 Besoek op 24 September 2016 3 0 3 1 3 2 3 3 Hoofplek Pretoria Sensus 2011 en Allen Vivien Kruger s Pretoria A A Balkema Publishers Cape Town 1971 bl 2 en Pretoria name change is approved af Beeld 21 Februarie 2012 en Elevation Finder freemaptools com Hoogte bo seevlak aangedui Stadsaal van Pretoria 27 Junie 2014 en Pretoria Climate Normals 1961 1990 National Oceanic and Atmospheric Administration Besoek op 6 Julie 2014 en James Bainbridge South Africa Lesotho amp Swaziland E boek uitgawe Lonely Planet Publications 2009 bl 425 en Eastern Nuus News Desember 2005 Fonteinedal bears the first white settlers Besoek op 19 Junie 2008 af McDonald Elsa Victoriaanse ondernemerskap In Suid Afrikaanse Panorama volume 32 nommer 6 Junie 1987 bl 35 af Mc Donald 1987 bl 36 en Artefacts co za House George Heys Melrose House Besoek op 20 Junie 2017 14 0 14 1 af McDonald 1987 bl 37 en www sahistory org Pretoria Timeline 1800 2009 Besoek op 19 Mei 2015 en As it happened Amidst much ANC heckling the DA s Msimanga becomes Tshwane mayor 19 Augustus 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 13 November 2017 en Stevens Mokgalapa elected new Tshwane mayor 12 Februarie 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 20 November 2019 en Moatshe Rapula 19 Februarie 2020 Tshwane mayor Stevens Mokgalapa bows out IOL Besoek op 30 Oktober 2020 en Deklerk Aphiwe 5 Maart 2020 Tshwane municipality dissolved for the sake of its residents TimesLIVE Besoek op 30 Oktober 2020 en The ANC made a surprise announcement before the vote that it would not be fielding any candidates The Citizen 30 Oktober 2020 Besoek op 30 Oktober 2020 en Malaika Ditabo 13 Februarie 2023 Randall Williams says resignation as Tshwane mayor in best interest of coalition government Nuus24 Besoek op 17 April 2023 en Cilliers Brink is the newly elected mayor of Tshwane TimesLIVE 28 Maart 2023 Besoek op 17 April 2023 en Kevin Shillington Encyclopedia of African History Volume 3 P Z Index Pretoria New York NY 2005 Fitzroy Dearborn 2005 bl 1229 en Wonderboomlughawe af Verdere ontwikkeling van lughawe in vooruitsig Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine Julie 2006 en Padkaart en satellietfoto van die Wonderboomlughawe af Boshoff Dawie Jakarandastad vier fees In Suid Afrikaanse Panorama jaargang 35 nommer 2 Maart April 1990 bl 73 af Boshoff 1990 bl 75 af Boshoff 1990 bl 73 af Zuma vier Mandeladag in Danville In Nuus24 15 Julie 2013 en Die 2001 sensussyfers soos weergegee deur Adrian Frith URL besoek op 13 November 2017 en Die 2011 sensussyfers soos weergegee deur Adrian Frith URL besoek op 13 November 2017 33 0 33 1 af Shillington 2005 bl 1229 af Noordwes Universiteit F J Nothling 1979 Gekleurdes en Pretoria se sypaadjies Besoek op 8 Julie 2015 en South African Jewry History of Pretoria Jewry Support Association for Zionism Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2015 Besoek op 21 Julie 2015 af En daar verrys toe n Boeddhiste sentrum In Pretoria Moot Rekord 24 April 2015 bl 5 af netwerk24 com 15 April 2015 Boere Boeddhis begin sentrum in Pretoria Besoek op 30 Julie 2019 af Cornelissen Christel 20 November 2019 Lardies rou na ongeluk leerling eis Maroela Media Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020 Besoek op 20 November 2019 en Premier Soccer League 13 Mei 2012 Tuks secure Premiership promotion SuperSport Football SuperSport Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2020 Besoek op 16 November 2012 en AmaTuks make it to top flight Sowetan LIVE 10 Mei 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2017 Besoek op 16 November 2012 en Cricket News Global ESPNcricinfo 28 Augustus 2002 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020 Besoek op 20 November 2019 en History of Titans Cricket Titans co za 10 Julie 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2014 Besoek op 18 Julie 2014 en Firdose Moonda 8 Maart 2021 Revamped two tier South African domestic structure ready to take off ESPNcricinfo Besoek op 3 Mei 2021 zh 魁斗财经 www ptbcc com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2018 af www boerevryheid co za Die geskiedenis van Pretoria Geargiveer 21 Augustus 2011 op Wayback Machine af Boshoff Dawie Kultuurerfenis In Suid Afrikaanse Panorama jaargang 35 nommer 1 Januarie Februarie 1990 af Heila van Rensburg Pretoria se ou huise In Suid Afrikaanse Panorama volume 31 nommer 5 Mei 1986 bl 31 en Tshwane s Kolonnade ice rink to relocate Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 12 Februarie 2019 en The Grove Ice rink Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2015 Besoek op 4 Julie 2014 Verdere leesstof en H T Montague Bell C Arthur Lane 1905 Pretoria Guide to the Transvaal Johannesburg Reception Committee en A Samler Brown G Gordon Brown eds 1906 Pretoria Guide to South Africa 14th ed Londen Sampson Low Marston amp Company https books google com books id GYdJAAAAYAAJ amp pg PA398 en Patrick Heenan 1996 Pretoria In Noelle Watson red International Dictionary of Historic Places Middle East and Africa UK Routledge pp 592 ISBN 1 884964 03 6 en John Paxton red 1999 Pretoria South Africa Penguin Encyclopedia of Places 3rd uitg ISBN 978 0 14 051275 5 en Sello Mathabatha 2004 The PAC and the POQO in Pretoria 1958 1964 Road to Democracy in South Africa 1960 1970 Zebra South African Democracy Education Trust p 299 ISBN 978 1 86872 906 7 en Kevin Shillington ed 2005 Pretoria Encyclopedia of African History Londen Routledge p 1229 https books google com books id umyHqvAErOAC en Vivien Allen Hannes Meiring 2007 Kruger s Pretoria Buildings and Personalities of the City in the Nineteenth Century Protea Book House ISBN 978 1 86919 102 3 Eksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met Pretoria Sien Pretoria in Wiktionary die vrye woordeboek en Toerisme inligting oor Pretoria op Wikivoyage en Munisipale webtuiste en SA Toerismeraad webtuiste Geargiveer 5 Desember 2014 op Wayback Machine Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pretoria amp oldid 2570774