www.wikidata.af-za.nina.az
Humiditeit is die hoeveelheid waterdamp in die lug Waterdamp is die gasvormige toestand van die water en is onsigbaar 1 Humiditeit dui op die waarskynlikheid van die neerslag dou of mis Hoer humiditeit verminder die doeltreffendheid van die afkoeling van die liggaam deur sweet omdat die tempo van verdamping van vog uit die vel verminder word Hierdie effek word bereken in n hitte indeks wat gebruik word tydens somerweer Tropiese woude het dikwels n hoe humiditeit Apparaat wat die relatiewe humiditeit meet Daar is drie hoofmetings van humiditeit absoluut relatief en spesifiek Absolute humiditeit is die waterinhoud van die lug 2 Relatiewe humiditeit uitgedruk as n persentasie meet die huidige absolute humiditeit relatief tot die maksimum vir daardie temperatuur Spesifieke humiditeit is n verhouding van die waterdampinhoud van die mengsel tot die totale luginhoud op n massabasis Inhoud 1 Definisies 1 1 Absolute humiditeit 1 2 Relatiewe humiditeit 2 Kyk ook 3 VerwysingsDefinisies WysigAbsolute humiditeit Wysig Absolute humiditeit is die totale massa waterdamp in n gegewe volume van lug Dit neem nie temperatuur in ag nie Absolute humiditeit in die atmosfeer strek van naby nul tot ongeveer 30 g m3 wanneer lug versadig is by 30 C Relatiewe humiditeit Wysig Relatiewe humiditeit word uitgedruk as n persentasie van die maksimum hoeveelheid waterdamp wat lug kan dra by n sekere temperatuur Lug by 100 humiditeit is lug wat heeltemal versadig is aan waterdamp Dus as die temperatuur van hierdie lug sou daal sou daar dadelik waterdruppels vorm Om die hoeveelheid waterdamp in versadigde lug 100 humiditeit te bepaal kan dit soos volg gedoen word H 2 O 100 h u m i d i t e i t p H 2 O P a t m displaystyle H 2 O 100 humiditeit frac p H2O P atm dd P a t m displaystyle P atm Atmosferiese druk By seevlak is atmosferiese druk 101 325 kPa p H 2 O displaystyle p H2O Dampdruk van water by omgewingstemperatuur Dit word afgelees van stoomtabelle neem die druk op die stoomtabel by omgewingstemperatuur Voorbeeld Veronderstel die omgewingstemperatuur is 30 C en die relatiewe humiditeit is 50 Kom ons bereken hoeveel waterdamp is teenwoordig in die lug by Durban Die persentasie waterdamp in lug by 100 humiditeit H 2 O 100 h u m i d i t e i t p H 2 O P a t m displaystyle H 2 O 100 humiditeit frac p H2O P atm Die dampdruk van water by 30 C is 4 242 kPa a Uit stoomtabelle Omdat ons by Durban is is die atmosferiese druk 101 325 kPaDus wanneer humiditeit 100 is is die waterdamp in die lug 4 242 101 325 4 19 Die werklike humiditeit is egter 50 Dus is die persentasie waterdamp in die lug 4 19 50 2 09 Om nou die absolute humiditeit te bereken kan die volgende stappe gevolg word Aanvaar 1 kmol lug Bereken die massa van die waterdamp 1 kmol 2 09 18 kg kmol 0 3768 kg waterdamp Bereken die volume van 1 kmol lug Gebruik ideale gaswet PV nRT V nRT P 1 8 314 28 273 15 101 325 24 7 m3 Absolute humiditeit is dus 0 3768 24 7 0 01525 kg m3 of 15 25 g m3Kyk ook WysigWater data StoomtabelVerwysings Wysig en What is Water Vapor in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2019 Besoek op 7 Julie 2014 en Wyer S S A treatise on producer gas and gas producers 1906 The Engineering and Mining Journal London p 23 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Humiditeit amp oldid 2436191