www.wikidata.af-za.nina.az
lt lt Mei 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae8 Mei is die 128ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 129ste in skrikkeljare Daar volg nog 237 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdae 5 Gepubliseer 5 1 TeologieGebeure Wysig413 Die Romeinse keiser Honorius vaardig n edik uit om belastings in die Italiaanse provinsies Toscane Campanie Picenum Apulie en Kalabriete verlaag Die provinsies het groot skade gely agv die rooftogte van die Gote 824 Pous Eugenius II volg Pous Paschalis I op 862 Pous Nicolaas I vra die Oosterse biskoppe om Patriarg Photius nie te erken nie 1254 Koning Alfons X van Leon stig die Universiteit van Salamanca 1304 Ingevolge die eerste gildebrief kry die Utrechtse gilde beheer oor die stadsbestuur Die Utrechtse Smedengilde het toe nog bestaan 1429 Honderdjarige Oorlog Frankryk verslaan die Engelse magte naby Orleans onder die leiding van Johanna van Arkel 1450 Jack Cade s Rebellie Kent opstand teen koning Hendrik VI 1521 Keiser Karl V reik die Wormse edik uit en verban daarmee vir Martin Luther wat op 17 en 18 April geweier het om sy These te herroep 1541 Hernando de Soto bereik die Mississippi Rivier en noem dit Rio de Espiritu 1654 Eerste Engels Nederlandse Oorlog Die Vrede van Westminster word onderteken en beeindig so die oorlog 1667 Devolusieoorlog Begin van die Devolusieoorlog tussen Frankryk en Spanje Die oorlog word geveg op die grondgebied van die Spaanse Nederlande 1708 Die Nederlandse dorp Hardenberg brand af as gevolg van n ongeluk van Aaltje Kraak 1721 Kardinaal Michelangelo dei Conti word gekies tot Pous Innocentius XIII Hy volg Pous Clemens XI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1774 Volgens die Friesiese predikant Eelko Alta sou die wereld op hierdie dag vergaan vanwee die samestand van die planete Mars Venus Jupiter Merkurius en die maan 1794 Franse chemikus Antoine Lavoisier onthoof deur die guillotine 1842 Die Groot Brand in die Duitse stad Hamburg word na vier dae geblus Amper een derde van die ou stad word deur die brand vernietig 51 mense het in die brand omgekom en byna 20000 mense word haweloos gelaat 1846 Mexikaanse Amerikaanse Oorlog Die Slag van Palo Alto Zachary Taylor oorwin n Meksikaanse mag noord van die Rio Grande by Palo Alto Texas in die eerste groot slag van die oorlog 1861 Amerikaanse Burgeroorlog Richmond Virginie word verklaar as die hoofstad van die Konfederale State van Amerika 1877 By Gilmore s Gardens in New York Stad open die eerste Westminster hondeskou 1877 Tydens Duitse uitgrawings van die Cella van die Hera tempel in Olympia word die standbeeld van die Hermes van Olympia ontdek Dit word algemeen aanvaar dat dit n werk van die antieke beeldhouer Praxiteles is wat om 340 v C geskep is 1886 Die Amerikaanse apteker dr John Styth Pemberton skep n drankie wat later bekend staan as Coca Cola 1899 Die Ierse Literere Teater in Dublin open 1902 In Martinique vind die uitbarsting van Mount Pelee plaas en die dorp St Pierre word verwoes en meer as 30 000 mense sterf Slegs n klein aantal van die inwoners van St Pierre s oorleef 1914 Paramount Pictures word gevorm 1925 Afrikaans word n amptelike taal van die Unie van Suid Afrika nadat die Suid Afrikaanse Volksraad en Senaat n wysiging aanvaar wat Afrikaans as n vorm van Nederlands erken 1933 Mohandas Gandhi begin n 21 dae eetstaking in protes teen Britse onderdrukking in Indie 1942 Tweede Wereldoorlog Die Slag van die Koraalsee beeindig Dit is die eerste keer waar twee vyandelike vlote veg sonder visuele kontak tussen die vegtende skepe 1945 Tweede Wereldoorlog VE dag die dag waarop die Duitse magte instem om onvoorwaardelik oor te gee 1945 Slagting van Setif n Betoging om die einde van die Tweede Wereldoorlog te vier en om die onafhanklikheid van Algerie te eis word bloedig deur die Franse onderdruk Meer as 10 