www.wikidata.af-za.nina.az
lt lt Junie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae10 Junie is die 161ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 162ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 204 dae in die res van die jaar Gebeure Wysig1051 Frederik van Lotaringe later Pous Stefanus IX X word bibliotekaris van die Vatikaan 1233 Pous Gregorius IX verklaar Sint Virgilius biskop van Salzburg heilig 1362 Guillaume de Grimoard later Pous Urbanus V word pouslike legaat in Napels 1423 Gil Sanches Munoz y Carbon word as teenpous in Avignon verkies met die naam Clemens VIII 1569 Alessandro Ottaviano de Medici later Pous Leo XI word ambassadeur aan die pouslike hof 1630 Pous Urbanus VIII ken die titel Eminensie toe aan kardinale 1712 Pous Clemens XI verklaar Andreo Avelino heilig 1745 Pous Benedictus XIV publiseer Libentissime quidem oor die vas voor Paasfees 1809 Pous Pius VII ekskommunikeer die Franse wat Rome beset het en Napoleon neem die pous gevange 1847 Die Chicago Tribune begin publikasie 1865 Eerste opvoering van Richard Wagner se opera Tristan en Isolde 1909 n Referendum word in Natal gehou oor of die Britse kolonie deel van die Unie van Suid Afrika moet vorm Daar is 11 121 stemme ten gunste en 3 701 daarteen 1940 Tweede Wereldoorlog Italie verklaar oorlog teen Frankryk en Engeland 1966 Die renperd Sea Cottage gunsteling vir die July wedren word in n oefenloop geskiet en beseer en alle weddenskappe opgeskort 1967 Sesdaagse Oorlog Israeliese magte beeindig hulle opmars in Sirie en hou hulle by n VN skietstaking en bring daarmee n einde aan ses dae se gevegte op drie fronte 2000 Londen se nuutste brug die Millenniumbrug word gesluit vir veiligheidsondersoeke nadat groot skares veroorsaak dat die brug te woes swaai Geboortes Wysig1819 Gustave Coubet Franse skilder 1877 1829 Eduard Johan Pieter Jorissen Staatsprokureur van die Zuid Afrikaansche Republiek regter en staatsman in Suid Afrika 1912 1863 Louis Couperus Nederlandse romansier en digter 1923 1895 Hattie McDaniel Amerikaanse aktrise en die eerste Swart Amerikaner om n Oscar te wen 1952 1898 Sita Afrikaanse skrywer van kinderverhale jeugverhale dramas en romans 1987 1918 Prof A P Grove n Suid Afrikaanse letterkundige 2004 1919 Moultrie Patten Amerikaanse akteur 2009 1921 Prins Philip Hertog van Edinburg eggenoot van Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk 2021 1922 Judy Garland Amerikaanse sangeres en aktrise 1969 1947 Randee Heller Amerikaanse aktrise 1963 Jeanne Tripplehorn Amerikaanse aktrise 1965 Elizabeth Hurley Amerikaanse aktrise 1982 Stuart Berry Suid Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter 1992 Kate Upton Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1190 Frederik I Barbarossa keiser van die Heilige Romeinse Ryk verdrink in die Saleph rivier tydens die derde kruistog 1836 Andre Marie Ampere Franse fisikus 1775 1858 Robert Brown Skotse plantkundige 1773 1868 Prins Michael III van Serwie sterf in n sluipmoordaanval 1919 Peter Rosenberg Duits Baltiese protestantse martelaar 1871 1926 Antoni Gaudi Spaanse argitek 1852 1929 A G Visser Suid Afrikaanse digter 1878 1967 Spencer Tracy Amerikaanse akteur 1900 1988 Louis L Amour Amerikaanse skrywer 1908 2002 Dr Attie van der Colf predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en n digter verantwoordelik vir 126 berymings in die Liedboek van die Kerk 1933 2019 Christine Basson Suid Afrikaanse aktrise 1941 2021 Alwyn du Plessis Gereformeerde predikant 1932 2023 Ted Kaczynski Amerikaanse terroriste 1942 Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 June Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 10 Junie amp oldid 2579451