www.wikidata.af-za.nina.az
lt lt Junie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die daeJunie is die sesde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender met 30 dae Junie is vernoem na die Romeinse godin Juno die vrou van Jupiter Gebeure in Junie WysigDie eerste Maandag in Junie is n openbare vakansiedag in Ierland In die Ierse Kalender word die maand Meitheamh genoem en is dit die middelste maand van die somer Midsomer word gevier in Swede op die derde Vrydag in Junie Vadersdag word gevier in Belgie op die tweede Sondag in Junie en in die Verenigde State die Verenigde Koninkryk die Nederlande en Kanada op die derde Sondag in Junie Junie begin elke jaar op n unieke dag van die week Sien ook WysigLys van historiese herdenkingsEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Junie Maande van die jaarJanuarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November Desember Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Junie amp oldid 2503880