000 mense sterf 1946 Shunsaku Tamiya begin n besigheid met die naam Tamiya Shoji Co n saagmeulemaatskappy gestig in Oshika Shizuoka Stad Japan 1949 Die nuwe grondwet van Wes Duitsland word goedgekeur en tree op 23 Mei van dieselfde jaar in werking 1954 Die Asiatiese Sokkerkonfederasie word in Manila Filippyne deur 12 lande gestig 1970 Die Beatles reik hulle laaste album Let It Be uit 1971 Mislukte lansering van Mariner 8 Die ruimtetuig was veronderstel om navorsing te gaan doen op die planeet Mars 1971 In die noordweste van die land word Portugal se eerste nasionale park Peneda Geres gestig 1980 Die WGO verklaar dat pokke wereldwyd uitgeroei is en stel voor dat in die inenting teen pokke gestaak word 1988 Herverkiesing van Francois Mitterrand as president van Frankryk met 54 stemme teen 46 vir Jacques Chirac 1996 Die nuwe Grondwet van Suid Afrika word aanvaar 2007 In Herodion suid van Jerusalem ontdek Israeliese argeoloe die graf van Herodes I Herodes die Grote 2012 Die Russiese president Dmitri Medwedew word deur die Duma tot nuwe Eerste Minister van Rusland verkies 2018 Bari Weiss redakteur van The New York Times publiseer n artikel oor die intellektuele donker web Geboortes Wysig1737 Edward Gibbon Engelse historikus 1794 1779 Groothertog Konstantyn Pawlowitsj van Rusland tsesarewitsj van Rusland en onderkoning van Kongres Pole 1831 1825 August Snieders Vlaamse skrywer 1904 1879 Tielman Roos Suid Afrikaanse advokaat regter politikus en minister van justisie 1935 1884 Harry S Truman Amerikaanse politikus en staatsman President van die Verenigde State 1972 1906 Roberto Rossellini Italiaanse rolprentregisseur 1977 1907 J J G Grobbelaar Suid Afrikaanse inspekteur van onderwys en skrywer van jeuglektuur 1974 1916 Joao Havelange Brasiliaanse sportbestuurder en FIFA se sewende president 2016 1922 Max Mangold Duitse professor in fonetiek fonologie en algemene linguistiek 2015 1926 David Attenborough Britse natuurkundige en TV persoonlikheid 1934 Nelie Smith Suid Afrika se een en dertigste Springbokkaptein 2016 1934 Sibusiso Bengu Suid Afrikaanse Minister van Onderwys in president Mandela se kabinet 1954 David Keith Amerikaanse akteur 1988 Lise de la Salle Franse klassieke pianis Sterftes Wysig535 Pous Johannes II die 56ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 685 Pous Benedictus II die 81ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 635 840 Junna 53ste keiser van Japan 1785 Pietro Longhi Venesiaanse skilder 1701 1794 Antoine Lavoisier Franse chemikus 1743 1873 John Stuart Mill Engelse filosoof en ekonoom 1806 1875 John Thomas Baines Engelse kunstenaar en ontdekkingsreisiger van die Britse kolonies van Suider Afrika en Australie 1820 1880 Gustave Flaubert Franse skrywer 1821 1903 Paul Gauguin Franse skilder 1848 1927 Charles Nungesser Franse bobaasvlieenier 1892 1936 Oswald Spengler Duitse filosoof en kultuurhistorikus 1880 1943 Mordechaj Anielewicz Leier van die Joodse versetstryders in Warskou se ghetto 1919 1947 Harry Gordon Selfridge Britse kleinhandelmagnaat 1856 1982 Gilles Villeneuve Kanadese Formule 1 renjaer 1950 1988 Robert Heinlein 80 Amerikaanse wetenskapsfiksie skrywer 1994 George Peppard Amerikaanse akteur 1928 1999 Dirk Bogarde Britse akteur en skrywer 1921 1999 Dana Plato Amerikaanse aktrise 1964 2009 Lalie Beukes Afrikaanse skrywer 1916 2020 Roy Horn Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid 1944 2021 Helmut Jahn Duits Amerikaanse argitek 1940 2022 Dennis Waterman Engelse akteur 1948 2022 Fred Ward Amerikaanse akteur 1942 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Benedictus II in die Rooms Katolieke Kerk Moedersdag 2011 2016Gepubliseer WysigTeologie Wysig 1844 Inter Praecipuas Oor bybelgenootskappe deur Pous Gregorius XVI Wikimedia Commons bevat media in verband met 8 May Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 8 Mei amp oldid 2571985